Naand manne,
As iemand weet waar ek van hierdie punte kan kry vir maat van my, laat weet asb.
Groete,
Leon.
GESOEK: Barnes .30 kaliber 165gr Tipped TSX
-
Leon Crous
- Sr. Member

- Posts: 429
- Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: GESOEK: Barnes .30 kaliber 165gr Tipped TSX
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
3kus
- Full Member

- Posts: 151
- Joined: Mon Mar 26, 2018 11:02 am
Re: GESOEK: Barnes .30 kaliber 165gr Tipped TSX
Hi Leon, ek het n oop boks waarmee ek jou kan help. Sal jou pm
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
.22LR / 308 Win / 6.5x55 SE / 6.5CM / 7 RSAUM / 338WM / 375H&H / 9mm
-
Leon Crous
- Sr. Member

- Posts: 429
- Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am
Re: GESOEK: Barnes .30 kaliber 165gr Tipped TSX
Dankie oom Driepoot, maar hy soek spesifiek die tipped weergawe.
Drikus - dankie, maar hy soek bietjie meer punte...
Drikus - dankie, maar hy soek bietjie meer punte...
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: GESOEK: Barnes .30 kaliber 165gr Tipped TSX
Dit is nou nie die tyd om kieskeurig te wees nie. Volgens my werk die 150TSX vir my beter as die TTSX en maak net so dood soos sy maatjie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Leon Crous
- Sr. Member

- Posts: 429
- Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am
Re: GESOEK: Barnes .30 kaliber 165gr Tipped TSX
Ek stem heelhartig saam. Probeer maar net hoendertande soek vir groot maat van my...en hy is baaiie kieskeurigtripodmvr wrote: Thu Feb 17, 2022 3:12 pm Dit is nou nie die tyd om kieskeurig te wees nie. Volgens my werk die 150TSX vir my beter as die TTSX en maak net so dood soos sy maatjie.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: GESOEK: Barnes .30 kaliber 165gr Tipped TSX
Vanmiddag met Andre007 gesels. Hy praat vanuit die bedryf synde hy elke dag in 'n geweerwinkel is. Volgens hom gaan daar bykans geen Barnes binnekort die land inkom nie. Kyk by Zimbi en S&O. Baie min koeëls nog beskikbaar.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br