Send-It 22 ELR Toerusting
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Send-It 22 ELR Toerusting
Na meer as 'n jaar se wag het dit duidelik geword dat die Vudoo .22LR wat ek bestel het nie gaan gebeur nie - so ek moet 'n alternatiewe plan maak. Ek beplan om een of meer van die .22 ELR kompetisies volgende jaar by te woon en wil bepaal wat gaan kompeterend wees - wat skiet die top 10 manne. Francois het in 'n vorige draad genoem dat 1ste & 2de plek Anschutz gewere met Tenex ammo geskiet het en dat hy en FDV ook Anschutz gewere skiet (ook in top 10).
Sal graag wil weet of daar enige ander vervaardigers in die top 10 was? Ek heg die uitslae van die laaste kompetisie wat Charl hier geplaas het aan.
Sal graag wil weet of daar enige ander vervaardigers in die top 10 was? Ek heg die uitslae van die laaste kompetisie wat Charl hier geplaas het aan.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Send-It 22 ELR Toerusting
Van wat ek lees is die CZ 457 reeks baie akuraat, seker goedkoper as wat jy vir die Voodoo sou betaal. Die MTR gaan vir omtrent 17k, met goedkoper modelle. Die LRP lyk na die top model.
Dan is daar Bergara. Savage het ook 'n 22 wat baie akuraat is.
Sent from my CPH2145 using Tapatalk
Dan is daar Bergara. Savage het ook 'n 22 wat baie akuraat is.
Sent from my CPH2145 using Tapatalk
Francois Vogel
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Send-It 22 ELR Toerusting
Dankie Francois. Die Bergara is definitief 'n opsie maar Kalahari Arms weet nie eers wanneer hulle gaan beskikbaar wees in SA nie. Die Tikka T1x is ook 'n opsie, maar meeste van hulle is uitverkoop.Francoisv wrote: Mon Nov 08, 2021 1:43 pm Van wat ek lees is die CZ 457 reeks baie akuraat, seker goedkoper as wat jy vir die Voodoo sou betaal. Die MTR gaan vir omtrent 17k, met goedkoper modelle. Die LRP lyk na die top model.
Dan is daar Bergara. Savage het ook 'n 22 wat baie akuraat is.
Sent from my CPH2145 using Tapatalk
Op hierdie stadium lyk my plan so:
- CZ 457 aksie
- Lilja 4-groef reguit .900" loop
- SCAR 2-stage sneller
- SCAR 35MOA rail
- Whiskey-3 chassis
Last edited by Ammion on Sat Dec 25, 2021 8:56 am, edited 1 time in total.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13507
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Send-It 22 ELR Toerusting
Tikka?
Sorry ek jou post gemis Paul, sien jy se hulle is orals uit verkoop
Sorry ek jou post gemis Paul, sien jy se hulle is orals uit verkoop
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Send-It 22 ELR Toerusting
Daai klink vir my na 'n invoer joppie en baie sukkel. En klomp oproepe cfr toe aan die einde van die dag.Ammion wrote:Dankie Francois. Die Bergara is definitief 'n opsie maar Kalahari Arms weet nie eers wanneer hulle gaan beskikbaar wees in SA nie. Die Tikka T1x is ook 'n opsie, maar meeste van hulle is uitverkoop.Francoisv wrote: Mon Nov 08, 2021 1:43 pm Van wat ek lees is die CZ 457 reeks baie akuraat, seker goedkoper as wat jy vir die Voodoo sou betaal. Die MTR gaan vir omtrent 17k, met goedkoper modelle. Die LRP lyk na die top model.
Dan is daar Bergara. Savage het ook 'n 22 wat baie akuraat is.
Sent from my CPH2145 using Tapatalk
Op hierdie stadium lyk my plan so:
- CZ 457 (Synthetic - goedkopste model)
- Lilja 4-groef reguit .900" loop
- SCAR 2-stage sneller
- SCAR 35MOA rail
- Whiskey-3 chassis
Gaan kyk gerus op gunafrica .com. Daar is 'n paar Annie's, benchrest modelle. Hieronder 'n skakel of 2.
https://gunafrica.com/listing/anschutz- ... chrest-lr/
https://gunafrica.com/listing/anschutz- ... rest-22lr/
Sent from my CPH2145 using Tapatalk
Francois Vogel
- WitWillem (Charl)
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri Jul 06, 2012 3:42 pm
Re: Send-It 22 ELR Toerusting
My opinie.. Anschutz is oor en oor bewys.. die nuwe .. baie cool en baie goeie 22s is nice want hulle kan as trainers gebruik word op “normale” aksies of platforms… behalwe vir dit… vat ek n Anchutz enige dag…Ammion wrote: Mon Nov 08, 2021 2:26 pmDankie Francois. Die Bergara is definitief 'n opsie maar Kalahari Arms weet nie eers wanneer hulle gaan beskikbaar wees in SA nie. Die Tikka T1x is ook 'n opsie, maar meeste van hulle is uitverkoop.Francoisv wrote: Mon Nov 08, 2021 1:43 pm Van wat ek lees is die CZ 457 reeks baie akuraat, seker goedkoper as wat jy vir die Voodoo sou betaal. Die MTR gaan vir omtrent 17k, met goedkoper modelle. Die LRP lyk na die top model.
