375H&H met Vitha N540?
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2117
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
375H&H met Vitha N540?
More Meneere
Wat is die beste kruit behalwe S335 vir die 375H&H ?
My huidige lading was 66gr S335;CCI 250 en Peregrine VRG3 300gr teen so 2520FT/S ek sal graag die lading wil dupliseer maar die vraag is sal ek dit kan doen met n540 soos annbeveel deur n vriend of watse kruit sal beter werk vir my?
Hoor graag van die slim manne.
Groete
Vossie

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 375H&H met Vitha N540?
Vossie, lyk asof N540 bykans dieselfde druk en spoed gaan kry as S335. N550 is ook daar maar druk is af met so 2000psi.
Ek het 24 duim loop gebruik en dan is die S335 lading op maksimum druk.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2117
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: 375H&H met Vitha N540?
Dankie Oom Marius
Ek het darem nognooit druk probleme gehad nie, sou oom se ek moet voortgaan met N540 of moet ek N550 of iets anders probeer? Ek sien op Perigrine se reloading data wys hulle 69gr N540 vir 2580FT/S ?
Ek het darem nognooit druk probleme gehad nie, sou oom se ek moet voortgaan met N540 of moet ek N550 of iets anders probeer? Ek sien op Perigrine se reloading data wys hulle 69gr N540 vir 2580FT/S ?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 375H&H met Vitha N540?
Die syfers onder kom vanaf Peregrine se webtuiste. Hul N540 lading is volgens hulle 1.) Loads marked in green has been cross referenced with a high level of verification. . Varget se lading is nog nie goed beproef nie.
375H&H 24” 300 VRG3 250 S335 63 64.2 66 2475 90.4 17.9
375H&H 24” 300 VRG3 250 IMR3031 63 64.0 66 2550 90.4 17.9
375H&H 24” 300 VRG3 215 Nor 202 64 67.0 68 2530 90.4 17.9
375H&H 24” 300 VRG3 250 H4895 62 66.0 67 2570 90.4 17.9
375H&H 24” 300 VRG3 250 N530 62 65.0 66 2600 90.4 17.9
375H&H 24” 300 VRG3 215 N540 64 67.0 68 2530 90.4 17.9
375H&H 24” 300 VRG3 250 Varget 66 69.0 70 2590 90.4 17.9
375H&H 24” 300 VRG3 250 RL-15 68 70.5 71.5 2530 90.4 17.9
375H&H 24” 300 VRG3 250 S335 63 64.2 66 2475 90.4 17.9
375H&H 24” 300 VRG3 250 IMR3031 63 64.0 66 2550 90.4 17.9
375H&H 24” 300 VRG3 215 Nor 202 64 67.0 68 2530 90.4 17.9
375H&H 24” 300 VRG3 250 H4895 62 66.0 67 2570 90.4 17.9
375H&H 24” 300 VRG3 250 N530 62 65.0 66 2600 90.4 17.9
375H&H 24” 300 VRG3 215 N540 64 67.0 68 2530 90.4 17.9
375H&H 24” 300 VRG3 250 Varget 66 69.0 70 2590 90.4 17.9
375H&H 24” 300 VRG3 250 RL-15 68 70.5 71.5 2530 90.4 17.9
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2117
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: 375H&H met Vitha N540?
Baie dankie Oom Marius
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2117
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: 375H&H met Vitha N540?
Middag
Ek het vandag gaan skiet en het die volgende gekry, Ek gebruik RWS EN HORNADY doppe met cci250 primers peregrine vrg3 en vrg 1 met N540
67,5GR
2598FT/S
2586FT/S
Ave 2592
S-D 8.4
68GR
2598FT/S
2616FT/S
Ave 2607
S-D 12,7
Spoed was gemeet met RWS brass
Hornady internal vol ave is 96.3gr
RWS internal vol ave is 92.6gr
Barrel lenth is 25" measured from bolt face to crown
TPL is 90.4mm
ASmy somme reg is moet ek so tussen 65,5 en 66gr te wees om my spoed van 2520ft/s te behaal ek het op 68gr n effense plater primer gehad
Ek het my ou lading van 66gr s335 geskiet en dit was ave 2521ft/s met hald duim groep, bogenoemde was so 1.5 to twee duim groepe.
Ek gebruik RWS EN HORNADY doppe met cci250 primers peregrine vrg3 3n vrg 1 met N540

Last edited by vossie1 on Sun Oct 17, 2021 8:42 am, edited 2 times in total.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 375H&H met Vitha N540?
Jy sal meer inligting moet gee.
