Dagse manne
Ek is van plan om n' Magnetospeed vir my te koop, en ek verstaan wat die verskille tussen die Sporter en die V3 is.
My vraag is waarom koop die meeste mense dan die V3 wat oor n' knaldemper pas as die spoed vir lading ontwikkeling dan sonder n' knaldemper gedoen moet word. Of is die skiet vir spoed sonder n' knaldemper , sommer n' ou vrou storie. Ek wil nie 4k extra gaan betaal vir die V3 as ek dieselfde met die Sporter kan doen nie.
Dankie
Groete
Magnetospeed Sporter of V3
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Magnetospeed Sporter of V3
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1616
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Magnetospeed Sporter of V3
Chris, my ondervinding is dat die V3 beter kwaliteit is as die sporter. Werk vanaf .22 tot 338 bloots loop, KD en MB . Ek het my sporter op die ou end as onderdele verkoop nadat die bayo en die display unit die gees gegee het. Buy once, cry once.
Shoot straight
Shoot straight
Francois Vogel
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Magnetospeed Sporter of V3
Dankie Francois, dit maak sin. Vat jy jou spoed vir QL met of sonder n' knaldemper op?
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Magnetospeed Sporter of V3
Ek het die sporter. Doen baie ladings en nog nooit n probleem gehad nie.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Magnetospeed Sporter of V3
Soek jy 'n mening by Francois of soek jy feite?Chris (vdB) wrote: Fri Mar 11, 2022 2:49 am Dankie Francois, dit maak sin. Vat jy jou spoed vir QL met of sonder n' knaldemper op?
Jy soek altyd spoed vir QL kalibrasie sonder 'n demper.
My roere se dempers dra gemiddeld 10 tot 15 vps by die spoed by die kroon. Hoe meer die koolstof aanpaksel in die demper hoe hoër is die spoed. Wanneer ek hul skoongemaak het met "drain-cleaner" is die verskil amper weglaatbaar.
Wanner ek egter spoed kalibreer vir my balistiese aplikasie, meet ek met die demper op, want dit gee die maksimum spoed waarteen die koeël sal beweeg. Nie belangrik vir die bosveld nie, maar krities vir spogregte as jy die bobbejaan anderkant die bult wil bykom.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Magnetospeed Sporter of V3
Dankie Gawie, ek gaan dan liewer die V3 kry van die begin af
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Magnetospeed Sporter of V3
Sporter werk baie lekker op meeste gewere/dempers, maar die kabel/"lance" aansluiting gee later die gees. V3 se patent werk baie beter.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
