Hi almal.
Ek wil gou by van die ervare manne weet hoekom tekens van druk by verskillende kaliber wapens op verskillende drukke wys al is dit dieselfde soort/maak slagdop. "Flashole" bly tog standaard.
Om dit meer eenvoudig te stel, drukke wat my 303 se slagdop al mooi plat begin slaan gaan nie 'n 270 of 300WM se slagdop enige tekens laat wys nie.
Ek besef verskillende wapens werk teen verskillende drukke maar hoekom word alle primers nie al teen s? so 55 000psi plat gedruk nie? In my 303 is daar al lankal sports teen daai druk.
Peet
Druk op slag dop
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Druk op slag dop
Work to live, don"t live to work
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Druk op slag dop
Ek raai net wag maar dat die slim manne antwoord.
Headspace en kamer grootte en vorm
Blok
Headspace en kamer grootte en vorm
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Druk op slag dop
Blok eks beindruk met jou insig. Ja die dop vorm, waar hy headspace, kaliber en so aan speel rol. Dis hoekom die Max druk van verskillende kalibers ook verskil
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]