CR de Wet en MT Steyn sou definitief met jou verskil! In hulle verwysingsraamwerk het die Vrystaatse Volksraad definitief nog gefunksioneer van 1900 tot 1902, so ek gaan maar met dit. Het beide se outobiografie gelees en as ek reg onthou het Kroonstad en later Heilbron (van waar ek is) gedien as die hoofstad na Bloemdntein geannekseer is.HeinM wrote: Mon Jan 24, 2022 10:30 amDie Rep. van die OVS het ophou bestaan in 1900 toe Brittanje dit annekseer het. Die gebied is ingelyf by die Kaapkolonie. Die Vrystaatse kommando's het bly veg as deel / saam van die Zuid-Afrikaanse Republiek (ZAR), tot aan die einde van die oorlog.PRIVATE RYAN wrote: Mon Jan 24, 2022 8:45 am Dankie!
Onder watter vaandel sou hulle dan geveg het van 1900 - 1902?
Die K98 Boere Mauser
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 534
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Re: Die K98 Boere Mauser
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Die K98 Boere Mauser
Laat weet my vat hy se asb.PRIVATE RYAN wrote: Mon Jan 24, 2022 2:57 pm Hi,
dis die inligting wat ek het. Ek gaan oom Andre eersdaags ontmote en sal al die detail by hom kry.
Ek is nie 'n expert nie, maar weet net dis nie 'n K98 nie.
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: Die K98 Boere Mauser
Natuurlik... Hulle het alles moontlik gedoen om aan te hou veg...PRIVATE RYAN wrote: Mon Jan 24, 2022 3:09 pmCR de Wet en MT Steyn sou definitief met jou verskil! In hulle verwysingsraamwerk het die Vrystaatse Volksraad definitief nog gefunksioneer van 1900 tot 1902, so ek gaan maar met dit. Het beide se outobiografie gelees en as ek reg onthou het Kroonstad en later Heilbron (van waar ek is) gedien as die hoofstad na Bloemdntein geannekseer is.HeinM wrote: Mon Jan 24, 2022 10:30 amDie Rep. van die OVS het ophou bestaan in 1900 toe Brittanje dit annekseer het. Die gebied is ingelyf by die Kaapkolonie. Die Vrystaatse kommando's het bly veg as deel / saam van die Zuid-Afrikaanse Republiek (ZAR), tot aan die einde van die oorlog.PRIVATE RYAN wrote: Mon Jan 24, 2022 8:45 am Dankie!
Onder watter vaandel sou hulle dan geveg het van 1900 - 1902?
Mooi dag daar
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2955
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Die K98 Boere Mauser
Hier veg ons waaragtig weer...
Hoe meer dinge verander hoe meer bly dit dieselfde
Ons is nou terug by .308, dan 7mm Mauser en dan .303 met ‘n gegraveerde bajonet voor op ... voel soms is ons reeds terug by die assegaai ook... veral na die naweek.
Een van ons wêreld leiers juis die naweek genoem verhoudinge is “over heated”.
So bietjie Maandag stoom.
Hou maar die pronkstuk in die kluis.
Beste.
Hoe meer dinge verander hoe meer bly dit dieselfde
Ons is nou terug by .308, dan 7mm Mauser en dan .303 met ‘n gegraveerde bajonet voor op ... voel soms is ons reeds terug by die assegaai ook... veral na die naweek.
Een van ons wêreld leiers juis die naweek genoem verhoudinge is “over heated”.
So bietjie Maandag stoom.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 534
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Re: Die K98 Boere Mauser
Nee wat, 'n lekker debat. Mens gaan mos niks leer as almal saamstem nie.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2955
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Die K98 Boere Mauser
Dit was ‘n grap, tong-in-die-kies!
Beste.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
