Droog maak op n boer se plaas
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Droog maak op n boer se plaas
Dag Manne
Ek is nou so die m$$r in.Ek gaan skiet gereeld waaier stert meerkatte of grond mannetjies by die boere in die Tarlton area.Dit is n groot passie vir my.Neem fotos datum tyd ens.Ek het sopas met die boer gepraat om te hoor of ek nie dalk Saterdag daar kan kom skiet nie.Hy se toe nee hy weet ek maak nie droog nie soos bv doppies, blikke,suip ens maar daar was mense laas naweek daar wat aangejaag het so ek kan ook nie meer daar kom skiet nie.SO MANNE AS JY OP N BOER SE PLAAS KOM GEDRA JOUSELF AS JY WIL SUIP ENS GAAN NA DIE KROEG TOE MOET DIT NIE SPOIL VIR DIE VOLGENDE PERSOON WAT HOMSELF KAN GEDRA NIE.DRANK EN GEWERE EN SWAK MANIERE NIE NET OP N BOER SE PLAAS NIE MAAR ORAL WERK NIE
Groete

- Wismit
- Hero Member

- Posts: 576
- Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm
Re: Droog maak op n boer se plaas
Ek stem 100% saam. As ons gaan jag word daar glad nie drank saam geneem nie.
Ek het nie `n probleem as iemand `n drankie of twee wil gebruik na `n lang harde dag in die veld nie. Maar dis regtig nie nodig om dronk te word nie. As jy wil suip, doen dit by die huis.
Maar ongellukig is is daar idiote wat dink om dronk te word is deel van die jag ervaring en dit maak van hulle "manne".
Ek weet egter nie hoekom die boer jou nou wil straf oor iemand anders se sondes nie?

.22 Barretta
7.65 Tangfolio
9mm STAR
12Br Mossberg
.22 CZ
.303 Lee Enfield
.308 Howa
30-06 Musgrave
7.65 Tangfolio
9mm STAR
12Br Mossberg
.22 CZ
.303 Lee Enfield
.308 Howa
30-06 Musgrave
-
Arnold van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am
Re: Droog maak op n boer se plaas
Beretta, gaan praat met die man, man tot man, sy m is nou net suur vir almal, het met my ook gebeur ons mag met ons kanoes op n plaas dam ge-oefen het, tot een wat daar vis gevang het n bottel gebreuk het en sy kleinseun sy voet gesny het. Het hom gaan sien, en kon weer daar oefen.
Last edited by Arnold van Wyk on Fri Aug 26, 2011 1:39 pm, edited 1 time in total.
Voorheen as Bywoner, 308 Sako
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Droog maak op n boer se plaas
Bywoner
Ja ek sal dit doen wag net tot die man so n bietjie afgekoel het.Maar dit is nog steeds sad.Gomgatte ,Dronkgatte en Tappets sal maar altyd saam met ons wees.Ek sal maar hoor op die forum of daar nie manne is waar ek die goed kan kom skiet nie.Kry so n bietjie ontrekkings simtome.

- Vosman
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am
Re: Droog maak op n boer se plaas
Ek moet saamstem Beretta.
'n Vriend het my saam genooi op 'n jag vroeer die jaar, daar is redelik fles gevat waarmee ek nie 'n probleem het nie. Maar die volgende dag het die manne net gemaak.
Daar is 4 bokke 'ge-tag & release', die eerste een is erken. Toe ons die vrydag op die plaas kom, se die manne daar is 1 bok gekwes, en ons moet help soek. So die veld in waar ons toe die swb kry en doodskiet, toe merk ek nog 'n gekweste bok op en die word toe ook gelukkig gekry. Deur die boud geskiet, en niemand het mos nou so sleg geskiet nie.Die volgende dag pak 4 manne uit die 8 hulle tasse en ry.Toe ek jag kans kry die Saterdagoggend skiet ek 'n swb, daarna 'n blesbok. na die skoot op die blesbok staan daar 'n ding in die gras op en sukkel om weg te hardloop. NOG 'n gekweste swb koeitjie, deur altwee boude geskiet. Die moes ek toe van kant maak, en dit is ook mos natuurlik NIEMAND se bok nie. Dis toe dat ek en my vriend besluit die gewere moet gebere word, agv van ander manne wat so droogmaak. Die boer was natuurlik glad nie ingenome nie, veral toe hy die maandag bel en se hy het nog 'n gekweste swb gekry.
Na 'n lang storie wil ek deel dat jy moet maar jou jag geselskap kies, en noukeurig ook.
My vriend, ek en nog een van die geselskap mag weer daar daar gaan jag na verduidelikings, maar die ander manne nie. Ek het hulle ook maar eers op die jag ontmoet en sal NOOIT weer in die veld ingaan saam met hulle nie.
Dit maak 'n man die moer in!

