Goeie dag,
My naam is Christiaan ek lees nou al n rukkie al die dinge op die forum en net gedink ek stel myself ook voor.
Dankie,
Nuwe Lid
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe Lid
Ek sien jy het al in 2019 aangesluit en toe stil geword. Kom gesels gerus saam.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

