Jakkals roep

Post Reply
User avatar
Vosman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am

Jakkals roep

Post by Vosman »

Kerels.
Waar doen 'n mens die jakkalroep kursusse?
Ek wil nie die goed kommersieel skiet soos baie van julle nie, maar ek het 'n klomp vriende wat probleme het met die jakalse,en hulle is ook glad nie touwys nie.
Die jakkies in die noorde is nie so skelm soos die outjies in die platland van die suide nie, so ek weet dit gaan baie makliker gaan die kant. Ek wil net nie graag Beaufort wes toe ry vir 'n kursus nie. So as daar 'n kursus is nie te ver van Pretoria nie sal dit bakgat wees. Hoeveel tyd gaan ek nodig he vir 'n kursus? Dag, Dae of weke?

Gee asb terugvoer?

Groetnis
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Jakkals roep

Post by BLOK »

Vos

Ons hou Saterdag die 3 de September kursus hier in Potch, daar is n paar manne van JHB & PTA wat deurkom jy is welkom om hom ook te kom bywoon.

Blok

http://jaracal.com/index.php?topic=4434.15
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Vosman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am

Re: Jakkals roep

Post by Vosman »

Hi Blok!
Dankie vir die terugvoer, sal moet kyk of ek hom kan inpas.Dis bietjie vinnig op my maar sal jou laat weet!

Groetnis!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Jakkals roep

Post by James Wilson »

ek dink ander manne wat wil jakkies skiet kan gerus hier by Vosman iets leer. voordat jy sommer n foxpro koop en al die jakkies slim roep, doen eeers n kursus of begin ten minste saam met iemand wat die storie GOED ken.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Jakkals roep

Post by BLOK »

+1 James

Ware woorde, maak dit vir jouseld en vir ander net makliker in die langduur.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Post Reply