Spoed

User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5135
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Spoed

Post by Pvdw »

Hahahaha vir daai ding moet jy eintlik 'n kalender saam vat, nie chronograaf nie ;D


Neels jy begin al weer n?!!! Die voordeel van die 30-30 is dat jy die skoot kan koregeer nadat die koe?l die loop verlaat het. Neels ek kan jou vertel van duisende Bisons wat nie die verskil in trompsnelheid kon agterkom nie. Dit wat ek nie met die 30-30 kan jag nie kan ek in elk geval nie bekostig om te jag nie.

Kan ek ook probeer met die 30-30 se formule Neels? Dalk verbaas ons jou ;D ;D

Impala 90gr(19.74mm)
30-30win
TPL 63.12mm
Loop 20"
Dop kapasiteit45.9gr water
S321 indien moontlik
Last edited by Pvdw on Thu Aug 25, 2011 8:07 pm, edited 1 time in total.
Work to live, don"t live to work
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Spoed

Post by Jagtersdok »

Johnny jys spoed vraat

So hier gaan hy van laag na hoog. Onthou die Max druk vir 243Win is 60200PSI

Ons gebruik S365 kryt
3654ft/sec teen 45800PSI Dis medium load
3974ft/sec teen 62000 PSI dis Hot load!!!!!! maar ouens soos jy sien kans vir die een hehehehe en met goeie aksie kan jy dit seker handle, maar dit bly net oor max onthou
4185ft/sec teen 78000PSI MOENIE gebruik nie, jy gaan jouself opblaas
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Spoed

Post by Jagtersdok »

Peet dis ook maar net omdat die cowboys tot teen die bisons gery het en die goed voor die kop geskiet het, my ouma se 22Bruno pistooltjie het dieselfde reg gekry met die Brahaman Slag tollies op die plaas ;D ;D ;D ;D

Tweedens ek weier om vir Impala solids loads uit te werk, dis teen my beginsels, maar as jy daai goed wat net goed genoeg is vir paper weights wil skiet, moet hulle so 2596ft/sec draf in daa cowboy gun van jou ;D ;D ;D ;) ;)
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
JOHANNIC
Hero Member
Hero Member
Posts: 725
Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm

Re: Spoed

Post by JOHANNIC »

Dok
Kan mens dit uitwerk met S321???
Biebers
Need for speed >:D
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Spoed

Post by Jagtersdok »

Johnny ek het al die kryte deurgekyk, maar die S365 gee die beste resultate die 321 peak te gou, gebruikjy 321?
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
JOHANNIC
Hero Member
Hero Member
Posts: 725
Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm

Re: Spoed

Post by JOHANNIC »

Ja net S321 ek en Gerrit het in die begin toe ek my 243 gekry het die ladings van Hercules Louw gebruik en die 55gr tot op 4280vps gehad sonder dat my slot styf was of die primers plat was maar die groepe het begin oopmaak ek het toe op 4150vps gestop ek is tans op 4090vps en soos jy weet skiet my roer so soet soos stroop ;D
Biebers
Need for speed >:D
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5135
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Spoed

Post by Pvdw »

my ouma se 22Bruno pistooltjie het dieselfde reg gekry met die Brahaman Slag tollies op die plaas Grin Grin Grin Grin


;D ;D ;D

Dankie Neels, dit maak seer maar die inligting sal opmaak.

Ek sal jou laat weet nadat ek Saterdag oor die almenak geskiet het wat gebeur.

