Waarde van sako L579 .308?
-
Jacques.308
- Sr. Member

- Posts: 499
- Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am
Waarde van sako L579 .308?
Hi manne ek toets sommer net die water. Ek het n Sako L579 aksie met 'n 26" broughton loop op. Die loop het so 400 skote deur maar ek kry hom nie om lekker te groepeer nie.
Ek wonder sommer net wat die waarde van so iets sal wees? En of daar moontlik belangstelling is?
Groetnis
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Ek wonder sommer net wat die waarde van so iets sal wees? En of daar moontlik belangstelling is?
Groetnis
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2157
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Waarde van sako L579 .308?
Hoe akkuraat is hy tans?
n 26" loop beteken dat jy waarskynlik op langer afstande teiken skiet; hy kan nog steeds goed werk as n jaggeweer.
Dit sal baie help om die prys te bepaal.
n 26" loop beteken dat jy waarskynlik op langer afstande teiken skiet; hy kan nog steeds goed werk as n jaggeweer.
Dit sal baie help om die prys te bepaal.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Waarde van sako L579 .308?
Ja, en twist en koeëlgrein? Goeie aksie, geen rede dat dit die probleem is nie.
Onthou Sako het ook bietjie geskiedenis van reekse wat se snellers nie so great is nie. Die manne in Europa skiet korter afstande , met of sonder handskoene in die koue.
Beste.
Onthou Sako het ook bietjie geskiedenis van reekse wat se snellers nie so great is nie. Die manne in Europa skiet korter afstande , met of sonder handskoene in die koue.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Jacques.308
- Sr. Member

- Posts: 499
- Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am
Re: Waarde van sako L579 .308?
1:11 twist loop. Ek het al alle gewig punte probeer van 125 tot 180 en kry hom nie om te skiet nie. Ek het hom op sy beste by 0.7 moa gekryLategan1 wrote:Ja, en twist en koeëlgrein? Goeie aksie, geen rede dat dit die probleem is nie.
Onthou Sako het ook bietjie geskiedenis van reekse wat se snellers nie so great is nie. Die manne in Europa skiet korter afstande , met of sonder handskoene in die koue.
Beste.
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Waarde van sako L579 .308?
Ouer Sakos veral die Deluxe modelle in spesifieke kalibers gaan goeie geld omdat hulle nie so volop is nie maar n 308 L579 val ongelukkig nie in daai lys nie, die geweer is ook nie meer standaard nie so jou regte Sako lover gaan ook anders na hom kyk . Persoonlik sou ek hom probeer maak skiet want ek dink nie jy gaan die geld van die loop terug maak as jy die geweer nou verkoop nie. Manne koop eder n nuwe Howa vir R9000 of wat ook hulle deesdae kos en tackticalise hom
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Waarde van sako L579 .308?
Dink daar het jy die antwoord. Werk met wat jy het en kry die fout.
Beste.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Jacques.308
- Sr. Member

- Posts: 499
- Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am
Re: Waarde van sako L579 .308?
Kan mens n kamer so verkeerd sny dat dit moontlik die fout kan wees?
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2157
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Waarde van sako L579 .308?
Het jy al die standaard toetse gedoen, bv gekyk vir n bedfout, los skroewe, skewe kroon, ens?
Vat hom dalk vir n goeie geweerbouer om na te gaan - daar is dalk n snaakse foutjie.
Edit: n skewe / kort kamer kan die fout wees.
Vat hom dalk vir n goeie geweerbouer om na te gaan - daar is dalk n snaakse foutjie.
Edit: n skewe / kort kamer kan die fout wees.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Waarde van sako L579 .308?
Enige iets is moontlik maar dit kan heel moontlik iets klein wees, Broughton is n top loop maar daar kan dalk iets met die loop self fout wees ook.
Het jy die standaard kolf nog op hom?
Het jy die standaard kolf nog op hom?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Jacques.308
- Sr. Member

- Posts: 499
- Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am
Re: Waarde van sako L579 .308?
Hy het nog standaard kolf op maar float heeltemal en is gebed. Geweer was al by bloem custom rifles en Kevin kry geen fout met hom nie.
Dalk maar nog net n laaste keer probeer
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Dalk maar nog net n laaste keer probeer
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Waarde van sako L579 .308?
Wat skiet jy nou tans in hom?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Jacques.308
- Sr. Member

