Seating probleem

Post Reply
User avatar
Chris (vdB)
Hero Member
Hero Member
Posts: 741
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am

Seating probleem

Post by Chris (vdB) »

Middag manne

Hoop julle het andwoorde vir my. Ek het 110 gr V-Max'e gekoop om in my 30-06 te skiet aangesien ek nie 125 BT's kon kry nie. Nou sit ek met die probleem dat die Redding seating die met micrometer wat ek het nie die koeel diep genoeg wil seat nie. Die max TPL van die kamer is 81,71 mm maar ek kom tans net by 82,23 mm uit. Alles is tot maximum ingedraai, niks kan meer dieper draai nie. Hoe nou gemaak, want ek kort basis 0.5 net om by max TPL uit te kom en daarna moet die koeel omtrent nog 1,2 mm dieper?
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Seating probleem

Post by ruaanb »

Maak klein seater lock ring los en draai hele seater stem n volle draai dieper. Probeer dan.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Seating probleem

Post by tripodmvr »

Het jy die matrys ingedraai met die dop bo tot dit raak en dan so halfdraai terug gegee?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Chris (vdB)
Hero Member
Hero Member
Posts: 741
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am

Re: Seating probleem

Post by Chris (vdB) »

Baie dankie julle, ek het toe reg gekom. Ek het op Redding se aanwysings afgekom. Daar is n' klein skroefie binne in die micrometer wat mens van bo af met n' allen key ook kan stel. Nou seat hy dieper
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 904
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: Seating probleem

Post by Andre308 »

Chris,

Soek volgende keer vir jou 125gr SST koele. Ek het van die Balistic Tips oorgegaan na hulle toe. Ek het selfde lading gelaai en my seater die nooit eers gestel nie en hulle skiet net so goed.

Groete
Andre
User avatar
Chris (vdB)
Hero Member
Hero Member
Posts: 741
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am

Re: Seating probleem

Post by Chris (vdB) »

Andre308 wrote: Tue May 03, 2022 6:18 pm Chris,

Soek volgende keer vir jou 125gr SST koele. Ek het van die Balistic Tips oorgegaan na hulle toe. Ek het selfde lading gelaai en my seater die nooit eers gestel nie en hulle skiet net so goed.

Groete
Andre
Andre dankie vir die raad ,snaaks genoeg daar was by 2 winkels in Bloem 125gr SST beskikbaar vandag toe ek gebel het, maar toe lees ek van manne oorsee wat se die BT's het mooier groepe geskiet in hul gewere as die SST's toe besluit ek maar teen dit. Toe moes ek nog vinnger kruit ook koop vir die V-Max'e, waar die N550 wat ek gehad het seker kon gewerk het vir 125gr SST's. Kry jy mooi groepe met die SST?
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 904
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: Seating probleem

Post by Andre308 »

Chris (vdB) wrote: Tue May 03, 2022 6:47 pm
Andre308 wrote: Tue May 03, 2022 6:18 pm Chris,

Soek volgende keer vir jou 125gr SST koele. Ek het van die Balistic Tips oorgegaan na hulle toe. Ek het selfde lading gelaai en my seater die nooit eers gestel nie en hulle skiet net so goed.

Groete
Andre
Andre dankie vir die raad ,snaaks genoeg daar was by 2 winkels in Bloem 125gr SST beskikbaar vandag toe ek gebel het, maar toe lees ek van manne oorsee wat se die BT's het mooier groepe geskiet in hul gewere as die SST's toe besluit ek maar teen dit. Toe moes ek nog vinnger kruit ook koop vir die V-Max'e, waar die N550 wat ek gehad het seker kon gewerk het vir 125gr SST's. Kry jy mooi groepe met die SST?
Ja, hulle skiet so mooi, ek het opgehou om 125BT te soek.
Post Reply