Lisensie aansoeke wagtydperk
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
7 Hernuwings en 3 nuwe aansoek saam ingegee op 2021/03/01.... Stelsel wys ontvang by provincial kantore op 2021/03/08..... en dit was laaste vordering op daardie aansoeke... 
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Dit knor hier by Durbanville
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Wat gaan by CFR?
Ek het van 12 keer gebel. nege keer het die oproep nie eens deurgegaan nie en drie keer het ek nogg aangehou toe word die oproep doodgemaak.
Hoe moet 'n mens uitvind wat gaan aan met 'n aansoek???
Ek het van 12 keer gebel. nege keer het die oproep nie eens deurgegaan nie en drie keer het ek nogg aangehou toe word die oproep doodgemaak.
Hoe moet 'n mens uitvind wat gaan aan met 'n aansoek???
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
My vrou se APX: Einde Feb 2021 aansoek ingegee en dis middel Aug 2021 goedgekeur (SMS). Vyf weke na SMS kaartjie gekry. Sy het wel toegewyde status.
Groetnis!
Groetnis!
- Theunodb
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Daar is apps wat die hele aansoek proses monitor. Hy kyk na die laaste paar maande se aansoeke en wys dan die gemiddelde wagtyd per stap.
Jy kan dit of in die safari outdoor app sien, of jy kan SAPS licence and Competency download op iOS.
Dis vir nuwe aansoeke, competency, renewal en accreditation.
Dit lyk so:

Sent from my iPhone using Tapatalk

GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
https://onelink.to/56748m
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 551
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Na nog 2 maande se baklei met die DFO en CFR kon hul toe my betalings probleem uitsorteer. Op 23 Aug was my lisensie goedgekeur, nou wag ek vir die kaartjie. Eergister was dit 'n jaar van ek ingehandig het.Stephan86 wrote: Thu May 27, 2021 1:36 pmEk het darm nou agter die kap van die byl gekom oor hoekom my "In Consideration" so lank neem. My betaling se reference en my aansoek reference ooreenstem nie. Nou moet hul goed op die stelsel verander en dit is 'n groot gemors.Stephan86 wrote: Wed May 05, 2021 3:53 pm My lisensie is 13 Sept ingedien, na 3 maande by DFO en nog tyd is my aansoek al by "For Consideration" van 19 April. Hoop ek kry die Approved binnekort.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
- Wildjagter
- Sr. Member

- Posts: 264
- Joined: Mon Jan 14, 2013 9:28 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
2 aansoeke (22LR en 30-06) ingedien op 15 Apr 2021. Albei goedgekeur op 17 Sep 2021. Bitter dankbaar.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
100 dae nou op 3 renewals.........
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- saswart
- Sr. Member

- Posts: 485
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Sien posts soos die verstaan ek nie... ook ingedien in pretoria in maart 2021, die wys nou net how DFO aan begin jou lot bepaal is anders), app se nou eers oppad CFR toe. Maar Wildjagter, baie bly vir jou!Wildjagter wrote: Mon Sep 20, 2021 8:10 pm 2 aansoeke (22LR en 30-06) ingedien op 15 Apr 2021. Albei goedgekeur op 17 Sep 2021. Bitter dankbaar.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Stem heeltemal saam en strook met my ervaring en inligting.
‘n Effektiewe tak en provinsiale DFO is baie belangrike skakels in die spoedketting. Ek sien dit word grotendeels onderspeel in die openbare domain. Meeste kritiek word gerig na die sentrale register, dalk bietjie misplaas.
Daar is tak DFO’s, soos menigmaal hier uitgelig, wat graag help. Dit beteken beter voltooide dokumente, dui aan dat hy/sy dit self ook goed verstaan deur jou met selfvertroue te kan help. Daardeur word hy/sy se deeglik voltooide werk ook nie herhaaldelik terugverwys nie.
Beste.

Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Francois Hugo
- Full Member

- Posts: 154
- Joined: Wed Jun 16, 2010 11:59 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek lees so met tussen pouses die "post" om te sien of my aansoeke onnodig sloer, maar dit lyk my ek is in die sloer pakkie.
Ek sal graag wil weet of daar iewers 'n kontak is wat man kan help...
Plaaslik (Lutzville - Wes-Kaap) wys die stelsel daar is vir my 3 hernuwings aansoeke laas jaar laas op 16/9/2020 iets aan gedoen, by provinsiaal (Wes- Kaap)
Ek het pas my laaste hernuwing ingestuur en toe tot die skokkende ontdekking gekom dat mens, blykbaar nie met die bewys van betaling en in proses om hernuwing uitgereik te probeer kry, oor die grens mag gaan om te gaan jag nie!!!
So indien dit nog langer sloer sal ek 'n Suidwes jag vir die 3de opeenvolgende jaar mis, eers was dit droogte toe Covid en nou lyk dit my omdat ek effektief ontwapen is en nie 'n uitvoer lisensie sal kry vir daar gaan jag nie!!
So ek sal dit waardeer indien iemand dalk 'n kontak het in die Wes-Kaap wat mens kan probeer kontak om te hoor wat die openhoud is. Plaaslik kan hulle slegs op die rekenaar kyk en vertel dat daar laas jaar laas aandag aan die saak gegee is.
Laat weet indien iemand kan help
Groete uit die Namakwaland
Francois Hugo

