Val plate / Gong

User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Val plate / Gong

Post by Christo »

Paar foto's van my planne. Die raam haal uitmekaar en pas maklik in ma se kar. Ek sal in die vervolg die bout agterop vasweld so 1/3de van bo sodat hy effe skuins hang ( vir die terugkom slag ) en dan sal die boute ook nie uitgeskiet kan raak nie.

Die staal is een of ander "slytmetaal" wat spesiaal gemaak word deur mittal vir skare wat nadat die gong gesny is ekstra verhard word. Hy wil nie s? watter soort staal dit is nie. Daai groot merke is 7x64 op honderd meter.

[img width=560 height=420]http://i659.photobucket.com/albums/uu31 ... 011470.jpg[/img][img width=560 height=420]http://i659.photobucket.com/albums/uu31 ... 011478.jpg[/img][img width=560 height=420]http://i659.photobucket.com/albums/uu31 ... 011472.jpg[/img][img width=560 height=420]http://i659.photobucket.com/albums/uu31 ... 011474.jpg[/img][img width=560 height=420]http://i659.photobucket.com/albums/uu31 ... 011473.jpg[/img][img width=560 height=420]http://i659.photobucket.com/albums/uu31 ... 011475.jpg[/img]
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Val plate / Gong

Post by Piet Breedt »

Dit is beslis nie pantserstaal. Dit kan dalk Benox wees. Benox is n "high rub plate"
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Val plate / Gong

Post by Francois Marais »

Christo

Daai vasweld agterop werk nie, ek het ons gonge vir die WHK skiet almal so vasgesweis agterop, 16mm boute, en moes teen middagete die helfte oor sweis, toe le die plate oppi grond. Die sweis kraak los van die skop......

Ek het hier met n 6.5-284 geskiet en het drie gonge in n ry stukkend geskiet......Piet hulle se die gat deur werk beter.....

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Val plate / Gong

Post by Christo »

FM, thanx vir daai info.

Al regtige fout met my gonge is dat die kleintjies se gate te naby aan die kant geboor is. Die sykante breek af. Nog nie een verloor nie maar dit kan net gebeur.

Een belangrike feit is dat jy die gate moet maak vir skaarboute sodat jy nie 'n spanner oor 'n stukkende bout se kop moet probeer druk nie.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Val plate / Gong

Post by Francois Marais »

Christo

Gaan jy Boland skiet toe, blykbaar 17 Sept ???? Lyk my ek gaan daar wees, sal like om die ou weer n slag te sien, sal vir ons n 1Lt van daar groen bottel saambring, kan ons die ander manne ook bietjie ou...... ;D ;D

My plate is van Ammox, regte panser straal, kry daar by die winkel wat die ysterkarre bou, weet nie hoe ek n verinkte gat in daai plaat gaan kry nie......Sal maar gate laat deurbrand, en gewone boute opsit, as die koppe stukkend skiet maar seker met die grinder afsny.....

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Val plate / Gong

Post by Christo »

Francois Marais wrote: Christo

Gaan jy Boland skiet toe, blykbaar 17 Sept ???? Lyk my ek gaan daar wees, sal like om die ou weer n slag te sien, sal vir ons n 1Lt van daar groen bottel saambring, kan ons die ander manne ook bietjie ou...... ;D ;D
Ek het in direksie meeting daai Vrydag innie Limpopo. Gaan my bes probeer om Vrydagaand terug te kom, veral as ek weet jy's daar. Maar dit sal ek eers daai Vrydag kan weet.
Francois Marais wrote:
My plate is van Ammox, regte panser straal, kry daar by die winkel wat die ysterkarre bou, weet nie hoe ek n verinkte gat in daai plaat gaan kry nie......Sal maar gate laat deurbrand, en gewone boute opsit, as die koppe stukkend skiet maar seker met die grinder afsny.....
Die ou by Skaarland op Moorreesburg "breg" dat hy 'n Concrete boorpunt op 'n sekere angle slyp en dit dan baie vinnig baar deur boor. Ek het gehoor hy kan maar, maar self gesien ???  Miskien moet jy by een van die ing. winkels hoor of hulle weet van so iets.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
FrancoisN
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 275
Joined: Wed Feb 02, 2011 6:51 am

Re: Val plate / Gong

Post by FrancoisN »

Hier is hulle.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
“The only time to eat diet food is while you're waiting for the steak to cook.”
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Val plate / Gong

Post by Francois Marais »

Christo

Ek het ook al daai een van die sement boor gehoor maar noggie gesien nie.....

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Val plate / Gong

Post by Rasmus »

Dankie vir al die insette

Ek het vatsokatvis se raam gecopy en ons het Saterdag lekker geskiet.

Eers 200m was heel doenbaar gewees. Toe 300m eish daai gong raak klein sover :o

En toe op 50m met die rewolwer.

