Lisensie aansoeke wagtydperk
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3627
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
So staan my hernuwings
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Lekker, altyd goed om so boodskap te kry.tau wrote: Mon May 16, 2022 8:30 am Manne ek is stom geslaan. Ek het begin Februarie aansoek gedoen vir my nuwe "slappolssnipergun" aka: Howa 6.5 Creedmoor en Saterdag oggend kry ek die boodskap hy is goed gekeur. Ek stuur boodskap vir my skiet mater en 30 min later antwoord een hy het ook Saterdag oggend 'n boodskap gekry vir aansoekk wat hy einde Februarie ingehandig het vir Howa .243 win.
Net interesant albei aansoeke was om wapens van dieselfde kaliber te vervang. Ek het my Remington 6.5 Creed verkoop en sy Howa .243 se loop was uigeskiet.
Kom ons kyk wat maak die kaartjies!!!
Ek het lisensies wat 25 Maart goedgekeur is en ek wag nog vir die kaartjies ...
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3627
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
En twee amnestie aansoeke saam op selfde dag ingegee
Wag nog vir kaartjie vir .22
Wag nog vir kaartjie vir .22
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
-
anton.308
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Sun Apr 03, 2016 7:27 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Myne was bq vinniger
Sent from my iPhone using Tapatalk
- finch
- Sr. Member

- Posts: 461
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Provinsiaal het toe netnet nasionaal gewen met 5dae. dit moet kersfees wees want ek het in een week 2 goed keurings gekry.finch wrote: Thu May 12, 2022 9:40 pmIn my geval was dit nou anders om. Vandag goedkeuring gekry van hernuwing vanaf provinsiaal. 72 werksdae en in die 90 kalendar dae. Maar my nuwe lisensie aansoek le nog by cfr licensing section voor consideration.Diesel Dog wrote: Thu Feb 17, 2022 10:22 pmSelfde senario by my was nationaal eerste .finch wrote: Thu Feb 17, 2022 9:27 pm Ek het beide n nuwe aansoek en hernuwing op 2 febr in gegee. Nogal nuuskierig om te sien hoe hierdie gaan uitdraai want die 2 prosesse is verskillend (provinsiaal vs nasionaal). My geld is op provinsiaal om eerste deur te kom.
DD
Ingedien 2 Febr
Sms ontvang 19 May
77 dae is darem nog binne die 90 dae periode so ek kan nie kla nie
-
GeweerMeneer
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Fri May 20, 2022 10:13 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ingedien 3/3/22
Goedgekeur 19/5/22
As die kaartjies maar net so spoedig was.
Goedgekeur 19/5/22
As die kaartjies maar net so spoedig was.
- finch
- Sr. Member

- Posts: 461
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Lyk my iemand het die approve knoppie ontdek op die 19de mei, want ek het nou al van paar mense gehoor wat almal spesifiek op daai dag goed gekeur is.
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek het 'n nuwe rekord beleef.... Ek het in Maart 'n 6.5x47L hier op die forum gekoop. Die aansoek vir die lisensie is op 23 Maart 2022 ingehandig by plaaslike DFO. Ek het SATERDAG 21Mei die SMS gekry dat die lisensie goedgekeur is.... Dit is vanaf indien tot goedkeur presies 2dae minder as 2 maande... En dit nog op 'n saterdag goedgekeur.....
2 Ander lisensie-aansoeke is op 1 Julie2021 ingedien en wys al vanaf 20220315 "Preparation for consideration".... Dan is daar Hernuwingsaansoeke wat al vanaf 20210301 lê en steeds net wys "In Process"

Carlc
- Sr. Member

- Posts: 271
- Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Daai kaartjie kry na die goedkeuring is nou weer die probleem. My een lisensie is vandag 2 maande terug goedgekeur en die twede een net oor n maand terug maar nog geen aanduiding van wanneer die kaartjies kom nie.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek op 10 weke, en 'n pel op 3 maande.Carlc wrote: Mon May 23, 2022 4:16 pm Daai kaartjie kry na die goedkeuring is nou weer die probleem. My een lisensie is vandag 2 maande terug goedgekeur en die twede een net oor n maand terug maar nog geen aanduiding van wanneer die kaartjies kom nie.
HOU HOM DAAI DIKTE
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
12 maande later is my aansoek darem nou op die stelsel al……
-
Blink Stefaans
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Aansoek 2 Feb 2022
Aansoek eers 15 april vasgele nadat ek die DFO haar fortuin vertel het
Goedgekeur 21 Mei.
Na CFR het dit 3 dae geneem tot goedkeuring
Aansoek eers 15 april vasgele nadat ek die DFO haar fortuin vertel het
Goedgekeur 21 Mei.
Na CFR het dit 3 dae geneem tot goedkeuring
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek gaan ook die week nuwe aansoek indien hoe loop die kaartjies na goedkeuring of wag ons maar geduldig?
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1870
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Daar is groot fout by Provinsie Gauteng.
My aansoek le al 44 werks dae daar.
My aansoek le al 44 werks dae daar.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Net 'n heads up vir die wat nou aansoeke gaan indien as jy SEC16 soek.
Jy moet nou ook 'n nuwe Sportskiet of Toegewyde jagters sertifikaat saam ingee met ten minste die datum van die jaar wat jy die aansoek wil indien.
Paar ape het besluit om kans te vat en Sec 16 gaan aansoek doen terwyl hulle die status verloor het.
Dankie ape nou moet ek weer terug huis toe gaan vrae vir nuwe sertifikaat met huisdige datum en weer in die ry gaan staan en tyd maak vir dit.
Ja, ek weet die endorsement wys ook jy is nog aktief en so aan maar hulle soek spesikfiek die Sec16 sertifikaat om te bewys dat jou status nog geldig is.

- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Het nog altyd die sportskietsertifikaat, lidmaatsertifikaat en endorsement aangeheg.
Sent from my SM-N970F using Tapatalk
Sent from my SM-N970F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Die sportskiet sertifikaat moet nou die nuutse een wees in ander woorde 2022.Swede wrote: Wed May 25, 2022 5:05 pm Het nog altyd die sportskietsertifikaat, lidmaatsertifikaat en endorsement aangeheg.
Sent from my SM-N970F using Tapatalk
Ek het ook al tyd gedoen wat jy gedoen het maar nou moet my toegewyde jagter wat in 2010 al uitgeruik is wys 2022 en my sportskiet wat uitgeriek is in 2020 wys 2022.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Altyd iets nuuts met hulle!!
Sent from my SM-N970F using Tapatalk
Sent from my SM-N970F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Boys
Doen maar vroegtydig aansoek vir julle tydelike uitvoer permitte. Ons is ses manne wie se Nam trip heel moontlik in gedrang is want die werfetters doen al weer nie hulle werk nie.
Doen maar vroegtydig aansoek vir julle tydelike uitvoer permitte. Ons is ses manne wie se Nam trip heel moontlik in gedrang is want die werfetters doen al weer nie hulle werk nie.
- Vantheman
- Full Member

- Posts: 222
- Joined: Wed Aug 24, 2011 8:06 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Weet julle hoekom vat die kaartjies solank?
Wag al vanaf Februarie vir nuwe lisensie kaartjie?
Is daar iemand wat ek kan bel om navrae te doen?
Wag al vanaf Februarie vir nuwe lisensie kaartjie?
Is daar iemand wat ek kan bel om navrae te doen?
- tau
- Hero Member

- Posts: 3961
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek het begin Mei aansoek gedoen vir begin Julie. Hoop maar vir die beste!!! Hoe lank wag julle al?Wouter Roets wrote: Thu May 26, 2022 8:11 am Boys
Doen maar vroegtydig aansoek vir julle tydelike uitvoer permitte. Ons is ses manne wie se Nam trip heel moontlik in gedrang is want die werfetters doen al weer nie hulle werk nie.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
tau wrote: Thu May 26, 2022 8:36 amEk het begin Mei aansoek gedoen vir begin Julie. Hoop maar vir die beste!!! Hoe lank wag julle al?Wouter Roets wrote: Thu May 26, 2022 8:11 am Boys
Doen maar vroegtydig aansoek vir julle tydelike uitvoer permitte. Ons is ses manne wie se Nam trip heel moontlik in gedrang is want die werfetters doen al weer nie hulle werk nie.
Jyt my dan nie eers laat weet om aansoek te doen nie of dink jy ek wil my jou geweer skiet
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Toe ek gaan om n lisensie te hernu se die Dfo kom ons kyk gou hoe lyk jou competencies. Toe word ek meegedeel hulle almal het verval en moet eers hernu word voor my lisensie hernu sal word. Ek het solank die aansoek ingesit sodat daar nie gese kan word ek het nie vroegtydig aansoek gedoen. So daai ding van jou bevoegtheid verval met jou laaste lisensie is nie meer die geval. As jy nuwe wapen aansoek doen moet jou bevoegtheid eers op datum wees.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3961
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
"Ken jy die magtige dreuning"Capt. Oblivious wrote: Thu May 26, 2022 8:47 amtau wrote: Thu May 26, 2022 8:36 amEk het begin Mei aansoek gedoen vir begin Julie. Hoop maar vir die beste!!! Hoe lank wag julle al?Wouter Roets wrote: Thu May 26, 2022 8:11 am Boys

-7mmRM-
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.