Silwer rapid bullets

Post Reply
nwb1313
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Wed May 15, 2019 9:24 pm

Silwer rapid bullets

Post by nwb1313 »

Goeie naand almal. Ek het vandag my eerste coated bullets gekoop( 147gr silwer rapids) en begin om te herlaai. Die verkoopsman het vir my ñ expander gegee wat sal pas in my lee expander die. Dis ñ acu expander en is bedoel om die mond van die dop dieper oop te maak om die coated bullet makliker te seat sonder om van die coating af te krap. Wat my pla is dat die expander bly die case mouth buldge. Ongeag hoeveel minder ek die mouth flare sal daar nog steeds ñ mate van buldging wys. Met die oorspronklike expander in die die sal die dop nie buldge nie ongeage hoeveel flare ek sal toe pas. Nou is die vraag is dit werklik nodig om die aangekoopte expander te gebruik? Of sal die oorspronklike lee expander voldoende wees? Met die oorspronklike expander kan ek nog steeds met bietjie meer flare sorg dat die punt mooi square staan in die case. Of moet ek dalk kyk na die expander van bullet corp?

Sent from my SM-A505F using Tapatalk

User avatar
Philip J
Hero Member
Hero Member
Posts: 925
Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm

Re: Silwer rapid bullets

Post by Philip J »

Ek het Silver Rapids se 125 greiners baie gemaklik gelaai met die standaard "expander" in die Lyman matrys stel waarmee ek laai. Jy moet net seker maak jou "seater" is reg opgestel om die ekstra "flare" weer terug te druk wanneer die koeëls ingedruk word.
Groetnis
Philip
OosKaapJagter
Hero Member
Hero Member
Posts: 959
Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm

Re: Silwer rapid bullets

Post by OosKaapJagter »

Ek herlaai Bullet Corp koeëls wat maar op dieselfde beginsel werk. Jy "flare" net die doppie met jou gewone "Lee Expander Die" totdat jy die koeël in die dop kan indruk sonder om die "coating" af te skil.
Dit is regtig nie nodig om dinge onnodig te kompliseer en ekstra goed aan te koop nie. Die verkoopsman het waarskynlik jou geld meer nodig gehad as wat jy sy "expander" nodig het.
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2157
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Silwer rapid bullets

Post by Ds J »

As die gelaaide patroon in jou geweer se kamer pas behoort die "bulge" nie n probleem te maak nie.
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1880
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Silwer rapid bullets

Post by Ratel »

My standard Lee expander werk 100%. Al wat ek doen is om die dop ongeveer 1mm dieper te expand sodat die koeel makliker seat en nie die polymer bonding skil nie. Dan stel ek my seating die dat dit amper n krimp setting het om die dop net weer terug na normaal te kry
Maak 'n verskil
HeinM
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 497
Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm

Re: Silwer rapid bullets

Post by HeinM »

Ds J wrote: Sun Mar 06, 2022 11:10 pm As die gelaaide patroon in jou geweer se kamer pas behoort die "bulge" nie n probleem te maak nie.
Die 9mmP se dop taper, so die bulge is soms sigbaar.
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Silwer rapid bullets

Post by Frederik »

Manne laai julle met single stage of progressive press? Ek sien ek het so ekstra expander nodig want ek kry nie my doppe genoeg geflare en die poeier ingegooi laat altwee mooi saam werk nie.

Ek gebruik 'n Lee Pro 1000
HeinM
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 497
Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm

Re: Silwer rapid bullets

Post by HeinM »

Frederik wrote: Mon Mar 07, 2022 3:40 pm Manne laai julle met single stage of progressive press? Ek sien ek het so ekstra expander nodig want ek kry nie my doppe genoeg geflare en die poeier ingegooi laat altwee mooi saam werk nie.

Ek gebruik 'n Lee Pro 1000
Ek tumble en was eers die doppe, dan size en flare ek dit. Primer pockets met boor. (Obsessie oor skoon pockets). Prime dan met handprimer. Gebruik turret press vir kruitgooi, seat en krimp. Ek gebruik nie Lee se kruitgooier op die turret nie (duiwelsdrek). RCBS Uniflow.

Ek het vol progessive oorweeg, maar dis te 'n vuil besigheid na my sin...

Groetnis!
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1880
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Silwer rapid bullets

Post by Ratel »

Frederik wrote: Mon Mar 07, 2022 3:40 pm Manne laai julle met single stage of progressive press? Ek sien ek het so ekstra expander nodig want ek kry nie my doppe genoeg geflare en die poeier ingegooi laat altwee mooi saam werk nie.

Ek gebruik 'n Lee Pro 1000
Single stage press, Lee carbide dies, de prime, expander die, sonic cleaner, hand priming, Lyman manual competition powder dispenser, bullet seating.
Dit vat langer as progressive maar dis my stokperdjie en ek probeer net so presies wees as met my geweer ammo herlaai. Ek sal met n geruste hart my eie herlaaide ammo vir SD gebruik as ek moet.