- Posts: 499
- Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am
Re: Waarde van sako L579 .308?
155 ELD Match maar gaan hom probeer met 150gr speer Hot-Cor om hom maar n stap en jag geweer te maak.Capt. Oblivious wrote:Wat skiet jy nou tans in hom?
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
-
Maroelas
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm
Re: Waarde van sako L579 .308?
Daai oorspronklike kolf is horribaal 11.1.11! Hy drop te veel vir 'n teleskoop. Ek het myne (243win) in 'n boyds kolf, wat reguit is, gesit en dit maak 'n enorme verskil aan jou cheeckweld.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Waarde van sako L579 .308?
Check ook jou sneller se stelling. Ek al baie gesukkel, nou weer een vervang. Sako stel normaalweg hulle pd trekking hoog, ek sou tussen 2.5-3.0 pd begin om moontlike fout te elimineer vir jag. Dalk ht jy dit reeds gestel.
My ervaring is dat jy konstant moet kan goed groepeer vir jag, nie net nou en dan, soos jy dit uitlig nie. Dit veroorsaak dat mens nie selfvertroue het vir die skote verder as 250m nie. Daarom sou ek by sneller begin na aanleiding van wat jy noem reeds gedoen is.
Sneller check is vir my een van die standaard toetse soos iemand dit hier noem.

Last edited by Lategan1 on Fri Jan 28, 2022 3:08 pm, edited 1 time in total.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2157
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Waarde van sako L579 .308?
En laat iemand anders n slag met hom skiet. 
-
Jacques.308
- Sr. Member

- Posts: 499
- Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am
Re: Waarde van sako L579 .308?
Sneller en als is gestel. Dankie lategan. Voor ek die vorige loop uit geskiet het, het ek konstant elke dag van die week 0,25 moa groepe op 200 en verder geskiet.Lategan1 wrote:Check ook jou sneller se stelling. Ek al baie gesukkel, nou weer een vervang. Sako stel normaalweg hulle pd trekking hoog, ek sou tussen 2.5-3.0 pd begin om moontlike fout te elimineer vir jag. Dalk ht jy dit reeds gestel.
My ervaring is dat jy konstant moet kan goed groepeer vir jag, nie net nou en dan, soos jy dit uitlig nie. Dit veroorsaak dat mens nie selfvertroue het vir die skote verder as 250m nie. Daarom sou ek by sneller begin na aanleiding van wat jy noem reeds gedoen is.
Sneller check is vir my een van die standaard toetse soos iemand dit hier noem.
Beste.
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
-
Jacques.308
- Sr. Member

- Posts: 499
- Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am
Re: Waarde van sako L579 .308?
300 meter 5 skoot groep met vorige loopJacques.308 wrote:Sneller en als is gestel. Dankie lategan. Voor ek die vorige loop uit geskiet het, het ek konstant elke dag van die week 0,25 moa groepe op 200 en verder geskiet.Lategan1 wrote:Check ook jou sneller se stelling. Ek al baie gesukkel, nou weer een vervang. Sako stel normaalweg hulle pd trekking hoog, ek sou tussen 2.5-3.0 pd begin om moontlike fout te elimineer vir jag. Dalk ht jy dit reeds gestel.
My ervaring is dat jy konstant moet kan goed groepeer vir jag, nie net nou en dan, soos jy dit uitlig nie. Dit veroorsaak dat mens nie selfvertroue het vir die skote verder as 250m nie. Daarom sou ek by sneller begin na aanleiding van wat jy noem reeds gedoen is.
Sneller check is vir my een van die standaard toetse soos iemand dit hier noem.
Beste.
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Sent from my SM-G960F using Tapatalk

- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Waarde van sako L579 .308?
Eina pyn
Laat die tegniese manne hier probeer verder help. Ons moet die .308 se naam hoog hou!
Sterkte.
Laat die tegniese manne hier probeer verder help. Ons moet die .308 se naam hoog hou!
Sterkte.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Waarde van sako L579 .308?
Daai ELD-M's het my ook laat sukkel.
Probeer gerus iets anders soos bv Berger se 155.5gr punte as jy wil Match punte skiet.
Probeer gerus iets anders soos bv Berger se 155.5gr punte as jy wil Match punte skiet.
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
-
Jacques.308
- Sr. Member

- Posts: 499
- Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am
Re: Waarde van sako L579 .308?
My ander sako .308 skiet darem so op 500 so ek kla nie te veel nie. Gooi 150 gr SST teen 2950 fpsLategan1 wrote:Eina pyn
Laat die tegniese manne hier probeer verder help. Ons moet die .308 se naam hoog hou!
Sterkte.

Sent from my SM-G960F using Tapatalk
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2157
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Waarde van sako L579 .308?
Ek dink ek moet hierdie woorde terugtrek.
Jacques, daar moet fout wees met die roer.
Vat hom terug, of vat hom vir n ander geweerbouer. Êrens is iets nie pluis nie.
Ek hoop werklik jy kom reg.