Gemete looplengte.
TPL soos geskiet
Dopvolume soos gemeet
Lading en spoed het jy verskaf.
Gebruik jy die doppe gemeng of RWS en Hornady apart?
Jy sal ook die twee koeëls se gebruik in die resultate bo moet aandui.
Gemete looplengte.
TPL soos geskiet
Dopvolume soos gemeet
Lading en spoed het jy verskaf.
Gebruik jy die doppe gemeng of RWS en Hornady apart?
Jy sal ook die twee koeëls se gebruik in die resultate bo moet aandui.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2117
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: 375H&H met Vitha N540?
Ek sal meet en rerugvoering gee Oom Marius
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2117
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: 375H&H met Vitha N540?
Oom Marius ek het die res van die data bo bygesit.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 375H&H met Vitha N540?
Vossie,
1. Watter doppe het jy nou gebruik.
2. Watter koeëls het jy nou gebruik.
1. Watter doppe het jy nou gebruik.
2. Watter koeëls het jy nou gebruik.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2117
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: 375H&H met Vitha N540?
Hi Oom
67,5GR
2598FT/S
2586FT/S
Ave 2592
S-D 8.4
68GR
2598FT/S
2616FT/S
Ave 2607
S-D 12,7
Spoed was gemeet met RWS brass
Peregrine vrg3/1 word dieselfde gelaai volgens peregrine VRG3 is die jag koeel en VRG1 die solid
Hornady internal vol ave is 96.3gr
RWS internal vol ave is 92.6gr
Barrel lenth is 25" measured from bolt face to crown
TPL is 90.4mm
Ek het 300gr peregrine vrg3 en RWS doppe gebruik, ek sal graag ook n lading vir die hornady doppe will kry, tans is dit gelaai met s335 en 300gr VRG 3 en ek kry spoed van so gemiddeld 2520 wat baie goeie akuraadheid het.
Groete
67,5GR
2598FT/S
2586FT/S
Ave 2592
S-D 8.4
68GR
2598FT/S
2616FT/S
Ave 2607
S-D 12,7
Spoed was gemeet met RWS brass
Peregrine vrg3/1 word dieselfde gelaai volgens peregrine VRG3 is die jag koeel en VRG1 die solid
Hornady internal vol ave is 96.3gr
RWS internal vol ave is 92.6gr
Barrel lenth is 25" measured from bolt face to crown
TPL is 90.4mm
Ek het 300gr peregrine vrg3 en RWS doppe gebruik, ek sal graag ook n lading vir die hornady doppe will kry, tans is dit gelaai met s335 en 300gr VRG 3 en ek kry spoed van so gemiddeld 2520 wat baie goeie akuraadheid het.
Groete
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 375H&H met Vitha N540?
Ek het sommer na die s335 lading ook gekyk. Die node berekening toon 65.4gr vir 2500vps op die chrony 5m weg. (Het jy met chrony gemeet?) Jy het prakties die node gekry.
Die N540 toon baie hoë druk teen 68gr (75K psi). Node bereken by 2475vps en 63.1gr. Die kleiner dopvolume speel hier 'n groot rol.
Die N540 toon baie hoë druk teen 68gr (75K psi). Node bereken by 2475vps en 63.1gr. Die kleiner dopvolume speel hier 'n groot rol.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2117
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: 375H&H met Vitha N540?
Hi Oom Marius
Ek het n effense plat primer gekry met 68gr maar slot en als maklik oop gemaak, dit was so 23 grade celcius toe ek geskiet het.
Ek het die magneto speed sporter gebruik om spoed te meet.
Dankie vir die moeite
Groete
Vossie
Ek het n effense plat primer gekry met 68gr maar slot en als maklik oop gemaak, dit was so 23 grade celcius toe ek geskiet het.
Ek het die magneto speed sporter gebruik om spoed te meet.
Dankie vir die moeite
Groete
Vossie
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 375H&H met Vitha N540?
63.8gr vir 2483vpstripodmvr wrote: Sun Oct 17, 2021 4:31 pm Ek het sommer na die s335 lading ook gekyk. Die node berekening toon 65.4gr vir 2500vps op die chrony 5m weg. (Het jy met chrony gemeet?) Jy het prakties die node gekry. Aangepas weens Magneto. 65.85 vir 2515vps
Die N540 toon baie hoë druk teen 68gr (75K psi). Node bereken by 2475vps en 63.1gr. Die kleiner dopvolume speel hier 'n groot rol.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1544
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: 375H&H met Vitha N540?
Ek kry by my 375h&h die beste met S355.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.