Die  gong is geskiet met die volgende kalibers. 25.06 100gr sierras, 30.06 180gr Rhino's, Accubonds en ou militere koe?ls. 6.5 x 55 129gr hornady sst's ,303 150gr pmp asook 174gr fmj

44magnum met 240gr SWC's, 240gr Hornady xtp's en 160gr impalas.

Dit was erg lekker

Raam voordat gong met conveyor vas gemaak was
Image

gong na n dag se skiet
Image
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Val plate / Gong

Post by Gerhard »

Wat het hom so hard geslaan?

Daai 44 Mag ?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Val plate / Gong

Post by Rasmus »

Gerhard nee... Dit was die 303 met army rondtes asook die 30.06 met fmj's en n paar rhinos.

As jy net so aks verby 3 uur op die gong kyk en ook by 6 uur sal jy die twee geel kolle sien waar die impalas uit die 44 hom geslaan het.
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Val plate / Gong

Post by Gerhard »

Dankie Rasmus,

Lyk of jy daai gong nog lekke lank gaan gebruik.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Val plate / Gong

Post by Rasmus »

Verseker! En ek het twee laat sny vir n skamele bedrag van R 150
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Val plate / Gong

Post by Gerhard »

Ek sal moet plan sien en vir my ook laat maak.

Jy het gelukkig baie staal manne in Middelburg met al die myne in die omgewing...  ;D
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Val plate / Gong

Post by Christo »

So lyk mild steel gong. Dit werk net nie. Ek het 'n beter voorbeeld gehad waar die 2de of 3de skoot op selfde plek reg deur gaan. Sy stukke of stukke koe?l kom ook lekker terug.

[img width=560 height=420]http://i659.photobucket.com/albums/uu31 ... dsteel.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i659.photobucket.com/albums/uu31 ... steel2.jpg[/img]
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Val plate / Gong

Post by Arnold »

oulik ...waarmee is daai gate/holtes geskiet en op watse afstand?
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Val plate / Gong

Post by Christo »

Arnold wrote: oulik ...waarmee is daai gate/holtes geskiet en op watse afstand?
243 en 7x64 op so 200 as ek reg onthou. Daai plaat vanmiddag met 55gr 243 geskiet op 100m, met mooi gat en lyk soos krater. Daai plastiek punt of die gat voor in die koe?l maak so tiet reg in die middel
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Val plate / Gong

Post by Christo »

My nuutste toevoeging. Groot sports. Jy moet die oranje een tref en die wit mis.  ;D

[img width=560 height=420]http://i659.photobucket.com/albums/uu31 ... 011512.jpg[/img]
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Val plate / Gong

Post by JACQUES BOTHA »

Christo

Ek dink dis n great idee  Is dit nie n klompie werk om hulle so te kry nie?
Laat weet hoe hulle hou
Klink na  n lekker speel daai
Groete
JAcques
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Val plate / Gong

Post by Christo »

JB

ek het 350mm laat sny en toe sommer gevra dat die gate van 100mm en 80 mm ook ingesny moet word. Daarna laat weet die klein stukkies moet ook hardgemaak word met skaarbout gat in. So R350 per gong betaal. Daai was gister en vandag groot pret gewees. Ek dink vir die groter kalibers gaan ek 'n 200mm 16mm dik gong so 500mm agter die gat hang. Die 7x64 het 2 keer daai kleintjie se bout uitgeskiet.

Ek het die idee op Robertson se gongchallence gekry.

Die ou gonge se lewe gaan nou maar alleen en eensaam word.
Last edited by Christo on Sun Oct 02, 2011 6:20 pm, edited 1 time in total.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Val plate / Gong

Post by Gerhard »

Laat my dink aan die veld teiken teikens.


Jy moet die activater plaat skiet om die teiken te laat om dop...

Dink dit kan lekker sports raak
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Val plate / Gong

Post by Monrique (SJ) »

Christo


Die spanne van jou lyk sommer voor die wind, glo hulle sal lekker skiet en mooi sports wees.  Geniet hulle.

Maak mooi


Groetnis
Gerrit Visser
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 335
Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm

Re: Val plate / Gong

Post by Gerrit Visser »

Hi manne
Daar is net een gong wat hou. Ockert Botha en Ian Fraser [0828 twee twee 5158]maak gons teen baie goeie prys. As ek reg onthou was dit ?R250 een. Koop een keer

G Gert
User avatar
Rooies
Hero Member
Hero Member
Posts: 587
Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm

Re: Val plate / Gong

Post by Rooies »

Gerrit

Is Ockert en Ian in die Kaap?
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi



"Forgive your enemies, but never forget their names."
Gerrit Visser
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 335
Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm

Re: Val plate / Gong

Post by Gerrit Visser »

Jy is reg Rooies bel hulle gerus. Hulle mag maar gongs maak.
Post Reply