Dagsê. Ek sien Frontier het nou "Ultimate Hunting" koeëls beskikbaar. Wie het dit al gebruik, in watter kaliber en gewig, en wat is julle idee daaroor?
Ek sal dit wil gebruik in 303, 375H&H en 270Win.
Frontier Ultimate Hunting
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1543
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Frontier Ultimate Hunting
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
-
Maartin
- Jr. Member

- Posts: 87
- Joined: Thu Oct 01, 2015 5:40 pm
Re: Frontier Ultimate Hunting
Giepie, ek het nou vir my .270 gekoop in 130gr.
Ek gaan hulle nou in junie toets. Ek het baie hoop vir hulle en so ver skiet hulle mooi op papier.
Groete
Ek gaan hulle nou in junie toets. Ek het baie hoop vir hulle en so ver skiet hulle mooi op papier.
Groete
Everything seems impossible, until it is done.