Dan is daar Bergara. Savage het ook 'n 22 wat baie akuraat is.
Sent from my CPH2145 using Tapatalk
Op hierdie stadium lyk my plan so:
- CZ 457 (Synthetic - goedkopste model)
- Lilja 4-groef reguit .900" loop
- SCAR 2-stage sneller
- SCAR 35MOA rail
- Whiskey-3 chassis
Kry die geweer en skiet hom met regte ammo en kombinasie wat jy leerken… dan is jy daar… oo ja… en n scope wat kan draai… baie
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Send-It 22 ELR Toerusting
Francois en Charl dankie vir die terugvoer. Ek is bewus dat Anschutz gewere (al die enkelskoot kompetisie modelle en selfs die 1710/12 magasyn modelle) die beste sal presteer in hierdie vorm van kompetisie - daarom die aanname wat ek maak dat almal in die top 10 seker met hulle skiet.
Ek is egter besig om 'n PRS tipe geweer (magasyn en in 'n chassis) aanmekaar te sit wat ek hoop om in F-Klas en ELR skiete ook te gebruik met 'n sekere mate van sukses (ek is ook bewus dat jy nie 1 geweer kry wat die beste gaan presteer in alle dissiplines nie).
Ek moes my aanvanklike vraag seker anders bewoord het:- Is daar manne met PRS tipe gewere wat in die top 10 van hierdie kompetisie eindig?
Ek is egter besig om 'n PRS tipe geweer (magasyn en in 'n chassis) aanmekaar te sit wat ek hoop om in F-Klas en ELR skiete ook te gebruik met 'n sekere mate van sukses (ek is ook bewus dat jy nie 1 geweer kry wat die beste gaan presteer in alle dissiplines nie).
Ek moes my aanvanklike vraag seker anders bewoord het:- Is daar manne met PRS tipe gewere wat in die top 10 van hierdie kompetisie eindig?
- WitWillem (Charl)
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri Jul 06, 2012 3:42 pm
Re: Send-It 22 ELR Toerusting
Ek het gou gaan kyk ... die top 10 by ons 4 Sep .22 LR ELR skiet was as volg
1 Anschutz
2 Anschutz
3 Anschutz
4 Brno Mk2
5 Anschutz
6 Anschutz
7 Anschutz
8 Anschutz
9 Anschutz
10 Anschutz
MAAR ... ek kan ook noem... die manne het almal al baie moeite in hulle 22s ingesit...
1 Anschutz
2 Anschutz
3 Anschutz
4 Brno Mk2
5 Anschutz
6 Anschutz
7 Anschutz
8 Anschutz
9 Anschutz
10 Anschutz
MAAR ... ek kan ook noem... die manne het almal al baie moeite in hulle 22s ingesit...
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Send-It 22 ELR Toerusting
Dankie Charl, dit is wat ek wil weet. As 'n Brno dit kan doen, kan 'n CZ ook - al kos dit moeite ........WitWillem (Charl) wrote: Tue Nov 09, 2021 8:42 am Ek het gou gaan kyk ... die top 10 by ons 4 Sep .22 LR ELR skiet was as volg
1 Anschutz
2 Anschutz
3 Anschutz
4 Brno Mk2
5 Anschutz
6 Anschutz
7 Anschutz
8 Anschutz
9 Anschutz
10 Anschutz
MAAR ... ek kan ook noem... die manne het almal al baie moeite in hulle 22s ingesit...
