Dag manne,
Op die polisie se webtuiste kan mens mos nou jou aansoek se vordering volg.
Die ID en serial number velde is maklik om te gebruik, maar vir competency het mens nie n serial number nie, so jy moet reference numver gebruik.
Maar die kwitansie het drie nommers op! Taking nr, Purpose receipt number en SAPS86 number.
Weet julle manne watter wen is die regte een vir die reference veld?
Lisensies - Polisie webtuiste
-
Pierre1
- Jr. Member

- Posts: 88
- Joined: Thu Mar 17, 2016 9:52 am
Re: Lisensies - Polisie webtuiste
Middag Maroelas,Maroelas wrote: Thu Mar 03, 2022 1:55 pm Dag manne,
Op die polisie se webtuiste kan mens mos nou jou aansoek se vordering volg.
Die ID en serial number velde is maklik om te gebruik, maar vir competency het mens nie n serial number nie, so jy moet reference numver gebruik.
Maar die kwitansie het drie nommers op! Taking nr, Purpose receipt number en SAPS86 number.
Weet julle manne watter wen is die regte een vir die reference veld?
Ek het my DFO geskakel en gevra vir die Reference nommer, want dit verskyn nie op die kwitansie nie en daai drie wat jy hierbo noem is nie die korrekte nommer wat jy na opsoek is nie.
Groete,
.300 Win Mag Savage 116 Bear Hunter
.243 BB HOWA 1500
.22LR BRNO Mod 2
.22 BRNO Hornet ZKW465
9mm CZ PO9
.38 Special Rossi
12 Gauge Sabatti O/U
.243 BB HOWA 1500
.22LR BRNO Mod 2
.22 BRNO Hornet ZKW465
9mm CZ PO9
.38 Special Rossi
12 Gauge Sabatti O/U
-
Maroelas
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm
Re: Lisensies - Polisie webtuiste
Dankie Pierre!
Dis maar 'n rompslomp hierdie!
Dis maar 'n rompslomp hierdie!
-
Pierre1
- Jr. Member

- Posts: 88
- Joined: Thu Mar 17, 2016 9:52 am
Re: Lisensies - Polisie webtuiste
Ja nee, dit is maar 'n storie wat hopelik 'n goeie einde het:-). Ek volg my aansoek op die toep, maar moet bieg die spoed waarteen hy beweeg gaan 'n skilpad laat goed voel....
.300 Win Mag Savage 116 Bear Hunter
.243 BB HOWA 1500
.22LR BRNO Mod 2
.22 BRNO Hornet ZKW465
9mm CZ PO9
.38 Special Rossi
12 Gauge Sabatti O/U
.243 BB HOWA 1500
.22LR BRNO Mod 2
.22 BRNO Hornet ZKW465
9mm CZ PO9
.38 Special Rossi
12 Gauge Sabatti O/U