LouisR
- Sr. Member

- Posts: 276
- Joined: Sun Feb 12, 2012 12:40 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Het nuwe aansoek vir geweer ingedien net om te hoor my competency het verval(al verval eerste geweer lisensie eers einde 2022), en dat competency eers weer heraansoek gedoen en goedgekeur moet word voor nuwe lisensie aandag kan kry. Klink dit reg? Sekerlik as ek laasjaar nog nuwe wapen kon lisensieer is ek nie nou skielik incompetent nie? Meer as 2 weke terug ingedien, nog geen teken van aansoek of betaling op app nie.
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Kerels, die enigste ding wat my gehelp het was om CFR elke week te bel en navraag te doen. Die persoon aan die anderkant van die lyn kan elektronies 'n query log en dit blyk te help. Om emails te stuur is soos poep teen donderweer.
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
6MM CREEDMOOR HOWA 2021/09/27 APPROVED The licence / competency was approved. You will be notified by the DFO when the card is ready for collection.
Yes baie dankie - nege maande later.
Yes baie dankie - nege maande later.
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
- dooierus
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Wed Sep 15, 2021 10:27 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Lyk my iemand by die CFR het gewerk vandag... My lisensie is ook goedgekeur! Sako 85 Hunter 308
Net 5 maande gewag (23 April ingehandig) en net een SMS in die proses ontvang, sal maar kyk hoe lank voordat ek die lisensie kan gaan haal.
Net 5 maande gewag (23 April ingehandig) en net een SMS in die proses ontvang, sal maar kyk hoe lank voordat ek die lisensie kan gaan haal.
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
-
Kolhasie
- Hero Member

- Posts: 547
- Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
My PO7 is 84 dae in toe opproved
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Nuwe Aansoek in 25/03/2021
Goedgekeur op 9/09/2021
Kaartjie ontvang 14/10/2021, afgelewer deur DFO
Beste.
Goedgekeur op 9/09/2021
Kaartjie ontvang 14/10/2021, afgelewer deur DFO
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- saswart
- Sr. Member

- Posts: 485
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Kerels julle is gelukkig... 2 aansoeke saam ingegee 18 Maart. Beide saamgeloop, tot 2 weke gelede...Nou na 146 werksdae le een nogsteeds by provisinsie en ander een is wys ontvang by CFR.
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Bogenoemde aansoek is gister darem ontvang by CFR...Riaan Kriel wrote: Fri Sep 10, 2021 3:26 pm 7 Hernuwings en 3 nuwe aansoek saam ingegee op 2021/03/01.... Stelsel wys ontvang by provincial kantore op 2021/03/08..... en dit was laaste vordering op daardie aansoeke...![]()
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
16 April 2021 Semi auto haelgeweer ingegee. 8 Oktober 2021 in vir consideration, 11 Oktober 2021 goedgekeur.
Sent from my SM-N970F using Tapatalk
Sent from my SM-N970F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 959
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
By sommige polisiestasie lê hope kaartjies. Die sms stelsel is tans nie so effektief nie.
Ek het einde Januarie 3 hernuwings ingedien onder artikel 15, maar het my toegewyde status vorm aangeheg. Die dag toe ek die haelgeweer se sms kry, was daar 'n aangename verrassing. Al drie kaartjies was daar, uitgereik onder artikel 16!
Ek het einde Januarie 3 hernuwings ingedien onder artikel 15, maar het my toegewyde status vorm aangeheg. Die dag toe ek die haelgeweer se sms kry, was daar 'n aangename verrassing. Al drie kaartjies was daar, uitgereik onder artikel 16!
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Kaartjie nou by provinsiale kantoor...6.5/284Norma wrote: Mon Sep 27, 2021 8:48 pm 6MM CREEDMOOR HOWA 2021/09/27 APPROVED The licence / competency was approved. You will be notified by the DFO when the card is ready for collection.
Yes baie dankie - nege maande later.
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Alle sterkte...
- Askari
- Hero Member

- Posts: 714
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
My S&W M&P Compact se lisensie aansoek is op 25 Mei ingedien en eergister goedgekeur. Nou begin die wag vir die kaartjie.
Gooi lood!!!!