Tikka Varmint, Tikka Super Varmint of Sako??
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: Tikka Varmint, Tikka Super Varmint of Sako??
Dankie ouens, dis soos 'n berg van my skouers af om uiteindelik my roer te kan kry!
Is die Optilok baie beter as Leupold?
Wie sou julle in die Transvaal aanbeveel om draad te sny vir 'n Terminator?

Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: Tikka Varmint, Tikka Super Varmint of Sako??
MJK, Raven,
Weet jul dalk waar in die land kan ek Optilock ringe en basis kry?
Ek't gedink Frontier sou aanhou, maar hulle hou net Leupold en Warne aan.
Dankie

- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Tikka Varmint, Tikka Super Varmint of Sako??
Coert,
Is daar nie 'n shop in Paarl wat sako goete aanhou nie? Hugo v Zyl of so iets.
Groete,
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Tikka Varmint, Tikka Super Varmint of Sako??
Daai manne is nie baie hulpvaardig nie. Pel van my wou vir sy sako rige koop toe se hulle nee hulle hou dit vir hulle customars!!?? 
Groetnis
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: Tikka Varmint, Tikka Super Varmint of Sako??
Yip
Hugo van Zyl 021 872 9415. Maak maar gereed om R1800 te betaal daarvoor... en moenie vriendelike ontvangs verwag nie en moenie steur aan kommentaar van die ander 2 manne nie. Vra om met Dennis te praat en sal dan regkom.
Arnold - Vroutjie
het gehelp met die fondse! 
Hugo van Zyl 021 872 9415. Maak maar gereed om R1800 te betaal daarvoor... en moenie vriendelike ontvangs verwag nie en moenie steur aan kommentaar van die ander 2 manne nie. Vra om met Dennis te praat en sal dan regkom.
Arnold - Vroutjie
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Tikka Varmint, Tikka Super Varmint of Sako??
Penkop,
Ek sal in Namibia kyk wat kos dit en laat weet.
Raven

Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Tikka Varmint, Tikka Super Varmint of Sako??
Penkop,
Watse scope sit jy op 25mm, 1 duim???
Raves
Watse scope sit jy op 25mm, 1 duim???
Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Tikka Varmint, Tikka Super Varmint of Sako??
Raves,
Die Zeiss Duralyt is 30mm
Groete,
Eugene
Die Zeiss Duralyt is 30mm
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Tikka Varmint, Tikka Super Varmint of Sako??
Geno,
Dankie ek vind gou uit.
Norton
Dankie ek vind gou uit.
Norton
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Tikka Varmint, Tikka Super Varmint of Sako??
Penkop,
Dit is wat ek nou kan kry, die eienaar is nie daar om beter pryse te kry op die oomblik.
30mm Sako Ringe = R1000.00
Sako Basisse = R950.00
Raves.
Dit is wat ek nou kan kry, die eienaar is nie daar om beter pryse te kry op die oomblik.
30mm Sako Ringe = R1000.00
Sako Basisse = R950.00
Raves.
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Tikka Varmint, Tikka Super Varmint of Sako??
penkop
thor maak net sulke goeie ringe en basisse het hulle op my 270 en 308

Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: Tikka Varmint, Tikka Super Varmint of Sako??
Baie dankie Raven, hel, maar dis ook nie juis goedkoop nie?!
Pitsmit, ek het eintlik al van Thor vergeet, dankie dat jy my herhinder.
Is dit werklik die geld werd om Optiloks teen R2000 te kry?
Gaan ek later spyt wees as ek Leupold of Thor gebruik?
Pitsmit, ek het eintlik al van Thor vergeet, dankie dat jy my herhinder.
Is dit werklik die geld werd om Optiloks teen R2000 te kry?
Gaan ek later spyt wees as ek Leupold of Thor gebruik?
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Tikka Varmint, Tikka Super Varmint of Sako??
Dai is nie n sleg prys wat Raven jou gegee het nie, selfde hier by S&O.....
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: Tikka Varmint, Tikka Super Varmint of Sako??
Jiss Stefan,
Goed om weer van jou te hoor!
Wat gebruik jy op jou Tikka? Optilok?
Jy's mos 'n groot Leupold aanhanger?
Goed om weer van jou te hoor!
Wat gebruik jy op jou Tikka? Optilok?
Jy's mos 'n groot Leupold aanhanger?
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: Tikka Varmint, Tikka Super Varmint of Sako??
My Roer is vandag by my afgelaai!
Nou moet ek net ringe en basisse kry sodat ek 'n teleskoop kan monteer en dan die loop kan gaan in skiet en teleskoop instel.
Gaan eers op die forum rondkrap vir "loop inskiet tegnieke". Ek weet daar was so tydjie gelede 'n bespreking en raad daaroor op die forum.
Stefan764,
Ek sal jou more bel om uit te vind hoe ons kan besigheid doen.
Goedgaan menere

Sako75
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Tikka Varmint, Tikka Super Varmint of Sako??
Ek kan vir jou Tikka (Sako) Optilocks kry vir R1750 vir basisse en stel 30mm Low ringe. Ek het Optilocks op al my Sako's en ek is dood tevrede met hulle.
Last edited by Sako75 on Thu Aug 25, 2011 11:53 pm, edited 1 time in total.
.22H Sako P74, .222 Sako L46, .222 Sako 75 Varmint, .223 Sako Super Deluxe, .243 Sako 75 Varmint, .243 Sako 85 SS Var Lam, 260 Sako TRG (bestel), 7x64 Sako 75 Hunter, 300 WM Sako Safari, 9.3x74mm Tikka, 9.3x62 Sako 75 Deluxe
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: Tikka Varmint, Tikka Super Varmint of Sako??
Basise vir Tikkas is so skaars soos hoenertanne...
Ek het vandag letterlik elke geweerwinkel in die Jnb, Pta, Benoni, Vereeniging area gebel waaraan ek kon dink, maar niemand hou voorraad nie.
Hulle het ringe, maar basise het hul net vir CZ, Remington ens. nie Tikka nie.
Hulle kan wel vir my bestel.
Sako75,
Is daai Optiloks vir Sako of Tikka? Lyk my Tikka het sy eie unieke groewe vir basise wat anders is as die vir Sako's en enige ander gewere.
So lyk my, my loop inskiet gaan nog so 'n paar dae moet wag...
Goedgaan!
Ek het vandag letterlik elke geweerwinkel in die Jnb, Pta, Benoni, Vereeniging area gebel waaraan ek kon dink, maar niemand hou voorraad nie.
Hulle het ringe, maar basise het hul net vir CZ, Remington ens. nie Tikka nie.
Hulle kan wel vir my bestel.
Sako75,
Is daai Optiloks vir Sako of Tikka? Lyk my Tikka het sy eie unieke groewe vir basise wat anders is as die vir Sako's en enige ander gewere.
So lyk my, my loop inskiet gaan nog so 'n paar dae moet wag...
Goedgaan!
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Tikka Varmint, Tikka Super Varmint of Sako??
Penkop,
Die Sako en Tikka Optilock basisse verskil ja. Jy sal spesifiek die Tikka basisse moet kry.
Ek dink nie daar is iemand in SA wat jou sal kan help met hulle nie. Ek het ook al almal probeer..... die lieflike invoerders van Sako/Tikka ens voer nie eintlik die mounts in. Ek voer myne self in (omdat ek moeg is vir die gesukkel, smeek en beloftes) en as dit in voorraad is, is dit binne 6 dae hier. Het ander dag TRG bipod en 3 stelle mounts ingevoer wat binne 6 dae in my hande was.