Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek wonder sommer of nog mense hier belang stel in die ou Coleman paraffine lampe? Ek het my Oupa se Coleman 237 Emperial laat restoureer, Made in Canada 1950.
Ek het lampe vir so paar jaar versamel. Het so 43 gehad wat almal perfek gewerk het. Het nou nog 7 oor. Ek het die lampe waarvoor ek baie onderdele het gehou. Ek gebruik van die lampe steeds.
Die lampe veskaf my groot plesier, maar ruk deesdae 'n man se sak. Ek het so by die 70 van hulle, die le Roux's se huis lyk soos 'n lugtoring tydens beurtkrag.
Screenshot_20220207-080817_Gallery.jpg
Screenshot_20220207-081342_Gallery.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
J le Roux wrote: Mon Feb 07, 2022 8:15 am
Ek is bly jy geniet jou lamp JJV.
Die lampe veskaf my groot plesier, maar ruk deesdae 'n man se sak. Ek het so by die 70 van hulle, die le Roux's se huis lyk soos 'n lugtoring tydens beurtkrag.
J le Roux wrote: Mon Feb 07, 2022 8:15 am
Ek is bly jy geniet jou lamp JJV.
Die lampe veskaf my groot plesier, maar ruk deesdae 'n man se sak. Ek het so by die 70 van hulle, die le Roux's se huis lyk soos 'n lugtoring tydens beurtkrag.
Hierdie Tilley tafel lamp was n geskenk van Peet.
Weereens baie dankie.