300 H&H
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: 300 H&H
Chad hulle doen mooi werk
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]

- Karl Stumpfe
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Thu Dec 23, 2010 1:37 pm
Re: 300 H&H
Johan, ek dink jy doen Gerrie 'n onguns aan.
As jy R 6000 betaal het, was dit waarskynlik 'n semi inletted job so jy moenie te erg huil nie. 'n Goeie blok hout alleen kos al ten minste dit.
Omtrent al my gewere is deur Gerrie gedoen, en ek is baie tevrede.
Terloops, die een geweersmid in Bloem wat my NOOIT weer sien nie, is Kevan Healy. Hy het baie foute gemaak op my .450, en tot sy krediet meeste erken, maar sy onbeskoftheid staan my nie aan nie. Ek het toe op die ou einde dat Gerrie vir my 'n nuwe kolf van scratch af bou, op my onkoste, vir my .450

Karl Stumpfe
+264811285416
+264811285416
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: 300 H&H
Karl - kyk foto 1 en 2, seker jy sal mal wees daaroor as jou kolf so lyk ! Semi-inlet, full-inlet, no inlet - dit lyk sleg.
Ek huil nie, werk net hard vir my geld, vir my is R 6000 baie en sulke werk maak my net die moer in, nie hartseer nie dit verseker ek jou.
Ek het hom aanvanklik gevra om vir my 'n Armtec kolf van R6k te bestel, toe praat hy my om dat hy vir daai geld in hout ook kan doen. Die ding het nie eens groepeer na sy tea-girl daarmee klaar was nie. Daai deeltjie agter die slot is swak beitelwerk - klaar.
As jy kyk sal jy ook sien die 'checkering' is nie simmetries nie. (niks met enige inletting te doen nie)
Of moet ek stilbly en dankbaar wees
Dit daar gelaat.

Last edited by Johan JvR on Fri Aug 26, 2011 11:00 am, edited 1 time in total.
- Karl Stumpfe
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Thu Dec 23, 2010 1:37 pm
Re: 300 H&H
Quote van Johan JvR: "Of moet ek stilbly en dankbaar wees"
Nee, maar om iemand op die internet so uit te haal getuig nie van goeie oordeel nie. Ek dink jy kon die saak net onder sy aandag gebring het, en soos ek hom ken, sou hy jou tegemoet gekom het op 'n vriendelike en professionele manier. Enige iemand wat sy eie besigheid bestuur/ besit sal weet dat foute soms insluip, deels omdat ons almal mense is, deels omdat een ou nie alles kan doen nie. Maar goeie besighede word onderskei van slegte besighede nie hoe hulle die goeie kliente behandel nie, maar hoe hulle die ontevrede ouens behandel.
Net my opinie in elk geval.