Hi manne. Ek toe vandag kans gehaad om chillie wors te maak.
Resep lyk soos volg-
70% wildsvleis
30% bees brisket met baie vet
4gr groen opgekapte chillie per kag vleis (ek het hulle deur n growwe mincer plaat gesit met pitte en al
100gr kaas per kg vleis
12gr oats per kg vleis
33,3ml water per kag vleis
33,3ml woestersous per kg vleis
Spesserye was crown se goudveld
Die wors het n lekker chillie smaak. Ek sou reken dat 6gr chillies per kg vlies goed sal brand en 8gr chillies per kg vleis dink ek sal ernstigge nagevolge hê. Ek het gewone groen chillies gebruik soos hulle in die winkels verkoop.
Ek dink 50gr chillies per kg vleis soos oorspronlik gedink het kan jy honde mis ook insit- alles sal net soos chillie proe!
Groete
Terugvoer oor Chillie wors resep
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2461
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Terugvoer oor Chillie wors resep
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1985
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Terugvoer oor Chillie wors resep
Bly die wors is darem lekker.
Ook maar goed jy het nie vir my geluister nie.
My smaak is dalk al so bietjie weg gebrand. Ek meng pienk sout met gedroogde 7 Pot Barrackpore en dit gebruik ek dan as my sout, het nogal n lekker knypie.

-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Terugvoer oor Chillie wors resep
Nico, baie dankie vir die teruvoer.
Ek gaan verseker jou resep beproef, net dalk die chillies opstoot na 6g soos jy genoem het.
Net so paar vrae as jy nie omgee nie.
Het jy die chillies na die tyd in jou maalvleis in gemeng?
Wat se soort kaas het jy gebruik en hoe het jy die kaas bygevoeg, maw gemaal of blokkies?
Groete
KK
Ek gaan verseker jou resep beproef, net dalk die chillies opstoot na 6g soos jy genoem het.
Net so paar vrae as jy nie omgee nie.
Het jy die chillies na die tyd in jou maalvleis in gemeng?
Wat se soort kaas het jy gebruik en hoe het jy die kaas bygevoeg, maw gemaal of blokkies?
Groete
KK
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2461
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Terugvoer oor Chillie wors resep
KalahariKlong wrote: Tue Sep 14, 2021 7:48 pm Nico, baie dankie vir die teruvoer.
Ek gaan verseker jou resep beproef, net dalk die chillies opstoot na 6g soos jy genoem het.
Net so paar vrae as jy nie omgee nie.
Het jy die chillies na die tyd in jou maalvleis in gemeng?
Wat se soort kaas het jy gebruik en hoe het jy die kaas bygevoeg, maw gemaal of blokkies?
Groete
KK
Ek het die chillies se stingels afgesny, deur die mincer met n hand vol vleis agter dit om dit alles deur te stoot. Die kaas het ek in blokkies gesny(cheddar kaas) so groot soos my duim se naal. Ek het toe die kaas en cillies goed deur gemeng, toe die kaas chillie mengsel met die wild gemeng, toe die beesvet ingemeng, toe die spices en vloeistof ingemeng- so dis alles 4 keur deur gemeng met die hand.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2461
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Terugvoer oor Chillie wors resep
Jou raad is dieslefde as wat ek meeste plekke gekry hetsako 30-06 wrote: Tue Sep 14, 2021 7:39 pm Bly die wors is darem lekker.
Ook maar goed jy het nie vir my geluister nie.![]()
My smaak is dalk al so bietjie weg gebrand. Ek meng pienk sout met gedroogde 7 Pot Barrackpore en dit gebruik ek dan as my sout, het nogal n lekker knypie.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Terugvoer oor Chillie wors resep
Nico Harris wrote: Tue Sep 14, 2021 8:27 pmKalahariKlong wrote: Tue Sep 14, 2021 7:48 pm Nico, baie dankie vir die teruvoer.

Baie dankie.