ablm468
Re: Droog maak op n boer se plaas
Ek het die winter gaan jag op 'n plaas waar daar 'n groep van 40 ander jagters was op dieselfde tyd as ek, hulle het m..rse parties gehou, hulle was omtrent 90% van die tyd getrek, het met bottels drank op die voertuie gery ens. Basies net gemaak wat hulle wil. Hulle het stuk of 10 wild gekwes.
Ek het "complain"by die boer maar daar was niks aan gedoen nie, ek sal nie weer terug gaan soontoe nie. Punt is as jy in die jagveld is moet jy jou gedra, h? ten minste respek vir die dier wat jy jag ook deur te verseker jy is nugter geen mens kan ordentlik skiet as hy half getrek is nie.
[font=Verdana]Maar dit is nog steeds sad.Gomgatte ,Dronkgatte en Tappets sal maar altyd saam met ons wees.[/font]
Lyk my dit is nou maar net so daar is van ons kollegas wat hulle glad nie kan gedra in die bos nie, stem saam met Beretta jy moet maar jou jagmaats goed kies.
Hansman
Ek het "complain"by die boer maar daar was niks aan gedoen nie, ek sal nie weer terug gaan soontoe nie. Punt is as jy in die jagveld is moet jy jou gedra, h? ten minste respek vir die dier wat jy jag ook deur te verseker jy is nugter geen mens kan ordentlik skiet as hy half getrek is nie.
[font=Verdana]Maar dit is nog steeds sad.Gomgatte ,Dronkgatte en Tappets sal maar altyd saam met ons wees.[/font]
Lyk my dit is nou maar net so daar is van ons kollegas wat hulle glad nie kan gedra in die bos nie, stem saam met Beretta jy moet maar jou jagmaats goed kies.
Hansman
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Droog maak op n boer se plaas
Hansman
Glo my vry ek gaan net saam met so een of twee manne jag of skiet

- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: Droog maak op n boer se plaas
Wat het van waardes en standaarde geword? Is dit dan nie deel van etiese jag nie? Ek word skaam om mu self n jagter te noem wanneer ander poepholle alles so opneuk. Selde of ooit vat ek n ietsie by die kampvuur,maar altyd binne perke want ek weet ek moet more weer in die veld in. Ek dink ook daaraan dat ek volgende jaar weer daar wil gaan jag,is dit so moeilik vir ander???????
PAC
PAC
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!

KLASIE
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Wed Sep 16, 2009 3:08 pm
Re: Droog maak op n boer se plaas
Dit is lekker om te jag en n voorreg en dit is ook lekker om te kuier na die jag maar als moet binne perke wees en nie tot nadeel van enige ander persoon of dier nie.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Droog maak op n boer se plaas
Manne ek hoor wat julle s? maar ongelukkig dink/weet ek dat die, die verkeerde plek is om hieroor te gesels.
Die tipe manne wat die moeite doen om gereeld hier te gesels en uit te help sal dalk so ietsie na die jag nuttig om die seer voete te balsem maar ek kry die gevoel dis nie die tipe manne wat langs die vuur uitpass en more dronk op die bakkie klim met 'n gelaaide wapen nie

Ek kan nie bekostig om gereeld te gaan jag nie en daarom maak ek seker van my geselskap VOOR ek gaan. Ek maak selfs seler dat die ander manne dieselfde voel as ek oor veiligheid en dat hulle gereeld op die skietbaan kom. Tyd is kosbaar en ek het nie genoeg daarvan om te mors op 'n dronkgat nie.
Beretta jammer om te hoor van jou verknorsing, ek sal net soos jy voel as dit met my gebeur. Daar is net 1 uit 100 nodig om dit vir die res op te neuk

Peet

Work to live, don"t live to work
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Droog maak op n boer se plaas
Stem met julle saam
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !