Hallo almal
Ek begin so stadig aan komponente bymekaar maak vir die nuwe .270 wat oppad is.
Ek het hier en daar al met n paar manne gesels oor wat die beste kruit vir die geweer sal wees en ek het baie voorstelle en aanbevelings gekry, maar ongelukkig praat die winkelrakke harder as al die beste raad.
Die geweer het n 22 duim loop, wat seker nie ideaal is nie, maar die prys was reg, so dit is wat dit is. Dit maak dit egter moeiliker om goeie spoed, op n teoretiese node te kry.
Die hoop is om Nosler se 130gr Ballistic Tips te skiet teen meer as 2950fps.
Volgens QL is daar min kruite wat my daar gaan kry.
Ek wil asb hoor wie het al enige van die volgende gebruik en wat was die resultate asb.
Die is die enigste drymiddels waarna ek gwkyk het, waarmee ek teoreties Node 4 sal kan haal sonder dat die druk in die rooi in gaan
Alliant Reloder 17
Alliant Reloder 19
Alliant Reloder 22
Alliant Reloder 25 ( Lyk op papier baie belowend itv spoed, maar brand% is net 96%)
Norma MRP
VV N560
Daar is heelwat ander, waarmee ek wel Node 5 sal kan haal, maar hulle is meestal net net bo of onder 2900fps.
Ek hoor graag van julle!
Beste kruit vir 270 en 130gr koeëls
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Beste kruit vir 270 en 130gr koeëls
Groetnis
Philip
Philip
-
Carlc
- Sr. Member

- Posts: 271
- Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am
Re: Beste kruit vir 270 en 130gr koeëls
Ek skiet 150gr ballistic tips teen 2950fps met reloder 26. Ek het voorheen 130gr accubonds geskiet teen net oor die 3000fps maar dit was met S365.
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Beste kruit vir 270 en 130gr koeëls
Bring jou spoed af en kyk of jy S385 kn kry, my .270 idle mooi met 130gr punte met S385 JJV
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Beste kruit vir 270 en 130gr koeëls
JJV wrote:Bring jou spoed af en kyk of jy S385 kn kry, my .270 idle mooi met 130gr punte met S385 JJV
Sent from my iPhone using Tapatalk


Sent from my iPhone using Tapatalk
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: Beste kruit vir 270 en 130gr koeëls
S385 is ongelukkig juis een van daai dryfmiddels wat danksy die winkelrakke se voorraad, nie nou 'n opsie is nie.JJV wrote: Sat Sep 18, 2021 9:41 pm Bring jou spoed af en kyk of jy S385 kn kry, my .270 idle mooi met 130gr punte met S385 JJV
Sent from my iPhone using Tapatalk
Groetnis
Philip
Philip
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Beste kruit vir 270 en 130gr koeëls
N560?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Beste kruit vir 270 en 130gr koeëls
Self nog nie probeer..JJV wrote:N560?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: Beste kruit vir 270 en 130gr koeëls
PhilipPhilip J wrote: Sat Sep 18, 2021 9:51 pmS385 is ongelukkig juis een van daai dryfmiddels wat danksy die winkelrakke se voorraad, nie nou 'n opsie is nie.JJV wrote: Sat Sep 18, 2021 9:41 pm Bring jou spoed af en kyk of jy S385 kn kry, my .270 idle mooi met 130gr punte met S385 JJV
Sent from my iPhone using Tapatalk
Do a prediction with Reloder 26 and 140 grain Ballistic tips.
See if that doesn't satisfy your needs.
2987 fps at +- 55000 psi
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: Beste kruit vir 270 en 130gr koeëls
Good morning
Thanks Dale. If the 130's don't work out, I will try your suggestion, but I have a bunch of 130's, so first prize would be to get them to work.
Thanks Dale. If the 130's don't work out, I will try your suggestion, but I have a bunch of 130's, so first prize would be to get them to work.
Groetnis
Philip
Philip