Ligte bipod met quick release

Post Reply
User avatar
HeinSavage
Full Member
Full Member
Posts: 118
Joined: Thu Jul 10, 2014 4:13 pm

Ligte bipod met quick release

Post by HeinSavage »

Goeie dag manne,

Ek is opsoek na 'n bipod vir 'n stapgeweer. Ek wil iets he wat op die hitte van die oomblik opgesit kan word vir 'n vinnige skoot en wil nie die bipod heeltyd op die geweer he nie.Ek het gekyk na die Spartan Javelin met sy magnetiese konneksie, maar ek kan nie kry hier in SA nie... Ek is glad nie op datum met wat beskikbaar is nie, so ek vra maar in my onkunde!
Wat is hier in SA beskikbaar?

Groete,
Hein
.22-250 Rem - Savage Mod 12 LPV
7mm-08 Rem Custom
.375 H&H Mag - Win mod 70 pre-'64
450 400 3" Dubbel
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2958
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Ligte bipod met quick release

Post by Lategan1 »

.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13642
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Ligte bipod met quick release

Post by Capt. Yoda »

Lategan het n geldige punt beet daar

Hein het jy enige rails of iets onder op die geweer? Hier is gereeld of was gereeld manne wat van daai china atlase verkoop het en dit is glad nie n slegte roep vir n bipod wat jy nie baie gaan gebruik nie. Persoonlik sit ek baie eder so China atlas op my geweer voor ek met n Harris sukkel, hulle kom met n quick release so as jy n rail onder op het is dit basies net op sit en vas druk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
HeinSavage
Full Member
Full Member
Posts: 118
Joined: Thu Jul 10, 2014 4:13 pm

Re: Ligte bipod met quick release

Post by HeinSavage »

Hi Capt.

Ek het paar keer terug gegaan om Lategan se punt te kry....

Ek gaan rails opsit (het intussen so bietjie meer navorsing gedoen). Beide kolwe het reeds twee sling studs voor, so kan 'n ~3" rail maklik opsit. Jy weet nie wat daai China atlasse se name is nie?

Groete,
Hein
.22-250 Rem - Savage Mod 12 LPV
7mm-08 Rem Custom
.375 H&H Mag - Win mod 70 pre-'64
450 400 3" Dubbel
OosKaapJagter
Hero Member
Hero Member
Posts: 960
Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm

Re: Ligte bipod met quick release

Post by OosKaapJagter »

Ek weet nie presies waarna jy soek nie, maar het hierdie advertensie van 'n plek in Pretoria gesien: https://www.facebook.com/46276180420828 ... =3&theater
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13642
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Ligte bipod met quick release

Post by Capt. Yoda »

OosKaapJagter wrote: Mon Aug 30, 2021 1:46 pm Ek weet nie presies waarna jy soek nie, maar het hierdie advertensie van 'n plek in Pretoria gesien: https://www.facebook.com/46276180420828 ... =3&theater

Daai is nie n slegte roep nie.

Hein daai Fatlase was maar net n China copy van die Atlas wat jy op ebay en sulke plekke vir n 3de van die prys gekoop het maar teen daai prys van die bipod hier bo is dit n baie goeie koop. Daai Recon lyk wel of jy hom moet vas draai maar ek glo dam nie dit gaan te lank vat nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
HeinSavage
Full Member
Full Member
Posts: 118
Joined: Thu Jul 10, 2014 4:13 pm

Re: Ligte bipod met quick release

Post by HeinSavage »

OosKaapJagter wrote: Mon Aug 30, 2021 1:46 pm Ek weet nie presies waarna jy soek nie, maar het hierdie advertensie van 'n plek in Pretoria gesien: https://www.facebook.com/46276180420828 ... =3&theater
Baie goeie funksionaliteit en paar goeie reviews. Net jammer hy het nie 'n camlock lever vir vinnige opsit of afhaal van die rail af....
Dalk is daar 'n plan te maak!
.22-250 Rem - Savage Mod 12 LPV
7mm-08 Rem Custom
.375 H&H Mag - Win mod 70 pre-'64
450 400 3" Dubbel
User avatar
HeinSavage
Full Member
Full Member
Posts: 118
Joined: Thu Jul 10, 2014 4:13 pm

