Data vir 7x64 met 162gr horady A Max benodig
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 891
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am

Naand maters,
Kan iemand my asb help met 'n lading vir bo genoemde.
Ek wil graag die volgende gebruik
S365
RWS Doppe
CCI200 primers
162gr Hornady A Max koeels
Dis vir 'n 7x64.
Groete

Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Data vir 7x64 met 162gr horady A Max benodig
[quote="KalahariKlong"]
Naand maters,
Kan iemand my asb help met 'n lading vir bo genoemde.
Ek wil graag die volgende gebruik
S365
RWS Doppe
CCI200 primers
162gr Hornady A Max koeels
Ek het met beide S365 en S385 goeie resultate met 168gr Sierra HPBT gekry. Ladings was 51gr S365 (2748vps) en 56gr S385 (2788vps) (hier magnum primer gebruik)
TPL was 84mm.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 891
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Data vir 7x64 met 162gr horady A Max benodig
Dankie.
Om die een of ander rede het ek jou reply gemis.
Ek het gedink om te werk van 52gr af op. Jy bevestig wat ek gedink het.
Het jy geen druktekkens waargeneem op 56gr nie? Klink na 'n redelike fris load.
Baie dankie
Groete
KK
Om die een of ander rede het ek jou reply gemis.
Ek het gedink om te werk van 52gr af op. Jy bevestig wat ek gedink het.
Het jy geen druktekkens waargeneem op 56gr nie? Klink na 'n redelike fris load.
Baie dankie
Groete
KK
Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Data vir 7x64 met 162gr horady A Max benodig
Het al 57 probeer maar groep het vesleg van 11mm (56) na 17mm en ek het toe by 56 vasgesteek. Het nog nie op Quick Load gaan kyk na drukvlakke nie. My geweer skiet die beste groepe naby aan maks lading.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 891
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Data vir 7x64 met 162gr horady A Max benodig
Dankie vir die inligting. Ek gaan volgende week gou 'n paar laai en kyk wat maak hulle.
Baie nuuskierig om te sien wa gaan gebeur aangesien dit die eerste lading is wat ek gaan ontwikkel op die nuwe roer
Groete
KK
Baie nuuskierig om te sien wa gaan gebeur aangesien dit die eerste lading is wat ek gaan ontwikkel op die nuwe roer
Groete
KK
Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Data vir 7x64 met 162gr horady A Max benodig
Kalahariklong ek sien jy gan S365 gebruik. Hou net in gedagte dat tripodmvr se lading 51gr was met S365 en 56gr met S385. Moenie die twee omruil nie kan dalk probleme veroorsaak!
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 891
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Data vir 7x64 met 162gr horady A Max benodig
Dankie Armand, ek het so opgemerk.
'n man kan dalk 'n foutjie maak.
Dankie vir die omgee.
KK
'n man kan dalk 'n foutjie maak.
Dankie vir die omgee.
KK
Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
-
Christoff Bosch
- Jr. Member

- Posts: 58
- Joined: Thu Mar 03, 2011 7:57 am
Re: Data vir 7x64 met 162gr horady A Max benodig
Naand KK
Ek het 300 van die 162gr Hornadys uitgeskiet sonder om 'n baie goeie groepering te kry en toe oorgeslaan na die 160 gr Sierra Gameking en hulle werk goed vir my
My lading is 53gr S365 (net nie lot 62 nie)
CCI 250 primer
Sierra Gameking 160gr
Spoed is 3180 ft/s
Groete
Christoff
Ek het 300 van die 162gr Hornadys uitgeskiet sonder om 'n baie goeie groepering te kry en toe oorgeslaan na die 160 gr Sierra Gameking en hulle werk goed vir my
My lading is 53gr S365 (net nie lot 62 nie)
CCI 250 primer
Sierra Gameking 160gr
Spoed is 3180 ft/s
Groete
Christoff
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Data vir 7x64 met 162gr horady A Max benodig
Ek kry daardie spoed met 120 greiners. Stuur jou geweer se specs vir 'n QL man. Jy gaan skade kry.Christoff Bosch wrote: Naand KK
Ek het 300 van die 162gr Hornadys uitgeskiet sonder om 'n baie goeie groepering te kry en toe oorgeslaan na die 160 gr Sierra Gameking en hulle werk goed vir my
My lading is 53gr S365 (net nie lot 62 nie)
CCI 250 primer
Sierra Gameking 160gr
Spoed is 3180 ft/s
Groete
Christoff
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 891
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Data vir 7x64 met 162gr horady A Max benodig
Christoff,
Dankie vir die inligting. Ek laai 51gr (S365) met RWC doppe en CCI200 Primers op die genoemde koeels en het gesukkel om te groep.
Die volgende stap was toe om met die tpl te speel en siedaar. 7 skote wat die gat net groeter skiet op 100m. Ek is vol smiles. My spoed is avg 2812 fps. Wees versigtig, ek moet met tripod saam stem daai spoed van jou is hoog. Moenie op sonchem se data werk vir die 7x64 nie, hulle is te warm. Ek het op 50.5 gr plat primers gekry en op na 51gr toe normaliseer als weer???
Groete
Dankie vir die inligting. Ek laai 51gr (S365) met RWC doppe en CCI200 Primers op die genoemde koeels en het gesukkel om te groep.
Die volgende stap was toe om met die tpl te speel en siedaar. 7 skote wat die gat net groeter skiet op 100m. Ek is vol smiles. My spoed is avg 2812 fps. Wees versigtig, ek moet met tripod saam stem daai spoed van jou is hoog. Moenie op sonchem se data werk vir die 7x64 nie, hulle is te warm. Ek het op 50.5 gr plat primers gekry en op na 51gr toe normaliseer als weer???
Groete
Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: Data vir 7x64 met 162gr horady A Max benodig
Christoff
Liewe land, daai spoed is hoog. Ek het met presies dieselfde lading behalwe dat ek CCI 200 primers gebruik het, net so raps oor 2900fps gekry. Dit is uit 'n 24" loop. Kan die primers soveel verskil maak?

Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 835
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Data vir 7x64 met 162gr horady A Max benodig
Dit is te gevaarlik as jy my vra! Ek skiet dit nie eers met 140gr koeels nie!Christoff Bosch wrote: Naand KK