Die ideale Makou kaliber, help ?
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Die ideale Makou kaliber, help ?
Mooi opgesom, Gawie!
-
Muishonde
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Sun Aug 19, 2018 9:53 pm
Re: Die ideale Makou kaliber, help ?
Gawie en Andre, julle maak sin.
Wat wen mens met AI en hoeveel meer kruit vat daai dop ?
Daai dop lyk net reg vir my, mmm
Wat wen mens met AI en hoeveel meer kruit vat daai dop ?
Daai dop lyk net reg vir my, mmm
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Die ideale Makou kaliber, help ?
Muishonde n 243 is gebou om te Ackley. Sexy wild amper soos n tannie op die strand in n bikini wat met wulpse botox lippe vir jou smile en jy weet maggies jy en die tannie gaan reg kom.Muishonde wrote: Fri Oct 15, 2021 9:57 am Gawie en Andre, julle maak sin.
Wat wen mens met AI en hoeveel meer kruit vat daai dop ?
Daai dop lyk net reg vir my, mmm
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Die ideale Makou kaliber, help ?
Wat se snert gaan mens nog van jou kant hoorjoe rocket wrote: Fri Oct 15, 2021 12:20 pmMuishonde n 243 is gebou om te Ackley. Sexy wild amper soos n tannie op die strand in n bikini wat met wulpse botox lippe vir jou smile en jy weet maggies jy en die tannie gaan reg kom.Muishonde wrote: Fri Oct 15, 2021 9:57 am Gawie en Andre, julle maak sin.
Wat wen mens met AI en hoeveel meer kruit vat daai dop ?
Daai dop lyk net reg vir my, mmm
Lyk my jy vry op boontoe!
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Die ideale Makou kaliber, help ?
Lategan1 wrote: Fri Oct 15, 2021 12:34 pmWat se snert gaan mens nog van jou kant hoorjoe rocket wrote: Fri Oct 15, 2021 12:20 pmMuishonde n 243 is gebou om te Ackley. Sexy wild amper soos n tannie op die strand in n bikini wat met wulpse botox lippe vir jou smile en jy weet maggies jy en die tannie gaan reg kom.Muishonde wrote: Fri Oct 15, 2021 9:57 am Gawie en Andre, julle maak sin.
Wat wen mens met AI en hoeveel meer kruit vat daai dop ?
Daai dop lyk net reg vir my, mmm
Lyk my jy vry op boontoe!
Beste.
Jy sien.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Die ideale Makou kaliber, help ?
Boodskap onttrek
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- Dumbluck
- Hero Member

- Posts: 563
- Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Re: Die ideale Makou kaliber, help ?
Ek brand vir nuus uit die Swartland laat die Makoue begin dik raak!
Tot op 500m gaan ek hom 'n 70gr RDF stuur en verder skote of as die wind pla kry hy 'n 105gr
Ek is nou te suinig om 130gr Hybrids uit te deel.

Sent from my SM-G991B using Tapatalk
Tot op 500m gaan ek hom 'n 70gr RDF stuur en verder skote of as die wind pla kry hy 'n 105gr

Ek is nou te suinig om 130gr Hybrids uit te deel.

Sent from my SM-G991B using Tapatalk
- Methos
- Hero Member

- Posts: 581
- Joined: Tue Dec 12, 2017 4:12 pm
Re: Die ideale Makou kaliber, help ?
Dumbluck
Daai is twee netjiese roere. Watse kalibers en maak?
Daai is twee netjiese roere. Watse kalibers en maak?
- Dumbluck
- Hero Member

- Posts: 563
- Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Re: Die ideale Makou kaliber, help ?
Altwee Howa 24" Heavy Barrels in KRG BravosMethos wrote:Dumbluck
Daai is twee netjiese roere. Watse kalibers en maak?
223 Rem - 70gr RDF 2975fps N540
6mm Creedmoor - 105gr RDF 2955fps N550
Ek is net skaam om te sê hulle het Aug laas geskiet, was van daai tyd af nog net 6 weke by die huis, werk hou my op die see.
Sien baie uit daarna om hul aan die werk te sit op die Makoue as ek nou 'n slag by die huis kom.


Sent from my SM-G991B using Tapatalk
-
Muishonde
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Sun Aug 19, 2018 9:53 pm
Re: Die ideale Makou kaliber, help ?
Dumbluck. Is daai n gewone 223 of AI ?
70gr teen 2975fps klink vir my warm....dink nie mens sal dit met plaaslike kruit kry nie of hoe ?
Groete Muishond
70gr teen 2975fps klink vir my warm....dink nie mens sal dit met plaaslike kruit kry nie of hoe ?
Groete Muishond
- Dumbluck
- Hero Member

