6mm BR
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
6mm BR
Ek het vir my 'n Savage LRPV (long range precision varmint) gekoop. Die 12 twist het my bietjie onkant gevang, maar dit kan op 'n latere stadium reggestel word met 'n 7.5 of 8 twist loop.
Volgens wat ek lees is 80gr die maksimum gewig vir die twist loop agv stabiliteit. Berger 80gr FB is blykbaar die top presteerder wat groepe betref . Op die stadium gaan ek 70gr Blitzkings en 75Gr Vmax probeer.
Is daar manne wat ondervinding kan deel? Dit lyk vir my of ek Varget sal kan gebruik. Op GRT kry ek 3350 met die Blitzkings en net so onder 3200 met Vmax. Wat is die optimum spoed vir die 2 koeëls? Loop is 26 duim.
Sent from my CPH2145 using Tapatalk

Francois Vogel
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6mm BR
QL weet te vertel dat die volgende veilige nodes heelwaarskynlik die beste groepe gaan lewer :-
70gr SBK 3240vps -
75gr Vmax 3200vps - beginlading 30gr (bevestig dit op Hodgon se webtuiste) Ek is effe konserwatief. Kyk onder vir skakel na hul data.
Afhangende van dopvolume gaan die doppe heel vol Varget wees. Gaan op in 0,5gr inkremente.
https://www.hodgdonreloading.com/reload ... ue&type=54

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: 6mm BR
Dankie oom Tripod
Moet nog uitfigure wat ek met die geweer gaan skiet. Noem dit maar 'n projek geweer.
Sent from my CPH2145 using Tapatalk
Moet nog uitfigure wat ek met die geweer gaan skiet. Noem dit maar 'n projek geweer.
Sent from my CPH2145 using Tapatalk
Francois Vogel
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6mm BR
Doen gestand aan die BR in die naam en skiet klein groepies.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Pieter 300wm
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Sun Mar 06, 2016 9:49 am
Re: 6mm BR
Yes Francois. Ek het ongelukkig nie raad vir jou nie. Ek wou net weet of het jy die wapen nuut aangeskaf indien wel. Deur wie het jy gekoop?
Glock 19 9mm
Rem 700 243AI
Sako 85 6.5x55 sweed
Winchester m70 300win mag
Howa 300prc
Benelli nova 12ga
Rem 700 243AI
Sako 85 6.5x55 sweed
Winchester m70 300win mag
Howa 300prc
Benelli nova 12ga
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6mm BR
68gr Berger met n knippie N133
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 994
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: 6mm BR
Dit kos nie baie werk om dit reg te kry met n 6BR nie. Dit is so maklik, ek het na 800 skote sommer oorgesny Dasher toe om net weer te kan krap ;D .tripodmvr wrote: Thu Dec 02, 2021 6:52 am Doen gestand aan die BR in die naam en skiet klein groepies.
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: 6mm BR
2e handse geweer Pieter.Pieter 300wm wrote:Yes Francois. Ek het ongelukkig nie raad vir jou nie. Ek wou net weet of het jy die wapen nuut aangeskaf indien wel. Deur wie het jy gekoop?
Sent from my CPH2145 using Tapatalk
Francois Vogel
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: 6mm BR
Ja Cappie, toe lees ek die boodskap 5 minute voor ek vir maat moes ringe optel by SO. Daai gunsie kos my 68gr Bergers en 'n bottel N133. Hulle wil dit nie per knippie verkoop.Capt. Oblivious wrote:68gr Berger met n knippie N133
Sent from my CPH2145 using Tapatalk
Francois Vogel
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6mm BR
Hahaha jy sal daai combo geniet. Hier by 30gr rond sou ek raai sal jy mooi goed sien
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: 6mm BR
Ek het 88gr Bergers geskiet in 'n 1/12t loop. Die groepies was nie so klein soos die wat ek met die 85gr Sierra Gamekings gekry het nie, maar ek kon jag en kompiteer met hulle.
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: 6mm BR
Jy't nie dalk N135 bedoel? N133 lyk baie vinnig op die simulators. N135 beter.Capt. Oblivious wrote:Hahaha jy sal daai combo geniet. Hier by 30gr rond sou ek raai sal jy mooi goed sien
Sent from my CPH2145 using Tapatalk
Francois Vogel
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: 6mm BR
Ladder test met 0.5gr inkremente op 200m. Beide met 0.010 jam.
Blitzking wys op 30-32gr waar hy getoets wil word. Spoed is 2932-3144.
Vmax wys nie veel op papier maar 'n toetslading van 32gr het baie goeie resultate gelewer @3165fps.
Lieflike geweer om te skiet.

Shoot straight

- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6mm BR
Francois, hoekom jam jy die koeëls? Ek is sommer net nuuskurig aangesien ek altyd van die lande probeer wegbly tensy ek fire form.
0.5gr is groot stappe vir so klein doppie en ek sou raai dat daar nodes is waar die grafiek so kinkel maak.
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
0.5gr is groot stappe vir so klein doppie en ek sou raai dat daar nodes is waar die grafiek so kinkel maak.
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: 6mm BR
Arnold ek het geen spesifieke voorkeur mbt jump/jam en het al goeie resultate met beide gekry. In die geval is daar 2 redes waar die eerste een wel fireform is en die 2e is dat ek probeer die Tubb metodiek volg deur te jam óf jump. Hy stel voor dat jy 2 ladders skiet met 0.010 jump en dieselfde 0.010 jam. My Varget is bietjie skraps so ek het vir die jam opsie gegaan.
Ek lees ook is die 6BR benchrest kringe die kaliber gee goeie resultate met jam. So hopelik werk die Varget Jam vir my.
Shoot straight
Ek lees ook is die 6BR benchrest kringe die kaliber gee goeie resultate met jam. So hopelik werk die Varget Jam vir my.
Shoot straight
Francois Vogel
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 904
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: 6mm BR
As jou Varget "skraps" is met n 6BR, dan het jy baie min Varget 
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: 6mm BR
So skraps soos Desember pay...Andre308 wrote:As jou Varget "skraps" is met n 6BR, dan het jy baie min Varget
Varget het 'n skaars komoditeit geword. Met die ftr 308 wat hoofgebruiker is gaan 'n blik nie lank hou. Het darem 'n blik en half 335 as backup...en 4064
Shoot straight
Francois Vogel