Hallo vrinne!
Ek is op soek na S&B Trap Gold 12Br haeldoppe om te koop... Dit is die enigste doppe wat werk met die tipe slagdoppies wat ek het... Groot asb...
WA sal werk as iemand dalk kan help. 0833249683
Groetnis!
S&B Trap Gold doppe gesoek
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
S&B Trap Gold doppe gesoek
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: S&B Trap Gold doppe gesoek
daai doppe gooi ons weg want hy kan nie n normale watt vat nie
ek het raad vir jou oor die slag doppies bel my 0824916997
ek het raad vir jou oor die slag doppies bel my 0824916997