Roes in kamer
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Roes in kamer
Menere, ek het water skade in my kluis gehad. Ekt my borescope uitgetrek en daar is redelik baie roes kolle in die kamer (roes nie koper nie) Die lope lyk mooi, dis spesifiek die kamers.
Hoe gaan ek te werk om daai kamers te skrop? Op die stadium gaan ek iosso met groter koper borsels probeer. Het enige iemand anders al so probleem gehad? Enige wenke?
Hoe gaan ek te werk om daai kamers te skrop? Op die stadium gaan ek iosso met groter koper borsels probeer. Het enige iemand anders al so probleem gehad? Enige wenke?
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Roes in kamer
Malan, jou manier is die vinnigste.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Roes in kamer
Dankie Gawie. Ek het nogal geskrik toe ek dit nou sien
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1491
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Roes in kamer
Laat weet maar wat is die resultate asb. Party dae is ek bly ek het nie 'n borescope nie. As ek 'n nag deur jag die tyd van die jaar na dit gereen het lyk dit of ek die 243 uit 'n dam uit geduik het. Dink party van ons sal skrik om te sien hoe lyk dit daar binne.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Roes in kamer
Eduard ek weet hoe jy voel... My ackley se slot het moeilik begin oopmaak en ek weet ek het nie druk probleme nie. Ek is toe sommer deur al my roere en dis genoeg om my slapelose nagte te gee
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Roes in kamer
Spuit alles sopnat met Fluid Film dan na so uur vat jy n dowel wat jy n lekker klomp 0000 staal wol om draai en polsih hom
https://hardwarecentre.co.za/product/li ... _term=1568
PS moenie Iosso op n borsel net so gebruik nie, lappie om die borsel dan Iosso
https://hardwarecentre.co.za/product/li ... _term=1568
PS moenie Iosso op n borsel net so gebruik nie, lappie om die borsel dan Iosso
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Roes in kamer
Dankie kaptein. Wat is die rede dat mens nie die iosso direk op borsel moet gebruik nie?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Roes in kamer
What is going on in the pic was the shooter was using a bronze brush in conjunction with an abrasive cleaner. The gouges going up and over the lands are from the bristles of the brush. There is no way every bristle will follow the twist of the rifling.
You use a brush and an abrasive and it also depends on how aggressive the guy is with cleaning but at some point I will guarantee bore damage will happen.
Ask Mark here....he will tell you himself that he wrecked a barrel he set world records with by using a brush and abrasive cleaner at the same time. Guess what he doesn't do that anymore.
This was a 284w F class barrel. At 100 rounds the shooter started having accuracy issues. The picture is at 800 rounds. Instead of the bore and groove measuring .277" x .284"...it now measures .279" x .2855". When you look down the barrel with the naked eye you can see the damage. Used a brush and KG2 bore paste.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Roes in kamer
Skitterende info, voorheen raak geloop, nog nooit self toegepas nie, dankie Oblivious.Capt. Oblivious wrote: Mon Mar 28, 2022 8:41 am Spuit alles sopnat met Fluid Film dan na so uur vat jy n dowel wat jy n lekker klomp 0000 staal wol om draai en polsih hom
https://hardwarecentre.co.za/product/li ... _term=1568
PS moenie Iosso op n borsel net so gebruik nie, lappie om die borsel dan Iosso
Daar is baie waarskuwings oor iosso direk op ‘n borsel, steeds effe agressief. Daarom aanbeveling normaalweg op ‘n sagter borsel, nie brass borsel nie.
Soos Oblivious uitwys, met lappie op.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Roes in kamer
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Roes in kamer
Thanks julle. direk op nylon borsel sal seker nie dieselfde effek he nie?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Roes in kamer
Iosso verkoop n nylon borsel om saam dit te gebruik so glo nie hy sal skade maak nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Roes in kamer
Malan, hou eenvoudig.
Roes lyk baie keer erger as wat dit is, sowel as andersom!
1) Begin konserwatief soos Oblivious voorstel, indien erger werk jou pad op en eindig indien nodig
2) by Gawie se voorstel.
My 2c.