Dankie vir die hulp

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Spoed

Post by Jagtersdok »

Johnny met S321 gaan hy so loop

3570ft/sec teen 46600PSI baie mild load
3896ft/sec teen 63700PSI Dis HOT LOAD!
4113ft/sec teen 79300PSI MOENIE GEBRUIK NIE, TENSY JY NIE MEER WIL LEWE NIE
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Spoed

Post by Jagtersdok »

Kyk hoe mooi naby is daai 4113 en 4090 wat jy van praat
mmmm toe praat ek nie bollie nie, maar moer tjom daai is ho? presuure of jyt weer een of ander special loop n
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Spoed

Post by Jagtersdok »

Daai bietjie verskil is waar jou tpl inkom wat jy mee speel en fine tune
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Spoed

Post by Jagtersdok »

Wat is jou max spread weerskante toe op daai spoed van jou Johnny?
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5135
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Spoed

Post by Pvdw »

:o :o :o :o Dis skrikwekkend om te sien wat als moet gebeur om 213ft/s ekstra te kry, kyk hoe klim daai drukke :P :P Dis hoekom mens seker so stadig moet opwerk met jou lading as jy nuwe lading probeer.

3896ft/sec teen 63700PSI Dis HOT LOAD!
4113ft/sec teen 79300PSI MOENIE GEBRUIK NIE, TENSY JY NIE MEER WIL LEWE NIE
Peet
Work to live, don"t live to work
JOHANNIC
Hero Member
Hero Member
Posts: 725
Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm

Re: Spoed

Post by JOHANNIC »

Dok dit was toe ek laas deur n croney gegooi het 23vps ek skiet net deur die croney waneer ek nuwe batch kruit kry maar ek het gewoonlik genoeg vir jaar plus ;)

Ek kan nie glo die druk is so hoog nie my geweer skop nie eers nie ;D
En ja ek sal vir enige een deur n crony skiet ek skiet 4090vps

Jy ken tog vir Hercules dit is op sajagters se web die toetse wat hulle ook gedoen het destyds ook met standaard Ruger VT Dis die rede hoekom ek myne gekoop het :angel:
Biebers
Need for speed >:D
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Spoed

Post by Jagtersdok »

Nee mater ek weet vir feit dat jy dit so skiet, ken jou ook mos al rukkie en ons het al baie oor daai spoed gepraat wat jy kry en Hercules het dit bevestig.

Nou om mooi te wys van die sweetspot
met jou max spread van 23ft/sec op of af is jy so mooi in die sweetspot want dan is jy presies daar waar ek ges? het jy behoort te werk
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
JOHANNIC
Hero Member
Hero Member
Posts: 725
Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm

Re: Spoed

Post by JOHANNIC »

Dok
Ek weet jy weet ek is net bang iemand op die forum dink die "dude" is mal ;D ;D ;D
Jeepers ek sien nou wat jy bedoel dis presies 23vps
Ek weet baie van die manne op die skietdae praat van die manier maar ek het nog altyd net so met die een oor geluister
Groete johan
Biebers
Need for speed >:D
Gerrit Visser
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 335
Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm

Re: Spoed

Post by Gerrit Visser »

Johanny 'n kat het 9 lewens en jy 2000

G Gert
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Spoed

Post by Arnold »

Johan, ek het al n paar hier gehelp en almal s? hulle skiet mooi. Ek het al selfs vir myself so gehelp, nou wag daar nog n roer in die kluis wat ek moet help en ek dink daai 308 gaan baie mooi skiet ;-)
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Spoed

Post by Jagtersdok »

Kyk manne ek het dit al ges? en ek s? dit weer, Arnold het my aan die metode bekend gestel en ek sal altyd vir hom dankie s? daarvoor
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
JOHANNIC
Hero Member
Hero Member
Posts: 725
Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm

Re: Spoed

Post by JOHANNIC »

Gert  ;D ;D ;D
Biebers
Need for speed >:D
Gerrit Visser
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 335
Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm

Re: Spoed

Post by Gerrit Visser »

Dok en Arnold

Waarop moet mens oplet vir eerste tekens van druk?

Johan se roer groep onder 10mm op 'n 100m [5 skoot] Die doppe wys geen, maar geen druk. Ek weet hy het die doppe nie eers gesny nie. Hy neck size net en skiet, wel uit 'n koolbox. Ek dink [Johan help] die doppe is ook meer as 12x geskiet.