Ek doen die sonic cleaner ook hele paar siklusse want ek soek primer pockets skoon. (Spaar nog vir wet tumbler).
Maak 'n verskil
nwb1313
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Wed May 15, 2019 9:24 pm

Re: Silwer rapid bullets

Post by nwb1313 »

Ek het nou vandag mooi gaan sit en speel met die gewone lee expander en net gesorg dat die flare bietjie groter is dat die punt mooi square daarin pas. Ek paar dummy rounds getoets met ñ ligte taper en die "plunk" test godoen en hy pas soos ñ droom. Ja ek dink daai verkoopsman het my van ver af sien kom. Die dummy rontes se buite wyke omtrek met die 147gr punt kom in op so 0.381" na die krimp.

Sent from my SM-A505F using Tapatalk

nwb1313
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Wed May 15, 2019 9:24 pm

Re: Silwer rapid bullets

Post by nwb1313 »

HeinM wrote:
Ds J wrote: Sun Mar 06, 2022 11:10 pm As die gelaaide patroon in jou geweer se kamer pas behoort die "bulge" nie n probleem te maak nie.
Die 9mmP se dop taper, so die bulge is soms sigbaar.
Dankie. Ek is maar een vir OCD en wil graag he die moet reg vertoon. Die buldge was nie erg nie maar sigbaar genoeg as ek hulle teen gekoopte rondtes sou sit was dit ietwat meer sigbaar.

Sent from my SM-A505F using Tapatalk

HeinM
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 497
Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm

Re: Silwer rapid bullets

Post by HeinM »

nwb1313 wrote: Mon Mar 07, 2022 7:04 pm

Ek was 25 jaar gelede presies op hierdie dieselfde onderwerp. Ek was daardie tyd aktief op Glocktalk en het die Amerikaanse ooms gekastei met dieselfde vraag... Antwoord elke keer: Shoot'em, don't bother... Ek het oor die jare aanvaar dat die bulge maar daar gaan wees met sommige gelaaide patrone. Sien dit nie meer raak nie...
Grobbieb
Newbie
Newbie
Posts: 35
Joined: Fri Jun 15, 2018 10:25 pm

Re: Silwer rapid bullets

Post by Grobbieb »

HeinM wrote:
Frederik wrote: Mon Mar 07, 2022 3:40 pm Manne laai julle met single stage of progressive press? Ek sien ek het so ekstra expander nodig want ek kry nie my doppe genoeg geflare en die poeier ingegooi laat altwee mooi saam werk nie.

Ek gebruik 'n Lee Pro 1000
Ek tumble en was eers die doppe, dan size en flare ek dit. Primer pockets met boor. (Obsessie oor skoon pockets). Prime dan met handprimer. Gebruik turret press vir kruitgooi, seat en krimp. Ek gebruik nie Lee se kruitgooier op die turret nie (duiwelsdrek). RCBS Uniflow.

Ek het vol progessive oorweeg, maar dis te 'n vuil besigheid na my sin...

Groetnis!
Is dit als vir 9mm?

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Silwer rapid bullets

Post by Swede »

nwb1313 wrote:Ek het nou vandag mooi gaan sit en speel met die gewone lee expander en net gesorg dat die flare bietjie groter is dat die punt mooi square daarin pas. Ek paar dummy rounds getoets met ñ ligte taper en die "plunk" test godoen en hy pas soos ñ droom. Ja ek dink daai verkoopsman het my van ver af sien kom. Die dummy rontes se buite wyke omtrek met die 147gr punt kom in op so 0.381" na die krimp.

Sent from my SM-A505F using Tapatalk
Jy moet van die koels trek en kyk of die coating nie afgeskeer is nie. Ook sorg dat jy nie die koel kleiner swage met die seating nie. 0.381 klink reg!!

Sent from my SM-N970F using Tapatalk

And as thy days, so shall thy strength be
HeinM
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 497
Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm

Re: Silwer rapid bullets

Post by HeinM »

Grobbieb wrote: Thu Mar 10, 2022 11:05 am
HeinM wrote:
Frederik wrote: Mon Mar 07, 2022 3:40 pm Manne laai julle met single stage of progressive press? Ek sien ek het so ekstra expander nodig want ek kry nie my doppe genoeg geflare en die poeier ingegooi laat altwee mooi saam werk nie.

Ek gebruik 'n Lee Pro 1000
Ek tumble en was eers die doppe, dan size en flare ek dit. Primer pockets met boor. (Obsessie oor skoon pockets). Prime dan met handprimer. Gebruik turret press vir kruitgooi, seat en krimp. Ek gebruik nie Lee se kruitgooier op die turret nie (duiwelsdrek). RCBS Uniflow.

Ek het vol progessive oorweeg, maar dis te 'n vuil besigheid na my sin...

Groetnis!
Is dit als vir 9mm?

Sent from my iPhone using Tapatalk
Ja. 9mmP. Amper perfekte patrone en die saligheid van herlaai is wel 'n passie. ;)
Post Reply