12v 75w gloeilampie

Post Reply
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2595
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

12v 75w gloeilampie

Post by JohanvB »

Dagsê

‘n pel het my gevra om onderstaande gloeilampie te kry vir sy bakkie skietlig… ek kry nêrens so iets nie.. kan iemand hier dalk help.. dis ‘n plat gloeilampie
98BEC947-1DAA-4B80-B349-E807889E1E81.jpeg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: 12v 75w gloeilampie

Post by win270 »

As jy in die Kaap is, probeer ook by Brights Hardware, Bellville.

https://www.brights.co.za/contact-us/#boston
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: 12v 75w gloeilampie

Post by win270 »

Midas behoort ook so-iets te verkoop. Wat van Safari & Outdoor naby Stellenbosch? Is daar Outdoor Warehouse takke waar jy ook by kan uitkom? Ek weet daar's een naby Tygervallei.
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: 12v 75w gloeilampie

Post by Cobus(Cobb) »

probeer vir Geno...hy sal kan help glo ek

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
thys308
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 75
Joined: Fri Aug 17, 2012 8:13 pm

Re: 12v 75w gloeilampie

Post by thys308 »

Diesel elektriek sal verseker hê ,hulle hou Osram bulps aan en ek dink in my geradge sal ook 1 lê of 2.

Sent from my SM-A528B using Tapatalk

User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: 12v 75w gloeilampie

Post by cassie_calvinia »

Koop 100w
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 12v 75w gloeilampie

Post by Geno »

Cobus(Cobb) wrote: Mon May 09, 2022 9:39 pm probeer vir Geno...hy sal kan help glo ek

Cheers
Ons is in gesprek, dankie Cobus.
Ek probeer bepaal watse lig dit voor is dan kan ek 'n aanbeveling maak oor die beste gloeilamp daarvoor.
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply