Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Ek het vir Arnold gevra of hy my kan help met n lading(spoed) op Quickload maar die arme man is sterk besig om nog uit te pak Ek wil graag die naweek bietjie skiet met die gun.....
My data is soos volg
Geweer: Ruger 6.5 x 55
Doppe: Remington
Koe?l: Nosler Ballistic tip Hunting 120gr
H2O Kapasiteit 59.5gr
Kruit S 365
Twist 1:8
Looplengte 22"
Primer CCi 200
Tpl 78.42 dan is die koe?l in die lands wat sal julle aanbeveel moet ek dan my TPL 77.42 maak dan is ek mos 1mm van lands af?
As iemand my dalk kan help met n aanduiding van wat ek behoort te kan doen met die 120gr sal ek dit baie waardeur.
Groete
Rasmus
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
Ja manne, ek is toe onder die werk en het nie soos in die verlede QL hier by die werk geinstalleer nie.
Die nuwe huis hou my ook besig en elke aan is daar iets om te doen. Ek het nog nie eers 'n kans of plek gekry waar ek my herlaai goed kan uitpak nie. Nou kan ek nie eers gaan skiet nie want ek het nie gelaaide ammo nie
Jy gaan ook nou in n mens verander!! Kan mens nie hier n spieel ophang nie, kan mens nie hier n gordyn reling ophang nie, kan mens nie hier n skildery ophang nie ens ens ens........
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.