Middag
Opsoek na lading asb:
308
22 duim loop
Dop kapasiteit: 54.70gn
Peregrine VLR 4,167gr
Tpl 70.85mm
Kruit IMR 3031, 42.5gn.
Spoed is tans 2616fps.
Byvoorbaat dankie
Eras.
Sent from my SM-A505F using Tapatalk
308 Peregrine 167 hulp
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 308 Peregrine 167 hulp
Hiermee my kommentaar op die inligting verskaf :-
1. Die dopvulling dui op 113% vulling met die 42,5gr lading. Is die dop wel baie vol?
2. Die naaste node dui op 43gr vir 2650vps.
3. Waarmee is die spoed gemeet? Die spoed is baie laag met die lading soos gegee, so daar is twyfel of dit reg is.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
HER
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Mon Dec 03, 2018 8:06 am
Re: 308 Peregrine 167 hulp
Baie dankie.
Dop is redelik vol.
Spoed is gemeet met magneto speed.
Gewonder of biki minder kruit moet gooi oo n 22 duim loop?
Groete
Eras
Sent from my SM-A505F using Tapatalk
Dop is redelik vol.
Spoed is gemeet met magneto speed.
Gewonder of biki minder kruit moet gooi oo n 22 duim loop?
Groete
Eras
Sent from my SM-A505F using Tapatalk
- Skoeter_Jo
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Sun May 08, 2022 7:17 pm
Re: 308 Peregrine 167 hulp
Hi Eras,
Het jy toe reggekom met die lading?
Groete
Janus
Het jy toe reggekom met die lading?
Groete
Janus