6CM node hulp asb
- StefL
- Jr. Member

- Posts: 80
- Joined: Sun Jul 20, 2014 2:42 pm
6CM node hulp asb
Goeie more almal
As daar iemand is wat so gaaf sal wees om te kyk waar lê die node asb.
Kaliber: 6CM
Loop lengte: 608mm
Koeël: 103gr ELD-X
TPL: 71.2 (0.7mm van lands)
Dop Lengte: 48.55mm
Dop Volume: 51.37gr H2O
Kruit: Norma URP
Spoed: 2826fps (39gr)
Chrony op 5m.
Baie dankie by voorbaat.
Groete
Stefan

Live on the edge, otherwise you're wasting space!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6CM node hulp asb
Die 39gr lading bereken op node 6. Die volgende vol node is by 40,8gr en 2950vps op die chrony. Die hoër vol node is oor maks druk. Die halfnode is by 42,5gr en 3056vps.
Volgens QL is daar slegs 1,5mm van die skag in die nek van die dop. Maak net seker dat jy darem so 5mm skag het wat raak om behoorlike nekspanning en belyning te verseker. Vergeet van naby aan die lande. Dit kan jy miskien doen met 115gr koeëls.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- StefL
- Jr. Member

- Posts: 80
- Joined: Sun Jul 20, 2014 2:42 pm
Re: 6CM node hulp asb
Baie dankie oom Marius. Ek waardeer opreg.
Dit is wel 'n nuwe roer, so ek dink dinge gaan nog verander, maar dit gee my darem 'n vertrek punt.
Volgens my berekeninge het ek meer as 9mm van die koeël in die nek met 4.47mm van die skag wat raak.
Ek sal vanaand 100% gaan seker maak.
Weereens dankie.
Dit is wel 'n nuwe roer, so ek dink dinge gaan nog verander, maar dit gee my darem 'n vertrek punt.
Volgens my berekeninge het ek meer as 9mm van die koeël in die nek met 4.47mm van die skag wat raak.
Ek sal vanaand 100% gaan seker maak.
Weereens dankie.
Live on the edge, otherwise you're wasting space!
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: 6CM node hulp asb
Uncle 3 legs
Correct length for the 103 grain ELD-X is 31.95mm.

C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: 6CM node hulp asb
Revised Node (with correct bullet length) would be 40.5 grains for 2930 fps on the chrony.
As a matter of interest your node with Reloder 26 would be 3045 fps @ 51000 psi
Norma MRP would be 3010 fps @ 51000 psi
As a matter of interest your node with Reloder 26 would be 3045 fps @ 51000 psi
Norma MRP would be 3010 fps @ 51000 psi
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
- StefL
- Jr. Member

- Posts: 80
- Joined: Sun Jul 20, 2014 2:42 pm
Re: 6CM node hulp asb
Thank you Dale. Much appreciated.
I will definitely move to MRP or R26 when the URP is finished.
Thanks again.
Sent from my H8216 using Tapatalk

Last edited by StefL on Fri Aug 13, 2021 6:08 pm, edited 1 time in total.
Live on the edge, otherwise you're wasting space!
- StefL
- Jr. Member

- Posts: 80
- Joined: Sun Jul 20, 2014 2:42 pm
Re: 6CM node hulp asb
Sorry, R26
Sent from my H8216 using Tapatalk
Sent from my H8216 using Tapatalk
Live on the edge, otherwise you're wasting space!
- StefL
- Jr. Member

- Posts: 80
- Joined: Sun Jul 20, 2014 2:42 pm
Re: 6CM node hulp asb - Groot ES en SD
Dale en oom Marius, dankie vir die hulp sover.
Ek sien egter baie groot ES en SD wat ek nie kan verklaar nie.
Ek is seker my dopvoorbereiding was reg en nekspanning voel ook reg as ek laai.
Ek begin dink dat die primer dalk die verkeerde een is.
Ek gebruik nou huidiglik Fedreal se GM205M Small rifle primers. Dalk CCI450 probeer.
Sien data:
39.8gr: 1. 2840 ES - 29.64
2. 2847 SD - 15.68
3. 2870 AV - 2852
40.1gr: 1. 2848 ES - 63.75
2. 2912 SD - 34.42
3. 2858 AV - 2873
40.4gr: 1. 2902 ES - 40.16
2. 2875 SD - 20.39
3. 2915 AV - 2897
40.6gr: 1. 2961 ES - 74.84
2. 2894 SD - 41.18
3. 2886 AV - 2913
40.7gr: 1. 3039 ES - 119.5
2. 2944 SD - 62.92
3. 2920 AV - 2968
40.8gr: 1. 2908 ES - 170.6
2. 3057 SD - 93.02
3. 2886 AV - 2950
41.0gr: 1. 2969 ES - 39.54
2. 2930 SD - 21.7
3. 2966 AV - 2955
41.0gr: 1. 2949 ES - 24.84 (Tweede keer 41.0gr gelaai.
2. ERR SD - 17.69
3. 2918 AV - 2931
Enige raad sal baie waardeer word.
Groete
Stefan
Ek sien egter baie groot ES en SD wat ek nie kan verklaar nie.
Ek is seker my dopvoorbereiding was reg en nekspanning voel ook reg as ek laai.
Ek begin dink dat die primer dalk die verkeerde een is.
Ek gebruik nou huidiglik Fedreal se GM205M Small rifle primers. Dalk CCI450 probeer.
Sien data:
39.8gr: 1. 2840 ES - 29.64
2. 2847 SD - 15.68
3. 2870 AV - 2852
40.1gr: 1. 2848 ES - 63.75
2. 2912 SD - 34.42
3. 2858 AV - 2873
40.4gr: 1. 2902 ES - 40.16
2. 2875 SD - 20.39
3. 2915 AV - 2897
40.6gr: 1. 2961 ES - 74.84
2. 2894 SD - 41.18
3. 2886 AV - 2913
40.7gr: 1. 3039 ES - 119.5
2. 2944 SD - 62.92
3. 2920 AV - 2968
40.8gr: 1. 2908 ES - 170.6
2. 3057 SD - 93.02
3. 2886 AV - 2950
41.0gr: 1. 2969 ES - 39.54
2. 2930 SD - 21.7
3. 2966 AV - 2955
41.0gr: 1. 2949 ES - 24.84 (Tweede keer 41.0gr gelaai.
2. ERR SD - 17.69
3. 2918 AV - 2931
Enige raad sal baie waardeer word.
Groete
Stefan
Live on the edge, otherwise you're wasting space!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6CM node hulp asb
1. Jy het nie gemeld wat die groepe gemaak het nie.
2. Die ELDX is 'n jagkoeël. Is dit wat jou toepassing gaan wees en wat se akkuraatheid soek jy?
3. Met die 2 41gr se gemiddelde spoed lyk dit asof 41.1 of 41.2gr op node sal wees.
4. Persoonlik sou ek die TPL 70mm maak en kyk wat gebeur dan met 41.1gr.
5. Daardie is Match slagdoppe en werk baie goed in my 223. Dalk kan die magnum slagdoppe beter ontbranding verseker met die stadiger dryfmiddel waarvan daar nou heelwat meer is as in 'n 223.
2. Die ELDX is 'n jagkoeël. Is dit wat jou toepassing gaan wees en wat se akkuraatheid soek jy?
3. Met die 2 41gr se gemiddelde spoed lyk dit asof 41.1 of 41.2gr op node sal wees.
4. Persoonlik sou ek die TPL 70mm maak en kyk wat gebeur dan met 41.1gr.
5. Daardie is Match slagdoppe en werk baie goed in my 223. Dalk kan die magnum slagdoppe beter ontbranding verseker met die stadiger dryfmiddel waarvan daar nou heelwat meer is as in 'n 223.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- StefL
- Jr. Member

