Jakkalse/Rooikatte 2022
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Jakkalse/Rooikatte 2022
1 nag en 22 Jakkalse
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Jakkalse/Rooikatte 2022
Netjies!!! Bees is terugBeesBreet wrote:1 nag en 22 Jakkalse
Sent from my iPhone using Tapatalk


Sent from my iPhone using Tapatalk
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Jakkalse/Rooikatte 2022
Ek sal nie stry nie, Geno. Jy sal beter weet. Ek het gedink dit is Blok se seun, maar ek het my swaer dan verkeerd verstaan. Blok (van die forum) se pa was ook Blok. Het laasgenoemde in die sestiger jare in Vryburg geken.Geno wrote: Sat Jan 29, 2022 6:39 amDit is Blok wat op die forum was Oom.PWV wrote:Klein wêreld. Ek praat met my swaer wat by Vergeleë boer. Laaste tyd geweldige probleme met jakkalse. Vertel toe hy het 'n jagter gekry en hulle het Woesdagnag uitgegaan en 12 jakkies opgelaai. Dit is nie al nie. Die jagter is Blok Botha, die seun van ou Blok wat lank hier op die forum aktief was. Wonder tog wat het van hom geword?
Ek dink hy bly nou in Vryburg.
-
Henrie_270
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Wed Jan 14, 2015 3:35 pm
Re: Jakkalse/Rooikatte 2022
Nog 5 nagte en 14 jakkies asb
243 win, Howa Varmint, Swarovski z3 4-12x50 BRH
'n Jakkals verloor nie slaap oor die opinie van n skaap nie...
'n Jakkals verloor nie slaap oor die opinie van n skaap nie...
- Geno
- Administrator

- Posts: 13642
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkalse/Rooikatte 2022
| Skut | Nagte | Jakkalse | Katte |
| BeesBreet | 4 | 51 | 0 |
| Dup Varminting | 5 | 22 | 0 |
| Eduard Venter | 3 | 7 | 0 |
| G and G | 10 | 45 | 3 |
| Henrie270 | 8 | 25 | 0 |
| Sniper18 | 2 | 9 | 0 |
| TOTALE | 32 | 149 | 3 |
| GROOT TOTAAL ONGEDIERTES | 152 |
Henrie 5 nagte 14 jakkalse
G&G 3 nagte 16 jakkalse
Goed, beter, 6millimeter!
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Jakkalse/Rooikatte 2022
2 aande 7 jakkalse asb
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
-
Henrie_270
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Wed Jan 14, 2015 3:35 pm
Re: Jakkalse/Rooikatte 2022
5 nagte en 11 jakkalse asb
243 win, Howa Varmint, Swarovski z3 4-12x50 BRH
'n Jakkals verloor nie slaap oor die opinie van n skaap nie...
'n Jakkals verloor nie slaap oor die opinie van n skaap nie...
- Geno
- Administrator

- Posts: 13642
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkalse/Rooikatte 2022
| Skut | Nagte | Jakkalse | Katte |
| BeesBreet | 4 | 51 | 0 |
| Dup Varminting | 5 | 22 | 0 |
| Eduard Venter | 5 | 14 | 0 |
| G and G | 10 | 45 | 3 |
| Henrie270 | 13 | 36 | 0 |
| Sniper18 | 2 | 9 | 0 |
| TOTALE | 32 | 167 | 3 |
| GROOT TOTAAL ONGEDIERTES | 170 |
Henrie 5 nagte 11 jakkalse
Goed, beter, 6millimeter!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13642
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkalse/Rooikatte 2022
| Skut | Nagte | Jakkalse | Katte |
| BeesBreet | 4 | 51 | 0 |
| Dup Varminting | 5 | 22 | 0 |
| Eduard Venter | 5 | 14 | 0 |
| G and G | 14 | 65 | 3 |
| Henrie270 | 13 | 36 | 0 |
| Sniper18 | 2 | 9 | 0 |
| TOTALE | 36 | 187 | 3 |
| GROOT TOTAAL ONGEDIERTES | 190 |
Goed, beter, 6millimeter!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Jakkalse/Rooikatte 2022
Ek het al gewonder of daar iets met die jakkalse se pelse/velle gedoen word?
Eintlik pragtige velle as dit reg behandel word.
Eintlik pragtige velle as dit reg behandel word.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13570
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Jakkalse/Rooikatte 2022
Ek weet Jan maak vir hom klere met die velle, sy vrou het vir ons die foto aan gestuur van toe hy sy laaste kerk pakkie gemaak het.PWV wrote: Thu Mar 03, 2022 9:42 am Ek het al gewonder of daar iets met die jakkalse se pelse/velle gedoen word?
Eintlik pragtige velle as dit reg behandel word.
Ek dink hy kort net n lekker keps om dit af te rond
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Jakkalse/Rooikatte 2022
Jan van Helsdoring, die ou wat spykers kou en jakkalse doodspoeg?Capt. Oblivious wrote: Thu Mar 03, 2022 10:20 amEk weet Jan maak vir hom klere met die velle, sy vrou het vir ons die foto aan gestuur van toe hy sy laaste kerk pakkie gemaak het.PWV wrote: Thu Mar 03, 2022 9:42 am Ek het al gewonder of daar iets met die jakkalse se pelse/velle gedoen word?
Eintlik pragtige velle as dit reg behandel word.
Ek dink hy kort net n lekker keps om dit af te rond
![]()
- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Jakkalse/Rooikatte 2022
Pieter,PWV wrote: Thu Mar 03, 2022 9:42 am Ek het al gewonder of daar iets met die jakkalse se pelse/velle gedoen word?
Eintlik pragtige velle as dit reg behandel word.
As ek na die skiet videos kyk dan skiet die manne die jakkalse moer toe en bly daar groot gate oor!
Miskien sou jy 'n "lappies vel kombers" kon maak as jy die vel stukke gebrei kan kry.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13642
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkalse/Rooikatte 2022
Hulle is mooi ja Oom. Probleem is dat as ek tot 5h die oggend in die veld was wil ek slaap om die volgende nag weer te jag so teen die tyd wat ek wakker word vrot daai jakkalse al vreeslik baie. Ons skiet hul ook meeste van die tyd redelik stukkend.PWV wrote: Thu Mar 03, 2022 9:42 am Ek het al gewonder of daar iets met die jakkalse se pelse/velle gedoen word?
Eintlik pragtige velle as dit reg behandel word.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Henrie_270
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Wed Jan 14, 2015 3:35 pm
Re: Jakkalse/Rooikatte 2022
8 jakkies en 4 nagte asb. Biki gesukkel met gun moes meer gewees het...
243 win, Howa Varmint, Swarovski z3 4-12x50 BRH
'n Jakkals verloor nie slaap oor die opinie van n skaap nie...
'n Jakkals verloor nie slaap oor die opinie van n skaap nie...
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Jakkalse/Rooikatte 2022
5 nagte 33 jakke en 3 katte
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Jakkalse/Rooikatte 2022
1 aand 6 jakkalse asb
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
- Geno
- Administrator

