Ammo Tasse

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1619
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Ammo Tasse

Post by Francoisv »

Ek het weer van die ammo tasse beskikbaar.

Prys R1030 (nuwe prys) plus posgeld.

065,625,6109

ImageImage

Last edited by Francoisv on Thu Sep 16, 2021 9:01 pm, edited 2 times in total.
Francois Vogel
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1619
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: Ammo Tasse

Post by Francoisv »

Rattlecan soos die Amerikaners dit noem. Rustoleum Camo spuitverf. Dink dit het mooi uitgekom.

Eers primer gespuit, toe 'n spuit verf vir plastiese meubels. Laaste s 2 lae Camo verf. ImageImage
Francois Vogel
User avatar
Fafa
Full Member
Full Member
Posts: 222
Joined: Tue Jul 31, 2018 8:02 pm

Re: Ammo Tasse

Post by Fafa »

Het hulle reeds gaatjies in die spons vir die patrone of moet mens dit self doen?
All I need is one more gun. Preferably a Blaser :)
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Ammo Tasse

Post by Heinz Petersen »

Die tasse kom met die gaatjies in die spons. Jy moet net vir Francois sê vir watter kaliber jy dit wil hê.
Ek antwoord nou sommer namens Francois, want ek het 3 van hulle.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
FDV
Full Member
Full Member
Posts: 210
Joined: Tue Jan 15, 2013 8:31 am

Re: Ammo Tasse

Post by FDV »

Hulle werk baie lekker. Ek het ook 2.
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2335
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Ammo Tasse

Post by Diesel Dog »

Franscois ek wonder of my 300 prc better sal skiet as sy patrone in so tassie kom,as jy so dink dan kan jy sommer daai ander goete waaroor ons gepraat het in hom vir my saam stuur.

DD
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1619
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: Ammo Tasse

Post by Francoisv »

Diesel Dog wrote:Franscois ek wonder of my 300 prc better sal skiet as sy patrone in so tassie kom,as jy so dink dan kan jy sommer daai ander goete waaroor ons gepraat het in hom vir my saam stuur.

DD
Uitstekende idee. Daai prc gaan nou gate binne die gate skiet.


Francois Vogel
User avatar
Ammion
Hero Member
Hero Member
Posts: 571
Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am

Re: Ammo Tasse

Post by Ammion »

Francois, plaas bietjie ’n foto van jou .22LR tassie …
User avatar
dawiec
Hero Member
Hero Member
Posts: 625
Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am

Re: Ammo Tasse

Post by dawiec »

werk soos droom! self 2 van die tassies!
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2117
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: Ammo Tasse

Post by vossie1 »

Ja will self die .22LR tassie sien asb
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1619
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: Ammo Tasse

Post by Francoisv »

Die tassie is te groot vir 22. Maar besig met konsep. Image
Francois Vogel
User avatar
Ammion
Hero Member
Hero Member
Posts: 571
Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am

Re: Ammo Tasse

Post by Ammion »

User avatar
Zane de Beer
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Tue Apr 09, 2019 1:05 pm

Re: Ammo Tasse

Post by Zane de Beer »

Hi Francois,
Hoeveel rondtes vat die 308 & 375 tasse?
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1619
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: Ammo Tasse

Post by Francoisv »

Zane de Beer wrote:Hi Francois,
Hoeveel rondtes vat die 308 & 375 tasse?
Zane

308 100rnd
375H&H, Rsaum, wsm 100rnd
338LM 56/100
Francois Vogel
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2117
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: Ammo Tasse

Post by vossie1 »

Francois
Ek neem aan die hoogte is die probleem, jy kan seker net n filler sponsie in die deksel sit?
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2961
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Ammo Tasse

Post by Lategan1 »

Vossie, ek het een v s tassies. Hy gaan hom nie raap en skraap en lap nie! :o

Hy sal hom reg doen! :police:

Ek gebruik my ammo kissie deksels se binnekant om soms nota’s te plak. Geplakte spons daar gaan dit dalk vir my bederf. Ek plaas wel soms los spons daar om rattle in my ander kissies te voorkom.

Francois se Ammo Transport System is ‘n presisie pas.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1619
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: Ammo Tasse

Post by Francoisv »

Budget opsieImageImage
Image
Francois Vogel
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2961
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Ammo Tasse

Post by Lategan1 »

Francois, ek sal hom gebruik vir al my weggooi doppe. 😂

@vossie, na my plasing onthou ek dat ek my kissies verwar. Francois se kissie het wel spons ingeplak aan die bokant sowel het myne ‘n los ‘filler’ by. Net soos jy voorstel. (6.5x55) Die patroon pas presies in sy gaaitjie, styf en presies teenoor die gewone kissies.

Beste.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1619
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: Ammo Tasse

Post by Francoisv »

Pistool tas opsie.

As my planne reg uitwerk pistool met extra mag en 100 spaar rondtes.

Binnemate 240x180x85 plus 30mm spons in deksel. Image
Francois Vogel
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1619
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: Ammo Tasse

Post by Francoisv »

Kleiner tas vir die groot kanonne. Die was vir 375 CheyTac. R1450.ImageImage
Francois Vogel
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1619
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: Ammo Tasse

Post by Francoisv »

Kom ek gooi ook maar 'n ou specialtjie. VERKOOP

3 tasse beskikbaar in die standaard konfigurasie (308 en 300WM) sonder naamplaatjie.

R730 plus posgeld.

My nommer is 065 625 6109. Eerste 3 SMS of WhatsApp.

Sent from my CPH2145 using Tapatalk


Last edited by Francoisv on Fri Nov 26, 2021 7:28 am, edited 1 time in total.
Francois Vogel
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1619
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: Ammo Tasse

Post by Francoisv »

1x oor

Sent from my CPH2145 using Tapatalk

Francois Vogel
NicovanderMerwe
Full Member
Full Member
Posts: 171
Joined: Tue Apr 29, 2014 3:40 pm

Re: Ammo Tasse

Post by NicovanderMerwe »

Dit is baie oulik dié. Daar is natuurlik baie ander gebruike ook vir die tassies. Francois, ek hou jou nommer. Is daar verskillende grotes beskikbaar dalk. Ek stuur jou whatsapp.
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1619
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: Ammo Tasse

Post by Francoisv »

3 tasse is geneem. Heelwat voorraad teen normale prys.

Ek sal die prys na R1030 moet lig 1 Januarie. So koop jouself ryk.




Francois Vogel
8in4ry
Newbie
Newbie
Posts: 13
Joined: Sun Jan 13, 2019 7:30 pm

Re: Ammo Tasse

Post by 8in4ry »

Het my Ammo Tassie gekry. Baie dankie Francois. Bitter netjiese produk.
Post Reply