Koplamp

Post Reply
Thunderhead
Hero Member
Hero Member
Posts: 512
Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am

Koplamp

Post by Thunderhead »

Goeie more ek gebruik n Nitercore Hc30 koplamp amper elke aand maar die naweek het hy gedood. Wil by julle hoor wat gebruik julle voor ek weer een aanskaf. Dis die hc30 se spec soek iets soortgelyk.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: Koplamp

Post by BeesBreet »

N maat van my het die nuwe “Lumeo” en Ek is beindruk. Gaan Google gerus.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Thunderhead
Hero Member
Hero Member
Posts: 512
Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am

Re: Koplamp

Post by Thunderhead »

Dankie sal gaan kyk.
User avatar
finch
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 461
Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm

Re: Koplamp

Post by finch »

Is die nitecore se waarborg nie nog in plek nie? Kyk miskien maak hul hom vir jou reg. Ek het onlangs vir my n SEEKNITE H02A gekoop vir gaan draf in die berg in die aand(ja dit is lyk my n ding). By ver die helderste lig wat ek al ooit besit het teen helfte van die prys van die goeie name. As jy iets naby die lig hou brand die helder weerkatsings amper jou oë. Plus die liggie het omtrent niks plastiek nie so hoop hy gaan hou. Enigste nadeel is sy battery hou nie te lank nie maar laai sommer van selfoon prop so ek sit myne na ek gebruik het sommer op laai. En al daai energie van die lig genereer nogal hitte so die laggie raak nogal warm as mens dit lank gebruik op vol sterkte.
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: Koplamp

Post by Lourens Potgieter »

Kyk ook of jy die battery kan vervang. Nitecore het los batterye.
marthinus100
Full Member
Full Member
Posts: 217
Joined: Fri Jan 04, 2013 7:46 am

Re: Koplamp

Post by marthinus100 »

Ek het vir myself en tegnikuste LEDLenser H8R ligte gekoop by die werk. Ons hele fabriek reik dit nou al uit aan die ambags manne. Gebruik herlaaibare 18650 lithium batterye. Ek is regtig verbaas oor hoe sterk hulle is. Myne is seker al 3-4 jaar oud en werk nog met oorspronklike battery.
Glock 17 Gen4
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Koplamp

Post by Arnold »

Ek het n trustfire mc12 en baie tevrede met die lig maar voel batteryleeftyd is aan die kort kant.

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

Thunderhead
Hero Member
Hero Member
Posts: 512
Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am

Re: Koplamp

Post by Thunderhead »

Dankie vir die insette. Ek het besluit op die Nitecore HC65v2. Sy hoof lig is lekker skerp dan het hy sagter lig vir lees ect en n rooi lig as ek in/uit die blinds stap.
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 1378
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am

Re: Koplamp

Post by Toxxyc »

Thunderhead wrote: Mon May 23, 2022 8:26 am Goeie more ek gebruik n Nitercore Hc30 koplamp amper elke aand maar die naweek het hy gedood. Wil by julle hoor wat gebruik julle voor ek weer een aanskaf. Dis die hc30 se spec soek iets soortgelyk.
As jy wil ontslae raak van die ou Nitecore, skree, ek sal hom vat as jy hom gaan weggooi. Ek dink dis lekker ligte en sal nie mind om hom te try fix nie.
Thunderhead
Hero Member
Hero Member
Posts: 512
Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am

Re: Koplamp

Post by Thunderhead »

Sorry iemand het jou klaar voorgespring.
Toxxyc wrote: Thu May 26, 2022 10:05 am
Thunderhead wrote: Mon May 23, 2022 8:26 am Goeie more ek gebruik n Nitercore Hc30 koplamp amper elke aand maar die naweek het hy gedood. Wil by julle hoor wat gebruik julle voor ek weer een aanskaf. Dis die hc30 se spec soek iets soortgelyk.
As jy wil ontslae raak van die ou Nitecore, skree, ek sal hom vat as jy hom gaan weggooi. Ek dink dis lekker ligte en sal nie mind om hom te try fix nie.
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 1378
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am

Re: Koplamp

Post by Toxxyc »

Geen probleem nie. Hoop die ander ou kan hom uitsort :D
Post Reply