- Posts: 13642
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkalse/Rooikatte 2022
| Skut | Nagte | Jakkalse | Katte |
| BeesBreet | 4 | 51 | 0 |
| Dup Varminting | 10 | 55 | 3 |
| Eduard Venter | 6 | 20 | 0 |
| G and G | 16 | 88 | 3 |
| Henrie270 | 17 | 44 | 0 |
| Sniper18 | 2 | 9 | 0 |
| TOTALE | 48 | 257 | 6 |
| GROOT TOTAAL ONGEDIERTES | 263 |
Henrie 4 nagte 8 jakkalse
DUP 5 nagte 33 jakkalse 3 katte
Eduard 1 nag 6 jakkalse
Goed, beter, 6millimeter!
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Jakkalse/Rooikatte 2022
1 aand 5 jakkalse asb
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
- Geno
- Administrator

- Posts: 13642
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkalse/Rooikatte 2022
| Skut | Nagte | Jakkalse | Katte |
| BeesBreet | 4 | 51 | 0 |
| Dup Varminting | 10 | 55 | 3 |
| Eduard Venter | 7 | 25 | 0 |
| G and G | 25 | 106 | 4 |
| Henrie270 | 17 | 44 | 0 |
| Sniper18 | 2 | 9 | 0 |
| TOTALE | 58 | 280 | 7 |
| GROOT TOTAAL ONGEDIERTES | 287 |
Eduard 1 nag 5 jakkalse
Goed, beter, 6millimeter!
-
Henrie_270
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Wed Jan 14, 2015 3:35 pm
Re: Jakkalse/Rooikatte 2022
32 jakkies en 5 kat in 18 nagte
243 win, Howa Varmint, Swarovski z3 4-12x50 BRH
'n Jakkals verloor nie slaap oor die opinie van n skaap nie...
'n Jakkals verloor nie slaap oor die opinie van n skaap nie...
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Jakkalse/Rooikatte 2022
5 nagte en 52 Jakkalse
Dankie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Dankie
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Geno
- Administrator

- Posts: 13642
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkalse/Rooikatte 2022
| Skut | Nagte | Jakkalse | Katte |
| BeesBreet | 9 | 103 | 0 |
| Dup Varminting | 10 | 55 | 3 |
| Eduard Venter | 7 | 25 | 0 |
| G and G | 26 | 109 | 4 |
| Henrie270 | 35 | 76 | 5 |
| Sniper18 | 2 | 9 | 0 |
| TOTALE | 82 | 357 | 12 |
| GROOT TOTAAL ONGEDIERTES | 369 |
Henrie 18 nagte, 32 jakkalse, 5 katte
Beesbreet 5 nagte 52 jakkalse
Goed, beter, 6millimeter!
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Jakkalse/Rooikatte 2022
3 aande 25 Jakkalse
Dankie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Dankie
Sent from my iPhone using Tapatalk
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Jakkalse/Rooikatte 2022
Plus 2 nagte en 19 jakkalse. Dankie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk