Goeie naand,
n Vriend van my vra of iemand hom kan help met n veilige begin en maks lading vir .270, S361 en Barnes TTSX 130gr punte.
Baie dankie byvoorbaat
Sent from my iPhone using Tapatalk
Hulp met lading vir .270 en S361 asb
-
3kus
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Mon Mar 26, 2018 11:02 am
Hulp met lading vir .270 en S361 asb
.22LR / 308 Win / 6.5x55 SE / 6.5CM / 7 RSAUM / 338WM / 375H&H / 9mm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hulp met lading vir .270 en S361 asb
53gr begin en spoed van 2780vps bereken. Ek het 24 duim loop gebruik. Trap briek as die spoed 3000vps oorskrei.
Die TTSX is 'n baie lang koeël en hoop maar die 1 in 10 groefdraai gaan saamspeel.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
3kus
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Mon Mar 26, 2018 11:02 am
Re: Hulp met lading vir .270 en S361 asb
Dankie oom Marius. Ek laat weet die man
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
.22LR / 308 Win / 6.5x55 SE / 6.5CM / 7 RSAUM / 338WM / 375H&H / 9mm
-
3kus
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Mon Mar 26, 2018 11:02 am
Hulp met lading vir .270 en S361 asb
Goeie naand oom Marius,
Ek het so bietjie terugvoering. Die detail op sy geweer is 'n Sako 85 Hunter, 22" loop en 1:10 groefdraai.
Dopvolume is 67.5gr. Sy TPL gebruik was 3.243", dop lengte 2,535”. Hy het 'n 2 skoot leer toets geskiet op 100m en die volgende twee ladings en spoed het na iets op papier gelyk:
57.7gr - 2938 en 2947 fps
58.3gr - 2980 en 2986 fps
Soos oom voorspel het het hy druk tekens rondom 59.0 gr waargeneem.
Ek vermoed die S361 gee nie die beste ontbranding as ek so na QL kyk nie, maar dis nou die kruit wat hy tot sy beskikking het. Wat stel oom voor laai hy?
Baie dankie.
Ek het so bietjie terugvoering. Die detail op sy geweer is 'n Sako 85 Hunter, 22" loop en 1:10 groefdraai.
Dopvolume is 67.5gr. Sy TPL gebruik was 3.243", dop lengte 2,535”. Hy het 'n 2 skoot leer toets geskiet op 100m en die volgende twee ladings en spoed het na iets op papier gelyk:
57.7gr - 2938 en 2947 fps
58.3gr - 2980 en 2986 fps
Soos oom voorspel het het hy druk tekens rondom 59.0 gr waargeneem.
Ek vermoed die S361 gee nie die beste ontbranding as ek so na QL kyk nie, maar dis nou die kruit wat hy tot sy beskikking het. Wat stel oom voor laai hy?
Baie dankie.
.22LR / 308 Win / 6.5x55 SE / 6.5CM / 7 RSAUM / 338WM / 375H&H / 9mm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hulp met lading vir .270 en S361 asb
Ek het aangeneem dit was 'n gewone chrony en het 10vps bygetel by die gemiddelde spoed van die 57,7gr lading
55.4gr vir 2830vps by die tromp is die vol veilige node.
Die halfnode na bo bereken as 57,4gr en 2940vps by die tromp. Die 57,7gr lading kan dan moontlik daar wees. Die 0,3gr is maar min verskil.
Met die kalibrasie verkry wys 59gr as net oor die maks druk van 65K psi.
55.4gr vir 2830vps by die tromp is die vol veilige node.
Die halfnode na bo bereken as 57,4gr en 2940vps by die tromp. Die 57,7gr lading kan dan moontlik daar wees. Die 0,3gr is maar min verskil.
Met die kalibrasie verkry wys 59gr as net oor die maks druk van 65K psi.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
3kus
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Mon Mar 26, 2018 11:02 am
Re: Hulp met lading vir .270 en S361 asb
Baie dankie oom Marius
.22LR / 308 Win / 6.5x55 SE / 6.5CM / 7 RSAUM / 338WM / 375H&H / 9mm
-
narp
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Wed Apr 23, 2014 11:27 am
Re: Hulp met lading vir .270 en S361 asb
Hi Mense,
Het enig iemand enige data vir die plaaslike "mono bullets" vir die 270 en S361?
Is dit ooit veilig om S361 te gebruik hiervoor?
Ek wil graag oorslaan en "Mono" begin toets, maar ek is bietjie op my limiet van poeier weens alles anders wat ook gevoer moet word met kruit.
Enige komentaar or ondervinding sal waardeer word. 270 Win, 24 Duim, PMP Doppe,1:10 etc.
Het enig iemand enige data vir die plaaslike "mono bullets" vir die 270 en S361?
Is dit ooit veilig om S361 te gebruik hiervoor?
Ek wil graag oorslaan en "Mono" begin toets, maar ek is bietjie op my limiet van poeier weens alles anders wat ook gevoer moet word met kruit.
Enige komentaar or ondervinding sal waardeer word. 270 Win, 24 Duim, PMP Doppe,1:10 etc.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hulp met lading vir .270 en S361 asb
Beginladings en spoed met 24 duim loop - S361
130gr - 53gr trap briek by spoed van 3000vps. Ontbranding 95%
110gr - 56gr trap briek by spoed van 3250vps. Ontbranding 88-95%
130gr - 53gr trap briek by spoed van 3000vps. Ontbranding 95%
110gr - 56gr trap briek by spoed van 3250vps. Ontbranding 88-95%
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
narp
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Wed Apr 23, 2014 11:27 am
Re: Hulp met lading vir .270 en S361 asb
Ek waardeer Baie Dankie