- WitWillem (Charl)
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri Jul 06, 2012 3:42 pm
Re: Send-It 22 ELR Toerusting
13 Maart Send IT .22LR ELR
1 Brno Mk2
2 Anschutz
3 Walther
4 Ruger RPR
5 Walther
6 Brno Mk2
7 Walther
8 Anschutz
9 Walther
10 Anschutz
Hier is die lys vir die Maart komp ... so dit wissel maar
1 Brno Mk2
2 Anschutz
3 Walther
4 Ruger RPR
5 Walther
6 Brno Mk2
7 Walther
8 Anschutz
9 Walther
10 Anschutz
Hier is die lys vir die Maart komp ... so dit wissel maar
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Send-It 22 ELR Toerusting
Baie dankie, dit is wat ek wou sien.WitWillem (Charl) wrote: Tue Nov 09, 2021 9:11 am 13 Maart Send IT .22LR ELR
1 Brno Mk2
2 Anschutz
3 Walther
4 Ruger RPR
5 Walther
6 Brno Mk2
7 Walther
8 Anschutz
9 Walther
10 Anschutz
Hier is die lys vir die Maart komp ... so dit wissel maar
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 988
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Send-It 22 ELR Toerusting
Gaan kyk gerus na die videos van Pursuit of Precision op YouTube.
Hy het met n standaard CZ 457 geskiet en skiet tans met 1 wat gewerk is aan.
Hy staan niks terug vir die Voodoo nie.
Groete
Hy het met n standaard CZ 457 geskiet en skiet tans met 1 wat gewerk is aan.
Hy staan niks terug vir die Voodoo nie.
Groete
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Send-It 22 ELR Toerusting
Ek het.Toyrsi wrote: Tue Nov 09, 2021 1:54 pm Gaan kyk gerus na die videos van Pursuit of Precision op YouTube.
Hy het met n standaard CZ 457 geskiet en skiet tans met 1 wat gewerk is aan.
Hy staan niks terug vir die Voodoo nie.
Groete
Last edited by Ammion on Wed Apr 20, 2022 4:28 pm, edited 1 time in total.
- WitWillem (Charl)
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri Jul 06, 2012 3:42 pm
Re: Send-It 22 ELR Toerusting
Send IT .22LR ELR - Peks Range
12 Maart hou ons weer 'n 22ELR kompetisie net buite Durbanville.
Inskrywings maak Vrydag (28 Januarie) oop en sal op die Send IT Telegram groep uitgestuur word.
Volg hierdie skakel om deel te word van die groep:
Join the Send IT, ELR Shooting Telegram group to stay informed of local ELR events, news and updates.
https://t.me/joinchat/MkKXJR2QgsIVhtZd9obR0w
Hoop om julle daar te sien.
Groete
Charl
12 Maart hou ons weer 'n 22ELR kompetisie net buite Durbanville.
Inskrywings maak Vrydag (28 Januarie) oop en sal op die Send IT Telegram groep uitgestuur word.
Volg hierdie skakel om deel te word van die groep:
Join the Send IT, ELR Shooting Telegram group to stay informed of local ELR events, news and updates.
https://t.me/joinchat/MkKXJR2QgsIVhtZd9obR0w
Hoop om julle daar te sien.
Groete
Charl
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Send-It 22 ELR Toerusting
Charl, plaas asb weer toerusting asook uitslae wanneer jy kans kry.
- WitWillem (Charl)
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri Jul 06, 2012 3:42 pm
Re: Send-It 22 ELR Toerusting
Ek maak so. Vandag IT probleme met my wifi gehad. Sal in die week plaas. Groete
- WitWillem (Charl)
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri Jul 06, 2012 3:42 pm
Re: Send-It 22 ELR Toerusting
Firearm Ammo Ammo Type
1 ANSCHUTZ Eley TENEX
2 CZ Eley Edge
3 RUGER Eley TENEX
4 Brno Eley match
5 RUGER Eley TENEX
6 Winchester Eley match
7 Anschutz Eley Match
8 Ruger SK
9 ANSCHUTZ Eley TENEX
10 Izhmash Eley Sport
11 Remington Eley Sport
12 Anschutz Eley Match
13 Anschutz Lapua Centre X
14 Vudoo RWS -
15 Anschutz Lapua Centre-X
16 ANSCHUTZ Eley TENEX
17 Brno Eley match
18 Anschultz Lapua Centre-X
19 Winchester Eley match
20 Anschutz Eley Match
21 Remington Eley Sport
22 Izhmash Eley Sport
23 Brno SK Subsonic
24 Anschutz Eley Tenex
25 CZ SK Standard Plus
26 CZ SK Match
27 CZ SK Match
28 Marlin SK Match
29 Anschutz Lapua Centre - X
30 CZ SK Subsonic
31 CZ SK Match
32 Remington Eley Edge
33 Anchultz Eley Match
34 Ruger SK
Nog data op die Send IT Facebook blad https://www.facebook.com/Senditelrshooting/
