Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Middag
Is hier iemand op die forum wat met 'n 6x47 lapua skiet of een het? Wil graag weet hoe beskikbaar doppe en dies in Suid Afrika is ? En hoe vergelyk hy met die 6xc?
Byvoorbaat dankie vir inligting en raad.