M1 Garrand. seun kry sy hartsgeweer

Post Reply
big daddy

M1 Garrand. seun kry sy hartsgeweer

Post by big daddy »

EK wil net baie dankie s? aan George Hayter van Burgersdorp.  My seun het onlangs begin belang stel in my passie, naamlik Die versamel van militere gewere.  My seun se hartsbegeerte was n M1 Garrand.  George het hierdie geweer aan ons verkoop.  Nie net het my seun se hartsgeweer n plek in sy kluis gevind nie maar het ek ook n ware boer en vriend ontdek in George.  Ons het heel oggend om n tafel gesit en gewere skoonmaak. Ha Ha my seun het amper sy eerste sg. garrands thumb gekry.  Dit was n ongelooflike oggend saam my bulletjie gewees.  EK hoop dat sy geweer pad n lekker pad sal wees.
Jodyc
Newbie
Newbie
Posts: 12
Joined: Thu Jul 21, 2011 9:00 am

Re: M1 Garrand. seun kry sy hartsgeweer

Post by Jodyc »

Mooi man,

Sit bietjie fotos op van daai Garand asseblief
big daddy

Re: M1 Garrand. seun kry sy hartsgeweer

Post by big daddy »

ek maak so.  Sukkel net so n bietjie met die oplaai.
Post Reply