Mojet aksie en loop kwaliteit?
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Mojet aksie en loop kwaliteit?
Môre manne
Hoe is Andre se aksies en lope deesdae...Moeite werd?
n Vriend soek LH aksie so hy oorweeg een van hul aksies..
Groete
P
Hoe is Andre se aksies en lope deesdae...Moeite werd?
n Vriend soek LH aksie so hy oorweeg een van hul aksies..
Groete
P
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13642
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Pinkes, ek dink amper die beste man om me te praat gaan jou GS Chrisjan wees. Ek weet wel hy het op n tyd gese hy werk nie somer meer aan hulle nie maar dit was n tydjie terug
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Het nou met hom gepraat..het n defnetiewe antw gekry..
Dankie
Dankie
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13642
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
hahaha dit klink goed
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Dit klink of n Barnard aksie n goeie opsie is 
Sent from my SM-G955F using Tapatalk

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1616
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
o
Last edited by joe rocket on Thu Apr 29, 2021 3:56 pm, edited 1 time in total.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
joe rocket wrote: Thu Apr 29, 2021 3:49 pmJissie ek sal liaak om die storie te vertel, maar dis seker nie die platform hiervoor nie. Maar try draad sny op n mojet loop en kyk bietjie hoe moet jy daai loop opklok.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
So ongeveer 3 jaar terug, wou ek 'n Mojet aksie koop vir 'n bouprojek. Na 3 maande se navrae en 3 verskillende "prysverhogings" het ek die Barnard roete gegaan. Ek kon met 1 oproep, 2 aksies vasmaak, betaal en 2 dae later was die aksies by my GS. En dit was goedkoper.Arnold wrote: Thu Apr 29, 2021 2:08 pm Dit klink of n Barnard aksie n goeie opsie is
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Aim small, miss small
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13642
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Met die Mojet sou jy wel baie meer van gewere geleer het, die manne wat hulle lank skiet kan alles op daai aksie uit mekaar haal met n leathermanEugene wrote: Thu Apr 29, 2021 4:27 pmSo ongeveer 3 jaar terug, wou ek 'n Mojet aksie koop vir 'n bouprojek. Na 3 maande se navrae en 3 verskillende "prysverhogings" het ek die Barnard roete gegaan. Ek kon met 1 oproep, 2 aksies vasmaak, betaal en 2 dae later was die aksies by my GS. En dit was goedkoper.Arnold wrote: Thu Apr 29, 2021 2:08 pm Dit klink of n Barnard aksie n goeie opsie is
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Barnard
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Bat, Barnard, Tikka, Remington , howa, enige iets.
Ek het 2 Mojets. Een is uitstekend. PTG slot. N absolute droom. N Remington kloon. Ek verstaan hulle was vir hom gemaak. Sal vir niks ruil nie
Nr 2. Ek skiet eerder n 303 met n uitgewearde extractor en n geroeste loop in India gemaak.
Ek het 2 Mojets. Een is uitstekend. PTG slot. N absolute droom. N Remington kloon. Ek verstaan hulle was vir hom gemaak. Sal vir niks ruil nie
Nr 2. Ek skiet eerder n 303 met n uitgewearde extractor en n geroeste loop in India gemaak.
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Frikkie Coetzee wrote: Fri Apr 30, 2021 9:40 am
Ek skiet eerder n 303 met n uitgewearde extractor en n geroeste loop in India gemaak.
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1616
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Op die stadium het ek soveel gal om te braak oor die goed ek wil nie eers begin.
Sent from my ELE-L09 using Tapatalk
Sent from my ELE-L09 using Tapatalk
Francois Vogel
- Smith223
- Sr. Member

- Posts: 348
- Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Wil jy verkoop?Francoisv wrote: Sun Aug 08, 2021 11:22 am Op die stadium het ek soveel gal om te braak oor die goed ek wil nie eers begin.
Sent from my ELE-L09 using Tapatalk
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1616
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Ja, 40k, bargain. Voetstoots.
Sent from my ELE-L09 using Tapatalk
Sent from my ELE-L09 using Tapatalk
Francois Vogel
-
phyllox
- Jr. Member

- Posts: 64
- Joined: Sun Mar 04, 2018 5:05 pm
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Ek het dieselfde gevoel oor my geweer en kan ongelukkig in hierdie geval nie sê dat ek bly is oor my besluit om plaaslik te ondersteun nie.Francoisv wrote:Op die stadium het ek soveel gal om te braak oor die goed ek wil nie eers begin.
Sent from my ELE-L09 using Tapatalk
Groetnis…
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1878
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Met die inwerkingtreding van die "Consumer Portection Act" so 'n wyle gelede het die ou konsep van "Voetstoots" verval.
As jy dus nou byvoorbeeld 'n bol beesmis verkoop moet jy dit so spesifiseer, brommers, miswurms en al. Enigiets minder kan jou later geld en moeite kos.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Snaaks hoe verskillende mense verzkillende opienies het oor GS’s en oor gewere wat gebou is.
Ek was gelukkig genoeg om 284Win baie jare terug te bou by mojet, ook rem kloon soos Frikkie sin.
Daai geweer het barshou geskiet. Ek het ook met hom ‘n top 10 by ons SA’s geskiet, MP ope en paar ander komps gewen soos king of 1K, fort mistake ena. Ens. gewen.
Nog ‘n geweer (ook 284win) wat al die 2km ELRSA en klompie Alrha komps (kan ook jaar se reeks wees as ek dit reg het in die span kompetiesie) is ook deur Mojet gebou.
Soos Frikkie sin is daar klomp ander daar buite wat great skiet.
Die vraag is of jy dit wil waag en great een kry en of jou gamble vir jou dud een gaan bring, soos genoem my gamble het goed vir my afgeloop.
Ek was gelukkig genoeg om 284Win baie jare terug te bou by mojet, ook rem kloon soos Frikkie sin.
Daai geweer het barshou geskiet. Ek het ook met hom ‘n top 10 by ons SA’s geskiet, MP ope en paar ander komps gewen soos king of 1K, fort mistake ena. Ens. gewen.
Nog ‘n geweer (ook 284win) wat al die 2km ELRSA en klompie Alrha komps (kan ook jaar se reeks wees as ek dit reg het in die span kompetiesie) is ook deur Mojet gebou.
Soos Frikkie sin is daar klomp ander daar buite wat great skiet.
Die vraag is of jy dit wil waag en great een kry en of jou gamble vir jou dud een gaan bring, soos genoem my gamble het goed vir my afgeloop.
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1616
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Ek stem saam met jou oor die verskillende opines Jan, op die einde van die dag gaan dit oor oor die eindproduk nie waar nie? En die pad wat gestap word na die eindproduk toe. Comebacks is 'n nare ding in die GS wêreld, en as dit die norm en aanvaarbaar begin word dan is daar groot fout.
Sent from my ELE-L09 using Tapatalk
Sent from my ELE-L09 using Tapatalk
Francois Vogel
- Ding
- Full Member

- Posts: 185
- Joined: Wed Apr 29, 2020 7:19 pm
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
https://www.gunafrica.co.za/classifieds ... 58014.html
Hier is hy nou manne!
Mooibly
Sent from my iPhone using Tapatalk
Hier is hy nou manne!
Mooibly
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Interessant dat mens gereeld splinternuwe Mojet gewere tekoop sien deur die nuwe eienaars van die geweer.
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1616
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13642
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
hahahahaha nee man Francois deel dit ons is hier vir jou
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Mojet aksie en loop kwaliteit?
Cois wat se die man van jou gun?
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