G Gert
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Spoed

Post by Arnold »

Gert, party gewere wys net nie druk soos mens dit ken nie en al hoe mens dit sien is op die chronograaf en met behulp van 'n program soos Quickload.
Kyk maar na die voorgestelde maks spoed wat herlaai manuals aandui en hou daarby.

Ek het al my 308 soos hy nou is gelaai dat hy hier oor die 80k psi stoot as ek die syfers in Quickload sit. Die roer wys dan amper geen tekens van druk met die primers wat dan baie effens begin krater (wat ook op 'n pap firingpin spring kan dui, my 260 doen dit met begin ladings reeds).

Die bottom line is dat jou geweer vir baie skote 100% gaan werk en eendag gaan kaboom omdat die staal nie die herhaaldelike hoe drukke kan vat nie. So ja baie mense skiet bo die voorgestelde maks en dit werk vir hulle. Wees net ingelig oor waaraan jy jou moontlik blootstel. Dit is ook dan die rede hoekom geen vervaardiger jou geweer sal vervang as hy opblaas en jy het gelaaide ammo gebruik nie. Selfs al was dit gekoopte ammo wat hom laat opblaas sal dit die ammo vervaardiger se skuld wees aangesien die geweer volgens wet geproef moes gewees het.
User avatar
LN (Louis)
Full Member
Full Member
Posts: 206
Joined: Fri Aug 27, 2010 5:35 pm

Re: Spoed

Post by LN (Louis) »

Middag julle,

Nou goed ek het mooi gelees en wil nogsteeds weet hoe om die beste uit my gun te kry.

As ek dit mag saamvat...

1. Kry 'n chrono
2. Kry Quickload
3. Kry die OBT
4. Leer die tegniese terme ken  ;)
5. GENIET die skiet

Arnold tussen jou en Dok,

Aangesien dit lyk of julle heelwat meer weet as ek kan julle my dalk in die regte rigting wys? Ek sien nie kans om 'n klomp geld weg te skiet as mens by ander kan leer nie. Ek wil van die volgendee komponente gebruik maak. Het egter net genoeg S365 vir so 10 skote maar sal koop as dit moet.

S355/S365
Barnes TSX 150gr
Nuwe Winchesterdoppe (59.6gr waterkapasiteit)
24 duim loop
78mm TPL

Pvdw,

Baie dankie vir die uitnodiging om saam met jou te gaan. Ongelukkig is die naweek vir my uit. My oudste verjaar vandag en m?re is sy en skoonma se party  >:(.
Last edited by LN (Louis) on Fri Aug 26, 2011 2:01 pm, edited 1 time in total.
Louis.
22 Rem
7x57 Mod Mauser
260 REM
9mm Vektor
12Br x 3
16Br 9.3 x 74 Krupp Combo
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Spoed

Post by Arnold »

1. Kry 'n chrono, dit is eintlik al wat nodig is. Vir die res is hier ouens wat bereid sal wees om te help. (soos ek)

7x57 neem ek aan

S355/S365
Barnes TSX 150gr
Nuwe Winchesterdoppe (59.6gr waterkapasiteit)
 jy benodig eintlik die waterkapasiteit van 'n gevuurde dop, maar dit sal werk vir eers
24 duim loop
78mm TPL

Ek sal jou een of ander tyd help, maar ek is bietjie gestrem met die dat ons onlangs getrek het en my internet is nognie by die huis aan my rekenaar verbind nie.
Hier is heelwat ander manne wat teen die tyd weet hoe die dinge werk en ek glo een van hulle kan gou vir jou 'n spoed uitwerk waarvoor jy moet mik met daardie kombinasie wat jy gebruik.
JOHANNIC
Hero Member
Hero Member
Posts: 725
Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm

Re: Spoed

Post by JOHANNIC »

Gert ja ek is al verby 12x

LN
Smaak my die ouens het vergeet om te se jy kry n AVBOB polis saam met elke crony ;D ;D ;D ;D

Ek sal ook n crony moet kry my eie ;D ;D ;D
Biebers
Need for speed >:D
Post Reply