Porting van loop - wat is julle gevoel hier oor

Zuku
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 300
Joined: Mon May 29, 2017 7:28 pm

Re: Porting van loop - wat is julle gevoel hier oor

Post by Zuku »

Arnold wrote: Wed May 25, 2022 9:50 am Ek sou definitief aanbeveel dat jy nie die loop laat port nie. Kry eerder 'n muzzle brake ,,,,,,,,, want jy kan hom weer afskroef en sonder dit gebruik of 'n knaldemper opsit.
Stem 100 % saam. As jy barrel porting doen, moet jy die regte persoon kry wat weet wat, waar en hoe. Te veel of te min gate en te groot of te klein gate dan is jou hele oefening verniet en baie geld gespandeer op niks en n geweer wat ofgef....k is en wat niemand wil hê nie. As jy spoed en gewig verander is porting dan ook minder effektief.

Sny skroefdraad vir "muzzle brake of extension met barrel porting" soos velang. As jy nie meer lus is vir "muzzle brake". sit skroefdraad "cap" op en gebruik geweer normaal.
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2468
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Porting van loop - wat is julle gevoel hier oor

Post by jdpretorius »

Zuku wrote:

Dankie Zuku, julle sê n baie waar ding, wat n ou dan ook meer opsies gee.... as jy dan wil laf raak kan jy selfs met n "barrel tuner" speel.
Ek dink daardie 20" loop is waarskynlik dan ook die worsie vir sannie Image.
Nou hoop ek natuurlik iemand wil n lekker 30-0kwes smous vir n sak pas prys.Image

Sent from my SM-A515F using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Porting van loop - wat is julle gevoel hier oor

Post by Gawie(13mm) »

Ek weet van 'n baie mooi BSA, wat in die mark is vir 'n weggee prys.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2468
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Porting van loop - wat is julle gevoel hier oor

Post by jdpretorius »

Gawie(13mm) wrote:Ek weet van 'n baie mooi BSA, wat in die mark is vir 'n weggee prys.
Baie dankie Gawie (Image), ek wardeer....as dit n duk loop is kan jy my asb die info whatsapp. Ek ken net glad nie die huidige BSA brand nie.
My kop staan dalk meer Tikka se kant toe maar prys is n groot oorweeging.

Ek ry nou nou bietjie bos toe ....so sal anwoord sodra ek weer coms het.

My sell is 074 137 9878
Lekker dag vir jou daar

Sent from my SM-A515F using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8011
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Porting van loop - wat is julle gevoel hier oor

Post by Arnold »

Met knaldemper, bipod en geweerband - 5.6kg
Sonder daai goed - 4.7kg

Image
Image
Post Reply