Bal kruit vir 243ai
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Bal kruit vir 243ai
Ek wonder of die quick load manne my kan help hier.
Ek skiet 243ai met 70gr ballistic tips, laai tans met S355 wat vinnig klaar raak nou.
Ek laai graag met my Harrel gooier en sal wil oorslaan na n bal kruit toe wat meer akuraat sal gooi. Ek is oop vir enige kruit wat wel beskikbaar is.
Ek hoor graag van julle
Sent from my iPhone using Tapatalk

Last edited by BeesBreet on Sun Apr 10, 2022 11:26 am, edited 1 time in total.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Bal kruit vir 243ai
S341 of dan Riflex RFX sal kan werk. Sien die berekeninge hierby aangeheg.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Bal kruit vir 243ai
Dankie oom Marius
Is dit dan die beste opsies vir bal kruit?
Skiet Ek myself in die voet om nie stafies kruit te wil laai nie?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Is dit dan die beste opsies vir bal kruit?
Skiet Ek myself in die voet om nie stafies kruit te wil laai nie?
Sent from my iPhone using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Bal kruit vir 243ai
Die dryfmiddels genoem vir die 243 sal ook in die AI werk. As jy spoed soek sal N550 die beste wees.
https://www.vihtavuori.com/reloading-da ... rtridge=10
https://www.vihtavuori.com/reloading-da ... rtridge=10
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Bal kruit vir 243ai
Dankie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Bal kruit vir 243ai
Bees N550 is baie vuil, vir julle manne wat baie jakke skiet kan dit dalk n probleem raak. Just saying
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Bal kruit vir 243ai
Siebert, ek skiet nou al N550 vir seker 3 jaar in 4 verskillende roere en almal se hy skiet vuil, maar ek het nog nie verskil tussen N550 en S365 agter gekom nie. Is dit ek of is dit weer 'n ou vrou storie?
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Bal kruit vir 243ai
Ek het al dit gehoor, nog nie gesien of beleef nie. Wat is of raak vuil? Doppe, kamer of loop? Of alles saam? Watse newe effekte het dit?Capt. Oblivious wrote:Bees N550 is baie vuil, vir julle manne wat baie jakke skiet kan dit dalk n probleem raak. Just saying
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Bal kruit vir 243ai
Malan, ek kan nie onthou hoe vuil 365 was nie maar ek skiet N540, N550, N560, N160 en N165 en N550 is by vere die vuilste kruit dit is wel in bq groeter doppe wat moontlik n faktor kan wees. As jy daai eerste VFG pellet met CLR op deur druk lyk dit soos n kind wat hard gelag het met n mond vol marmiteMalan123 wrote: Sun Apr 10, 2022 7:54 pm Siebert, ek skiet nou al N550 vir seker 3 jaar in 4 verskillende roere en almal se hy skiet vuil, maar ek het nog nie verskil tussen N550 en S365 agter gekom nie. Is dit ek of is dit weer 'n ou vrou storie?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Bal kruit vir 243ai
Hahahaha. Ok dankie vir die verduideliking
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Bal kruit vir 243ai
Waar koop mens CLR lokaal en nie in 5 liter dromme nie? Vra namens n vriend.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Bal kruit vir 243ai
CMH adverteer op die forum en hulle het 'n koolstofverwyderaar wat in kleiner mate is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Bal kruit vir 243ai
Wa koop mens dit in 5L dromme?Hansieslim wrote: Wed Apr 13, 2022 8:04 pm Waar koop mens CLR lokaal en nie in 5 liter dromme nie? Vra namens n vriend.