Hi Almal,
Wat is die huidige status mbt die kourier of afvlieg van vuurwapens na byvoorbeeld Kaapstad op die oomblik. My grootste bekommernis is veiligheid vd vervoer vd vuurwapen. Ek gaan met SAFAIR vlieg.
Ek besef dat die onderwerp al behandel is, ek gaan egter heel moontlik sodanige behoefte vanaf 1 Mei 2022 hê.
Byvoorbaat dankie
Ferdi Bam
Openbare vervoer van n vuurwapen.
- Ferdi Bam
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Fri Mar 08, 2013 8:40 am
Openbare vervoer van n vuurwapen.
Oë op die pad, hande op die stuur, FOKUS!