Jakkals roep en skiet video's
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: Jakkals roep en skiet video's
nee kyk ... daai is vêr bo my vermoë... geluk aan jou
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Jakkals roep en skiet video's
dankie. Geniet veral die jakvideos. Doe so voort. Jy MOET vir my 'n draai kom maak
- Geno
- Administrator

- Posts: 13643
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Jakkals roep en skiet video's
Magtig weer mooi gegooi, hoe ver was die laaste twee?
Last edited by Frederik on Mon Feb 08, 2021 12:08 pm, edited 1 time in total.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13643
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Dankie Mater. As ek reg onthou iewers tussen 350 en 400m
Goed, beter, 6millimeter!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
243 Ackley Improved F1 racing kar. Speed kills. one shot poef daar ontplof die hond.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13643
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Laasweek en die week se jakkalse en kat:
https://youtu.be/T3Fo3uE6dzI
https://youtu.be/T3Fo3uE6dzI
Goed, beter, 6millimeter!
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Jakkals roep en skiet video's
dankie. lekker kyk.
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1728
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Jakkals roep en skiet video's
Watter roepklanke gebruik jy dat die jakke so inhol?
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
- Geno
- Administrator

- Posts: 13643
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
https://www.youtube.com/watch?v=t-IC4J7lqIA
Die stel op 30sek se teef het my amper geklop. Ek het haar nie gesien toe die reun indraf nie en gedink dis dalk 'n bakoor wat vroeer daar links rondgehang het toe sy uitdop by hom.
Die stel op 30sek se teef het my amper geklop. Ek het haar nie gesien toe die reun indraf nie en gedink dis dalk 'n bakoor wat vroeer daar links rondgehang het toe sy uitdop by hom.
Goed, beter, 6millimeter!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13643
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Ek moes onlangs 'n span baie skelm jakkalse gaan soek by 'n vriend.
Hy het 11,000ha weiding verloor tydens 'n brand waaronder sy kragblokke waar sy skaap ook geloop het. Tydens die brand het hy 1500x skape verloor, en toe nog 80x lammers na die brand toe hy sy skaap skuif na sy ander gronde toe.
Die jakkalse is toe geroep en geskiet met ligte toe het ek die oorblywendes gaan soek met my thermal teleskoop.
Die een wat in die paadjie geskiet is toe sy wegdraf het dorperlam in haar pens gehad. 7km van die naaste dorpers af.
https://youtu.be/Zm2Q5CCKudQ
Hy het 11,000ha weiding verloor tydens 'n brand waaronder sy kragblokke waar sy skaap ook geloop het. Tydens die brand het hy 1500x skape verloor, en toe nog 80x lammers na die brand toe hy sy skaap skuif na sy ander gronde toe.
Die jakkalse is toe geroep en geskiet met ligte toe het ek die oorblywendes gaan soek met my thermal teleskoop.
Die een wat in die paadjie geskiet is toe sy wegdraf het dorperlam in haar pens gehad. 7km van die naaste dorpers af.
https://youtu.be/Zm2Q5CCKudQ
Goed, beter, 6millimeter!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13570
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Netjies
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Jakkals roep en skiet video's
ken sy storie.
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Ek het Vrydagaand gaan jag nadat die weervoorspelling 'n wind van 1 tot 2 m/s voorspel het. Die wind het egter ongeveer 60km/u gewaai tot laataand en ek het gedink dis hopeloos. Kon egter twee jakke geskiet kry, die een nogals 'n teef met kleintjies. Ek sit die video van die teef op, luister bietjie na daai wind!! Dinge het net te vinnig gebeur met die reun wat ek geskiet het en daar was nie kans vir video aansit nie
. Afstand was gelukkig nie baie verder as 100m nie.
https://youtu.be/Hi1YeNWp5Mg
https://youtu.be/Hi1YeNWp5Mg
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Nog ene van gisteraand. Die rooikat wat ek ook gekry het is met die lig geskiet.
https://youtu.be/sPCqIBaklhA
https://youtu.be/sPCqIBaklhA
- Geno
- Administrator

- Posts: 13643
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Dankie Geno, dis net of die mikrofoon baie "geraas" optel wat ek nie weet waar dit vandaan kom nie.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13643
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Die "dooie" dele in die klank is wanneer mens zoom op die teleskoop Oom.
Goed, beter, 6millimeter!
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Dankie Geno, daar leer ek ook weer iets op my jare 

- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Hier is nog 'n video van verlede week Woensdagaand se jag. Die boer het gevra ek moet kom kyk want daar het iets die vorige nag twee lammers binne in die kraal gevang asook dat daar jakkalse by die broeivolstruise pla. Ek het die ou teef ingekry en sy het gekom tot binne in die kraal. Julle sal sien hoe onrustig raak die skape toe sy nader kom. Sy was egter die heeltyd agter drade en ek wou nie sommer skiet voordat ek seker was ek gaan nie 'n draad tref nie. Kyk bietjie op die aangehegte foto hoe oud sy was en gee gerus julle mening oor ouderdom. Die ander stel het ek in die broeivolstruise se kamp ingeroep.
Seën
https://www.youtube.com/watch?v=txI7q5kUjnY
Seën
https://www.youtube.com/watch?v=txI7q5kUjnY
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Nog drie van die laaste vyf wat ek gekry het se video. Jammer die klank is nie op alles om een of ander rede in ritme met die video nie.
https://www.youtube.com/watch?v=_ipqLdgY7mA
https://www.youtube.com/watch?v=_ipqLdgY7mA
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Jakkals roep en skiet video's
Daardie teef het seker R5000 op sy kop
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Wens 'n mens kon weet hoeveel lammers sy in haar tyd gevang het sodat die boere 'n som kan maak van die skade wat sy in haar "loopbaan" veroorsaak het.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13570
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Ek dink hulle wil eder nie daai som maak nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.