- Posts: 80
- Joined: Sun Jul 20, 2014 2:42 pm
Re: 6CM node hulp asb
Baie dankie vir die vinnige terugvoer.
Om oom se vrae te antwoord:
1. Meeste van die groepe was 1.5" en groter. Die beste groepe was op 41gr, wat ek skat was op 1".
Ook is die skote met hoër spoed wat die groepe grootliks affekteer.
Met 40,7gr lê skoot twee en drie in mekaar, maar skoot 1,wat baie hoër spoed toon, lê ver weg.
2.Dit is vir jagdoeleindes ja. Ek behaal met my 30-06 0.5MOA groeperings en beter en dit is waarna toe ek werk.
3.Ek wil dit ook daar toets, maar wil eers die groot ES uitsorteer.
4.Ek het vergeet om te noem dat ek die TPL ook aangepas het na 70.7mm toe. My beplanning is ook om dit nog aan te pas.
5.Ek sal dit probeer. Ek hoop dit los die ES probleem op.
Weereens dankie vir die raad. Ek glo ons gaan hom wen.
Om oom se vrae te antwoord:
1. Meeste van die groepe was 1.5" en groter. Die beste groepe was op 41gr, wat ek skat was op 1".
Ook is die skote met hoër spoed wat die groepe grootliks affekteer.
Met 40,7gr lê skoot twee en drie in mekaar, maar skoot 1,wat baie hoër spoed toon, lê ver weg.
2.Dit is vir jagdoeleindes ja. Ek behaal met my 30-06 0.5MOA groeperings en beter en dit is waarna toe ek werk.
3.Ek wil dit ook daar toets, maar wil eers die groot ES uitsorteer.
4.Ek het vergeet om te noem dat ek die TPL ook aangepas het na 70.7mm toe. My beplanning is ook om dit nog aan te pas.
5.Ek sal dit probeer. Ek hoop dit los die ES probleem op.
Weereens dankie vir die raad. Ek glo ons gaan hom wen.
Live on the edge, otherwise you're wasting space!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6CM node hulp asb
Watter maak chrony gebruik jy?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- StefL
- Jr. Member

- Posts: 80
- Joined: Sun Jul 20, 2014 2:42 pm
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: 6CM node hulp asb
Stef.StefL wrote: Sat Sep 11, 2021 11:26 am Baie dankie vir die vinnige terugvoer.
Om oom se vrae te antwoord:
1. Meeste van die groepe was 1.5" en groter. Die beste groepe was op 41gr, wat ek skat was op 1".
Ook is die skote met hoër spoed wat die groepe grootliks affekteer.
Met 40,7gr lê skoot twee en drie in mekaar, maar skoot 1,wat baie hoër spoed toon, lê ver weg.
2.Dit is vir jagdoeleindes ja. Ek behaal met my 30-06 0.5MOA groeperings en beter en dit is waarna toe ek werk.
3.Ek wil dit ook daar toets, maar wil eers die groot ES uitsorteer.
4.Ek het vergeet om te noem dat ek die TPL ook aangepas het na 70.7mm toe. My beplanning is ook om dit nog aan te pas.
5.Ek sal dit probeer. Ek hoop dit los die ES probleem op.
Weereens dankie vir die raad. Ek glo ons gaan hom wen.
If these are small rifle primers with 1.5mm flash hole, then get a cordless drill and 2.0mm drill bit.
Drill all the flash holes out to 2.00mm.
Also try and borrow a Magnetospeed or Labradar and check those velocities again.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
- StefL
- Jr. Member

- Posts: 80
- Joined: Sun Jul 20, 2014 2:42 pm
Re: 6CM node hulp asb
Dale
Yes it is Lapua, SRP brass.
Have never done it before. Believe it will be safe if you suggest it. Don't want to ruin my brass.
Wondered if the chrony could be faulty as well, but definitely saw the difference in the groups with the higher velocity shots.
But will get another chrony and check.
Yes it is Lapua, SRP brass.
Have never done it before. Believe it will be safe if you suggest it. Don't want to ruin my brass.
Wondered if the chrony could be faulty as well, but definitely saw the difference in the groups with the higher velocity shots.
But will get another chrony and check.
Live on the edge, otherwise you're wasting space!
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: 6CM node hulp asb
StefStefL wrote: Sat Sep 11, 2021 5:06 pm Dale
Yes it is Lapua, SRP brass.
Have never done it before. Believe it will be safe if you suggest it. Don't want to ruin my brass.
Wondered if the chrony could be faulty as well, but definitely saw the difference in the groups with the higher velocity shots.
But will get another chrony and check.
I have personally drilled out 2 of my friends 6.5 Creedmoor Lapua SRP brass.
The one had delayed ignition and the other also showed a large ES, the 2.00mm flash hole solved both their problems.
Additionally I have recommended this to other users and somebody using the 308 Win Palma brass.
In all cases the result has been positive.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
- StefL
- Jr. Member

- Posts: 80
- Joined: Sun Jul 20, 2014 2:42 pm
Re: 6CM node hulp asb
Dale
Thank you, will do.
Was there any difference in pressure and velocity after the flash holes were drilled out or do I have to work up the loads again?
Thank you, will do.
Was there any difference in pressure and velocity after the flash holes were drilled out or do I have to work up the loads again?
Live on the edge, otherwise you're wasting space!
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: 6CM node hulp asb
I did not notice any difference in velocity and pressure at all.StefL wrote: Sun Sep 12, 2021 8:06 pm Dale
Thank you, will do.
Was there any difference in pressure and velocity after the flash holes were drilled out or do I have to work up the loads again?
Delayed ignition was gone and the ES improved significantly.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
- StefL
- Jr. Member

- Posts: 80
- Joined: Sun Jul 20, 2014 2:42 pm
Re: 6CM node hulp asb
Hi Dale
I'm still struggling with this.
I drilled the flash holes and saw a change in ES and SD, but still quite a bit variation in the groups.
I loaded a few with S385, and immediately saw better groups.
Can you please check the nodes with S385 lot 014; dev -1.7 please.
Loaded 103gr ELD-x with COL 70.70mm
42.0gr - 2829fps
42.5gr - 2872fps
Kaliber: 6CM
Loop lengte: 608mm
Koeël: 103gr ELD-X
TPL: 70.7 (1.2mm van lands)
Dop Lengte: 48.40mm
Dop Volume: 51.37gr H2O
Kruit: S385
I also tried what Uncle Marius suggested with going a bit further of the lands, but no luck, just an increase in velocity,
Thanks for all the help.
I'm still struggling with this.
I drilled the flash holes and saw a change in ES and SD, but still quite a bit variation in the groups.
I loaded a few with S385, and immediately saw better groups.
Can you please check the nodes with S385 lot 014; dev -1.7 please.
Loaded 103gr ELD-x with COL 70.70mm
42.0gr - 2829fps
42.5gr - 2872fps
Kaliber: 6CM
Loop lengte: 608mm
Koeël: 103gr ELD-X
TPL: 70.7 (1.2mm van lands)
Dop Lengte: 48.40mm
Dop Volume: 51.37gr H2O
Kruit: S385
I also tried what Uncle Marius suggested with going a bit further of the lands, but no luck, just an increase in velocity,
Thanks for all the help.
Live on the edge, otherwise you're wasting space!
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: 6CM node hulp asb
Stef.StefL wrote: Mon Oct 18, 2021 12:00 pm Hi Dale
I'm still struggling with this.
I drilled the flash holes and saw a change in ES and SD, but still quite a bit variation in the groups.
I loaded a few with S385, and immediately saw better groups.
Can you please check the nodes with S385 lot 014; dev -1.7 please.
Loaded 103gr ELD-x with COL 70.70mm
42.0gr - 2829fps
42.5gr - 2872fps
Kaliber: 6CM
Loop lengte: 608mm
Koeël: 103gr ELD-X
TPL: 70.7 (1.2mm van lands)
Dop Lengte: 48.40mm
Dop Volume: 51.37gr H2O
Kruit: S385
I also tried what Uncle Marius suggested with going a bit further of the lands, but no luck, just an increase in velocity,
Thanks for all the help.
With your current data you will need 43.4 grains of your current batch of S385 for 2947 -13 fps on the chrony at 5 meters from the muzzle( 2934 on the chrony for Node 5)
52380 psi
Node 4 is 66500 psi - do not try,
PS. With Reloder 26 Node 4 is predicted to be 3060 fps and +-50500 psi with 100% powder burn.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6CM node hulp asb
Hi Stefan
Ek skiet self 'n 6mm Creed met goeie sukses selfs al gebruik ek 'n 105gr RDF
Met die 24" loop en swaarder koeels sit die node by omtrent 2950fps en ek dink daar is 'n halfnode by so 3020 fps maar hierdie waardes gaan effens verskil afhangende van jou spesifieke dryfmiddel.
As jy vir jou 30-06 laai met groot sukses, sou ek reken daar is nie 'n probleem met jou laai metode nie maar ek sou wel soek wat anders is met die 6mm wat die hoë ES gee. Is die doppe wat jy skiet nuut, virgin brass, of laai jy dit nou al meer as een keer? Die rede vir die vraag is nekspanning, met nuwe Lapua doppe is nekspanning baie hoog en kan maklik veroorsaak wat jy sien.
Hoeveel skote het die geweer al geskiet? 'n Nuwe Howa kort so paar skote deur die loop voor hy mooi begin settle
In kort is my metode om 'n spoed node te vind en dan met seating diepte te speel sodat die groepering krimp, indien dit nodig is. Ek gebruik QL en GRT maar vind dat die standaard veranderlikes moeilik is om te kalibreer en vertrou eerder wat die geweer vir my wys
Die chronograwe wat lig afhanklik is is baie sensitief vir verskillende lig kondisies en moet liefs in die middel van die dag gebruik word as die son hoog sit. Hier is die OCW metode van ladingontwikkeling baie behulpsaam as jy nie jou chronograaf vertrou nie
Sterkte met jou soeke na daai 0.5 MOA groepe, ek glo jy sal hulle binnekort vind.