- Posts: 563
- Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Re: Die ideale Makou kaliber, help ?
Gewone 223 Rem, 1:9 twist, 24" Heavy BarrelMuishonde wrote:Dumbluck. Is daai n gewone 223 of AI ?
70gr teen 2975fps klink vir my warm....dink nie mens sal dit met plaaslike kruit kry nie of hoe ?
Groete Muishond
Lapua Brass, 30.5gr volume
BR4 Primers
70gr RDF 2.320" COAL
0.970" bullet length, Max COAL 2.380"
Jy kry daai spoed met N530 +- 23gr en N540 +- 25gr alhoewel die N540 beter ES en groepe gee. Dalk het ek nog net nie genoeg moeite gedoen met N530 nie.
Ek laai nou N540 24.6gr, supersonies verby 800m en die gonge lui gereeld op 650m (maks op die baan waar ek nou skiet)
Het al 'n makou laat slaap op 500m
My gemete spoed data is ongelukkig in 'n nota boek by die huis, het te lui geraak om al daai data in my spreadsheet te sit.
Ek sal die data van GRT hier bysit as ek weer tyd het voor my laptop.
https://www.instagram.com/p/CDrXzx3pgqO ... =copy_link
https://www.instagram.com/p/CSrTbb_KZip ... =copy_link
In die KRG Bravo weeg hy onder 6kg so hy is reg vir 223 veldskiet, as ek net 'n slag by die huis is daarvoor.
Ek geniet die geweer baie en teen R4 'n koeël skiet ek hom graag.
Sent from my SM-G991B using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Die ideale Makou kaliber, help ?
Ek het my 24 duim Howa 223 se data gebruik en QL voorspel 56K psi vir 2972vps met S321.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Muishonde
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Sun Aug 19, 2018 9:53 pm
Re: Die ideale Makou kaliber, help ?
Dankie oom Tripod
So dit is haalbaar met S321, mens sal net moet kyk vir druk op warm dae !
So dit is haalbaar met S321, mens sal net moet kyk vir druk op warm dae !
-
Muishonde
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Sun Aug 19, 2018 9:53 pm
Re: Die ideale Makou kaliber, help ?
Wie skiet n 22 Creedmoor, dit lyk na n goeie opsie ?
Bitter naby aan n 22-250 AI , sonder die fireform probleem en met n 1/8 sal hy die swaarder pitte ook mooi skiet !
Is goeie herlaai die's beskikbaar hier by ons ?
Ek hoor graag
Groete
Muishond
Bitter naby aan n 22-250 AI , sonder die fireform probleem en met n 1/8 sal hy die swaarder pitte ook mooi skiet !
Is goeie herlaai die's beskikbaar hier by ons ?
Ek hoor graag
Groete
Muishond
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Die ideale Makou kaliber, help ?
Muishond, om doppe na AI te verander is so maklik soos om die rondtes te laai en te skiet. Persoonlik so ek die AI roete gaan bo die 22 Creed. Met my Ackleys het ek nog nooit nodig gehad om my doppe se lengte terug te sny nie. Selfs .243 AI doppe wat 26 keer geskiet is.
My 6 Creed se doppe sny ek na elke keer se skiet. Dit is min, maar tog.
Die enigste sigbare verskil tussen die twee is die hoek van die skouer.
My 6 Creed se doppe sny ek na elke keer se skiet. Dit is min, maar tog.
Die enigste sigbare verskil tussen die twee is die hoek van die skouer.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Muishonde
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Sun Aug 19, 2018 9:53 pm
Re: Die ideale Makou kaliber, help ?
Dit maak sin Gawie,ek het gehoop n mens wen bietjie spoed met die 22 Creedmoor bo die 22-250 AI....die manne met quick load sal seker kan se ?
As die Nuwe Stainless Howa's nou net wil kom,ai
As die Nuwe Stainless Howa's nou net wil kom,ai
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13586
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Die ideale Makou kaliber, help ?
Daao 2 doppe is so naby mekaar. Is soos n 2.2 ford vs n 2.2 hiluxMuishonde wrote: Fri Apr 08, 2022 6:22 pm Dit maak sin Gawie,ek het gehoop n mens wen bietjie spoed met die 22 Creedmoor bo die 22-250 AI....die manne met quick load sal seker kan se ?
As die Nuwe Stainless Howa's nou net wil kom,ai
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Muishonde
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Sun Aug 19, 2018 9:53 pm
Re: Die ideale Makou kaliber, help ?
So dit kom neer op 30° skouer vs 40° skouer vir die AI, en wat is die H20 of kruit verskil ?
-
Muishonde
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Sun Aug 19, 2018 9:53 pm
Re: Die ideale Makou kaliber, help ?
Het Desember met vriend Jan se 6mm Remington AI geskiet....70gr Blitzking teen 3850fps....hy kap n makou nou lekker !!!
- Dumbluck
- Hero Member

- Posts: 563
- Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Re: Die ideale Makou kaliber, help ?
Kry julle al kans om 'n paar Makoue plat te trek daar in die Swartland?
Ek sit op see en droom ma van bietjie long-range makou aksie.
Ek kyk ma my ou foto'tjies.
https://www.instagram.com/reel/CgVr9p1A ... MyMTA2M2Y=
Sent from my SM-G991B using Tapatalk
Ek sit op see en droom ma van bietjie long-range makou aksie.
Ek kyk ma my ou foto'tjies.
https://www.instagram.com/reel/CgVr9p1A ... MyMTA2M2Y=
Sent from my SM-G991B using Tapatalk
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Die ideale Makou kaliber, help ?
Speel met die gewere en jaag net die voeëls weg 

Sent from my SM-A528B using Tapatalk


Sent from my SM-A528B using Tapatalk
