Dagsê manne,
Ek is opsoek na n paar van daai tiepe ringe wat jy kan stel om in die middel van jou geweer se rail te kan wees. Daai wat van beide kante vasmaak op die rail. Laat weet my asseblief as iemand dalk weet waar ek n stel 30mm ringe kan koop wat nie die bank gaan breek nie of dalk n stel het wat rondlê.
Dankie,
Lapua
Ringe
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Ringe
Ek het al belyning probleme opgelos deur net een van die monteerings omte draai,die ringe moet net goed gelap word anders sit hulle die scope onder spanning.
DD
DD
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2480
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Ringe
Praat met Geno. True worx ringe.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43

