M1 Garrand. seun kry sy hartsgeweer
-
big daddy
M1 Garrand. seun kry sy hartsgeweer
EK wil net baie dankie s? aan George Hayter van Burgersdorp. My seun het onlangs begin belang stel in my passie, naamlik Die versamel van militere gewere. My seun se hartsbegeerte was n M1 Garrand. George het hierdie geweer aan ons verkoop. Nie net het my seun se hartsgeweer n plek in sy kluis gevind nie maar het ek ook n ware boer en vriend ontdek in George. Ons het heel oggend om n tafel gesit en gewere skoonmaak. Ha Ha my seun het amper sy eerste sg. garrands thumb gekry. Dit was n ongelooflike oggend saam my bulletjie gewees. EK hoop dat sy geweer pad n lekker pad sal wees.
-
Jodyc
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Thu Jul 21, 2011 9:00 am
Re: M1 Garrand. seun kry sy hartsgeweer
Mooi man,
Sit bietjie fotos op van daai Garand asseblief
Sit bietjie fotos op van daai Garand asseblief
-
big daddy
Re: M1 Garrand. seun kry sy hartsgeweer
ek maak so. Sukkel net so n bietjie met die oplaai.