More Almal
Na lang lees op die interweb en voriges posts op die forum kom ek nog nie reg nie. Ekt n 303 geerf en wil dit maar n bakkie geweer maak vir varkeskiet ens , besluit toe om Balistix se 174gr Hunttac punte aan te skaf sienende ek nie wil sukkel met punte beskikbaarheid ens nie . Hier land die punte en hulles vooraf HBN coated.. die geweer het al gewerk so gan nie virgin prep wees nie , ook so dat ek nie HBN self het om loop te prep nie ens .. is dit die moeite werd om maar net so lading ontwikkeling te doen of was af en laai hulle skoom .. gaan daar werklik in so geval voordeel wees vir HBN
Sent from my iPhone using Tapatalk
HBN op ou vuurwapen
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2157
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: HBN op ou vuurwapen
Dit kan nie skade maak nie.
Laai en skiet.
Laai en skiet.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: HBN op ou vuurwapen
Die afstand wat jy met daai geweer gaan skiet gaan die HBN nie saak maak nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: HBN op ou vuurwapen
Stem saam met Ds J. Daardie koele kan dalk baie goed penetreer. Is dit 170 of 174gr?
Gebruik hulle liefs op korter afstande en pasop om in 'n trop te skiet.
Gebruik hulle liefs op korter afstande en pasop om in 'n trop te skiet.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- simonsmal
- Full Member

- Posts: 177
- Joined: Thu Dec 16, 2021 10:14 pm
Re: HBN op ou vuurwapen
174gr , gan slegs vir kort afstande gebruik word vir die varke as ek hulle teekom in die bakkietripodmvr wrote:Stem saam met Ds J. Daardie koele kan dalk baie goed penetreer. Is dit 170 of 174gr?
Gebruik hulle liefs op korter afstande en pasop om in 'n trop te skiet.
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2157
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: HBN op ou vuurwapen
Simon, doen jouself die guns om die loop te "slug". Dit sal vir jou n goeie aanduiding gee van die deursnee, en dan kan jy n koeël soek wat netjies pas.
- simonsmal
- Full Member

- Posts: 177
- Joined: Thu Dec 16, 2021 10:14 pm
Re: HBN op ou vuurwapen
Is dit iets wat mens kan doen of beter om n gunsmith te laat doen ? Ek laai nog al di jare net vir nuwe gewere so is my eerste outing op n oueDs J wrote:Simon, doen jouself die guns om die loop te "slug". Dit sal vir jou n goeie aanduiding gee van die deursnee, en dan kan jy n koeël soek wat netjies pas.
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2157
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: HBN op ou vuurwapen
Naand Simon, dis baie maklik om self te doen. Die meetwerk is n kuns, want die ou 303s het vyf groewe en dis nie maklik om so n deursnee te meet nie. Ek het dit by n geweersmid laat meet.
Vat n loodkoeël, bv n gewone 9mm 124gr koniese koeël, dan spuit jy lekker baie olie in die loop, en slaan hom deur die loop. Ek het die tyd n stuk "threaded rod" gevat en hom dik toegedraai om nie die loop te krap nie.
Lees asb baie op oor die ou 303s? Daar is baie, baie inligting beskikbaar- veral op die Australiese , Kanadese en Britse webwerwe. Die kamers is te groot, die lope dun, die groefdeursnee nie op maat nie en die snellers swaar.