Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Gideon@1
Sr. Member
Posts: 427 Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm
Post
by Gideon@1 » Sat Jan 22, 2022 4:46 pm
Goeie dag,
Kort video vandag.
375 CT met n klein vroutjie agter die monster.
Sy mag maar!!!
Lyk ook of daar n Magnetospeed gekoppel is tydens die skiet.
Geniet!!
https://youtu.be/rQVvBE7IQx8
Wouter Roets
Administrator
Posts: 7559 Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Post
by Wouter Roets » Mon Jan 24, 2022 9:11 am
Gideon
Daar is nie dalk daai video van agter af beskikbaar nie? Vra namens n vriend.
Groetnis
Wouter
Gideon@1
Sr. Member
Posts: 427 Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm
Post
by Gideon@1 » Mon Jan 24, 2022 9:15 am
Wouter
Ek het ook gesoek vir nog videos.
Het ongelukkig nie gekry nie.
Groete
Joe13
Hero Member
Posts: 704 Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Post
by Joe13 » Mon Jan 24, 2022 10:47 am
Wouter Roets wrote: Mon Jan 24, 2022 9:11 am
Gideon
Daar is nie dalk daai video van agter af beskikbaar nie? Vra namens n vriend.
Groetnis
Wouter
Daai ou wat kastig met sy foon dinge afneem, daai perd neem lankal die bakkies opi kant af terwyl sy oe dwaal.
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
tripodmvr
Administrator
Posts: 21608 Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Post
by tripodmvr » Mon Jan 24, 2022 12:03 pm
Wouter Roets wrote: Mon Jan 24, 2022 9:11 am
Gideon
Daar is nie dalk daai video van agter af beskikbaar nie? Vra namens n vriend.
Groetnis
Wouter
Klink my hier kan die woorde jag en skiet maklik oor die heilige tou trap en nog van toepassing wees
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br