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13649
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6CM node hulp asb
Ek sou na n bq vinniger kruit kyk om te begin
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2960
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: 6CM node hulp asb
Ek sukkel met wisselende ES in ..223. Gebruik Lee Collet Neck Die op 3de en 4de laai.
Stem saam Arnold, fokus krities op die nekspanning. Nou ook besig hiermee, ek anneal en probeer ligter, maar meer konstante nekspanning. ‘Results pending’, maar ‘seating’ voel reeds konstant.
Opgesom: Nekspanning.
Beste.

Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6CM node hulp asb
Ek beplan om een van die dae Rel26 in my 6CM te toets want dit werk baie goed in my 260 AI met die 156gr Berger uit 'n 26" loop.
S365 is nou my go-to poeier vir my 6CM en werk baie mooi konstant. So iets in daai brandspoed behoort te werk ... soos die URP wat jy gebruik het maar S385 kan moontlik nie volledig ontbrand nie en die hoë ES veroorsaak soos wat Capt noem alhoewel jy nie baie toetsresultate hier gee met die S385 nie.
Dop voorbereiding is egter krities en dan moet jy natuurlik dieselfde lading gooi asook sekermaak jy krimp nie die koeels as jy hulle seat nie. As jou seating matrys kan krimp en die doppe se legtes verskil effens waar jy sommiges krimp en ander nie gaan jy ook baie hoe ES sien.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13649
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6CM node hulp asb
Lategan, hoekom sou jy dink minder neck tension gaan help met beter ontbranding?
Opsomming: Ek dink baie mense jaag n probleem wat hulle nie mooi vertsaan nie
Opsomming: Ek dink baie mense jaag n probleem wat hulle nie mooi vertsaan nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2960
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: 6CM node hulp asb
Ek elimineer en beperk moontlike veranderlikes, dit binne my beheer alvorens ek die hele appelkar omdop. Vraag begin by myself, wat mis ek?
Die wetenskap en uitkomste is nie altyd so sigbaar en duidelik nie, soos jy weet.