Koos
Die weergawe wat ek gebruik is Juta sin vir Prokureurs.
Ek weet nie wie die Polisie sin update nie. As n klient my nader oor n opinie nou is dit my siening dat n knaldemper nie onwettig is nie.
Frikkie
Maak jy jou vuurwapen 'onwetend' 'n verbode vuurwapen?
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
- Coenie (Swift)
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Tue Sep 14, 2010 11:05 am
Re: Maak jy jou vuurwapen 'onwetend' 'n verbode vuurwapen?
Manne,
Ek hou die topic dop en dis insigvol, net 'n vraag die manne met die ou groen lisensies wat nou oorgeskakel het en wat huis/kluis inspeksies deurgemaak het waar die 2 tipes op die wapens was/is, en wel hul nuwe kaarte gekry het was dit die geleentheid om ons inkennis te stel en te s? dis taboe. Nou is ons "gecheck" en is op die nuwe wet beoordeel en lisensies toegestaan/hernu. Sal maar moeilik wees in hof om my te laat ry aan die pen terwyl hulle die kans gehad het om dit reg te maak.
Ek glo as die post dood gemaak moet word, dan moet een van die moderators dit eerder delete
net my 2c
Groete

.22 , 223 Vektor H5, 270 Savage Mod III FXP3, 12 Boor Mossberg, 9mm Vektor SP1 Sport
-
Biltongjagter
Re: Maak jy jou vuurwapen 'onwetend' 'n verbode vuurwapen?
Swift, 'n lekker sinvolle siening wat jy hier opper!
Maar, nog nie sprake van
Vertrou dit sal uiteindelik logies uitgeklaar kan word - met of sonder implikasies, wie weet!
Groete,
Koos.
Maar, nog nie sprake van
dit wat jy hier s? nie - t? veel onduidelikheid heers nog hieroor.Ek glo as die post dood gemaak moet word, dan moet een van die moderators dit eerder delete