Laat weet maar wat julle hier inlees... behalwe vir Eley ammo is dit maar die drywer van die geweer & stelknoppe wat saakmaak (soos gewoonlik)
1 ANSCHUTZ Eley TENEX
2 CZ Eley Edge
3 RUGER Eley TENEX
4 Brno Eley match
5 RUGER Eley TENEX
6 Winchester Eley match
7 Anschutz Eley Match
8 Ruger SK
9 ANSCHUTZ Eley TENEX
10 Izhmash Eley Sport
11 Remington Eley Sport
12 Anschutz Eley Match
13 Anschutz Lapua Centre X
14 Vudoo RWS -
15 Anschutz Lapua Centre-X
16 ANSCHUTZ Eley TENEX
17 Brno Eley match
18 Anschultz Lapua Centre-X
19 Winchester Eley match
20 Anschutz Eley Match
21 Remington Eley Sport
22 Izhmash Eley Sport
23 Brno SK Subsonic
24 Anschutz Eley Tenex
25 CZ SK Standard Plus
26 CZ SK Match
27 CZ SK Match
28 Marlin SK Match
29 Anschutz Lapua Centre - X
30 CZ SK Subsonic
31 CZ SK Match
32 Remington Eley Edge
33 Anchultz Eley Match
34 Ruger SK
Nog data op die Send IT Facebook blad https://www.facebook.com/Senditelrshooting/
Laat weet maar wat julle hier inlees... behalwe vir Eley ammo is dit maar die drywer van die geweer & stelknoppe wat saakmaak (soos gewoonlik)
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Send-It 22 ELR Toerusting
Dankie Charl, lyk of ammunisie baie groot rol speel - interressant ...
- dawiec
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
Re: Send-It 22 ELR Toerusting
Ammion die grootste faktore hier op die send op kompetisie vlak is beslis ammo maar ook die vermoë om die wind te kan lees. Ek het 'n katastrofiese naweek gehad saam met Charl hulle maar dis maar net my eie skuld wat nie genoeg oefen op die langer afstande nie en soos genoem, wind lees vermoë
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 956
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Send-It 22 ELR Toerusting
Ingeskryf vir volgende 22ELR kompetisie - 3 September 2022.
- WitWillem (Charl)
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri Jul 06, 2012 3:42 pm
Re: Send-It 22 ELR Toerusting
Sien uit daarna om te ontmoet
Hier is die uitnodiging indien iemand wil kom saam skiet... sowat 10 plekke nog beskikbaar
Hier is die uitnodiging indien iemand wil kom saam skiet... sowat 10 plekke nog beskikbaar
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- WitWillem (Charl)
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri Jul 06, 2012 3:42 pm
Re: Send-It 22 ELR Toerusting
Send IT, ELR Shooting
3 September 2022
PEKS Baan, Wellington
Aangeheg vind die resultate.. daar was sommer baie hits op die twee 424 m en 393 m teikens!!! So dit kan gedoen word... wind was tussen 4 uur en 6 uur en tot en met 15 mph. Van die skuts het tot 18 MOA vir wind gestel.
Was ook baie lekker om Jaracal lede te ontvang en ontmoet by die skiet!
Groete
C
3 September 2022
PEKS Baan, Wellington
Aangeheg vind die resultate.. daar was sommer baie hits op die twee 424 m en 393 m teikens!!! So dit kan gedoen word... wind was tussen 4 uur en 6 uur en tot en met 15 mph. Van die skuts het tot 18 MOA vir wind gestel.
Was ook baie lekker om Jaracal lede te ontvang en ontmoet by die skiet!
Groete
C
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Send-It 22 ELR Toerusting
Dankie Charl, het dit baie geniet. Kan jy asb weer toerustinglys plaas wanneer jy kans kry.
- WitWillem (Charl)
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri Jul 06, 2012 3:42 pm
Re: Send-It 22 ELR Toerusting
1 Anschutz Eley Match
2 Anschutz Eley Tenex
3 Brno Eley Match
4 Anschutz Eley Tenex
5 Anschutz Eley Match
6 CZ Eley Tenex
7 Anschutz Eley Match
8 CZ Lapua Center X
9 Anschutz Eley Tenex
10 Anschutz Eley Tenex
11 Vudoo Eley Tenex
12 Winchester 54 Eley Match
13 Anschutz Eley Tenex
14 Anschutz Fiocchi TT Sport
Hier is 1 - 14
2 Anschutz Eley Tenex
3 Brno Eley Match
4 Anschutz Eley Tenex
5 Anschutz Eley Match
6 CZ Eley Tenex
7 Anschutz Eley Match
8 CZ Lapua Center X
9 Anschutz Eley Tenex
10 Anschutz Eley Tenex
11 Vudoo Eley Tenex
12 Winchester 54 Eley Match
13 Anschutz Eley Tenex
14 Anschutz Fiocchi TT Sport
Hier is 1 - 14