Soek asb max lading vir 300wm met S365 en Barnes 150gr TTSX? Het op somchem se blad gesien 68.5 (3217vps) is maks, Kom nie naastenby daar by uit (+/- 2850 met 68.5 ) geen druk tekens waargeneem.
Die deviation is +0.1%
Dankie
300wm max lading S365 - 150gr TTSX
-
Swapo
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Fri Aug 17, 2012 2:11 pm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 300wm max lading S365 - 150gr TTSX
1. Waarmee is spoed gemeet?
2. Watter Lot S365 is dit?
3. Hoeveel skote deur jou geweer?
2. Watter Lot S365 is dit?
3. Hoeveel skote deur jou geweer?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Swapo
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Fri Aug 17, 2012 2:11 pm
Re: 300wm max lading S365 - 150gr TTSX
Chrono was 5m van tromptripodmvr wrote: Sun Apr 10, 2022 9:47 pm 1. Waarmee is spoed gemeet? Pro Chrono DLX
2. Watter Lot S365 is dit? Sal later bevestig
3. Hoeveel skote deur jou geweer? 15
Fabrieks 180gr het gemiddeld 2890 ( x3 skote ) gelees. CCI stinger .22 het 1514fps gegee, op boksie 1640fps?
Dankie
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 300wm max lading S365 - 150gr TTSX
Dit lyk na Lot 89. Watter doppe gebruik jy en wat is die watervolume van 'n geskiete dop? Looplengte en TPL soos geskiet (basis van dop tot punt van koeël) is ook nodig om sinvol met QL berekenings te doen.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Swapo
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Fri Aug 17, 2012 2:11 pm
Re: 300wm max lading S365 - 150gr TTSX
Dit is Lot 89.tripodmvr wrote: Mon Apr 11, 2022 12:38 pm Dit lyk na Lot 89. Watter doppe gebruik jy en wat is die watervolume van 'n geskiete dop? Looplengte en TPL soos geskiet (basis van dop tot punt van koeël) is ook nodig om sinvol met QL berekenings te doen.
Sako Doppe - sal volume vanaand meet
TPL - 84.5mm
Looplengte is 62.23cm
LR Magnum primer
dankie
-
Swapo
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Fri Aug 17, 2012 2:11 pm
Re: 300wm max lading S365 - 150gr TTSX
H2O volume is 91.04gr
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 300wm max lading S365 - 150gr TTSX
Ek dink dit sal 'n goeie roep wees om die chrony teen 'n MS of Labradar te toets. Volgens QL brand die S365 uitermatig stadig. Ek het dit ook in my Ruger 243 ondervind, maar nie so baie as met jou 300WM nie.
Ek wil aanbeveel dat jy 3 skote elk laai van 70 en 71gr en kyk wat maak spoed en groepe. Die mikpunt is 3000vps op die chrony 5m weg.
Ek wil aanbeveel dat jy 3 skote elk laai van 70 en 71gr en kyk wat maak spoed en groepe. Die mikpunt is 3000vps op die chrony 5m weg.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Swapo
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Fri Aug 17, 2012 2:11 pm
Re: 300wm max lading S365 - 150gr TTSX
Dankie vir die moeite en raad. Ek hoop dit is die chrony in die geval? Wil graag spoed van so 3100-3150 kry.
Ek het Hodgdon H4350 wat ek sal gebruik indien die S365 nie werk.
Dankie
Ek het Hodgdon H4350 wat ek sal gebruik indien die S365 nie werk.
Dankie
-
Swapo
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Fri Aug 17, 2012 2:11 pm
Re: 300wm max lading S365 - 150gr TTSX
Het vandag gou gaan kyk, 71.5gr ( 69.5 tot 72.5 gr )het beste groepeer op 200m met die ocw metode.Spoed was so 3040fps gemiddeld oor 5 skote.tripodmvr wrote: Mon Apr 11, 2022 8:11 pm Ek dink dit sal 'n goeie roep wees om die chrony teen 'n MS of Labradar te toets. Volgens QL brand die S365 uitermatig stadig. Ek het dit ook in my Ruger 243 ondervind, maar nie so baie as met jou 300WM nie.
Ek wil aanbeveel dat jy 3 skote elk laai van 70 en 71gr en kyk wat maak spoed en groepe. Die mikpunt is 3000vps op die chrony 5m weg.
Dankie
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 300wm max lading S365 - 150gr TTSX
As jy gelukkig is met die groepering, hou by daardie lading.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br