Re: Ligte bipod met quick release

Post by HeinSavage »

Ek het toe 'n kans gekry om na daai manne toe te ry en gaan kyk. Baie mooi stewige bipod. Sal hom nou nie lig noem nie, maar ook nie so swaar teen so net oor die 400g met sy sling stud adaptor. Alles is mooi afgewerk en daai vasdraai skroef is vas in sekondes. Het hom toe maar geneem. Adaptor pas mooi op die geweer en alles werk mooi. Sal hom gaan skiet in die volgende twee dae om te sien. Mamma moet nou net 'n mooi drasakkie vir die belt maak.....
Dankie vir die hulp Cappie en OosKaapJagter!
.22-250 Rem - Savage Mod 12 LPV
7mm-08 Rem Custom
.375 H&H Mag - Win mod 70 pre-'64
450 400 3" Dubbel
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2958
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Ligte bipod met quick release

Post by Lategan1 »

HeinSavage wrote: Mon Aug 30, 2021 12:21 pm Hi Capt.

Ek het paar keer terug gegaan om Lategan se punt te kry....

Ek gaan rails opsit (het intussen so bietjie meer navorsing gedoen). Beide kolwe het reeds twee sling studs voor, so kan 'n ~3" rail maklik opsit. Jy weet nie wat daai China atlasse se name is nie?

Groete,
Hein
Sien julle punt... tenerige geselsers gun mens ook nie om later te volg nie. ??? Ek gebruik Harris en wil gereeld ook afhaal en opsit. Doen dit redelik vinnig, maar bly ‘n gekarring. Een oomblik gebruik jy die bipod, volgende oomblik oor ‘n miershoop of oor ‘n boomtak ens. Ek vou hom plat as ek haastig oor iets stewig kan rus, hou die ingevoude pote stewig in my hand, maar voel nooit rustig oor die pap springgelaaide ding in my hand nie. (No punt) Verbasend is akuraatheid wel goed.

247 Hunters verkoop ook UTG en los onderdele. Lyk beslis na goeie jag bipod opsie. Veral as jy nie ook jou geweerband hoef te ruil nie.

Dankie vir julle huiswerk!

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
HeinSavage
Full Member
Full Member
Posts: 118
Joined: Thu Jul 10, 2014 4:13 pm

Re: Ligte bipod met quick release

Post by HeinSavage »

Lategan1 wrote:

Ons spot sommer net Lategan Image

Hy werk regtig lekker met ‘n belt. Vang nie my skouer soos di Harris nie. Ek het die sling stud adapter so gesit dat die rail deel voorentoe is en die sling stud agter. Werk goed vir dra.

Sent from my iPhone using Tapatalk
.22-250 Rem - Savage Mod 12 LPV
7mm-08 Rem Custom
.375 H&H Mag - Win mod 70 pre-'64
450 400 3" Dubbel
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2958
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Ligte bipod met quick release

Post by Lategan1 »

Baie belangrik wat jy hier noem, hy werk so “gat” hier agter jou skouer met ver stap.

“ Vang nie my skouer soos di Harris nie.”

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
HeinSavage
Full Member
Full Member
Posts: 118
Joined: Thu Jul 10, 2014 4:13 pm

Re: Ligte bipod met quick release

Post by HeinSavage »

Middag manne,

Bietjie terugvoer op die UTG Recon 360 bipod:

Het so paar kanse gekry om hom te toets die laaste twee dae. Van die bench af en van die grond af. Ek moet se ek geniet hom. Sit maklik en vinnig aan en selfde vir afhaal. Dra gemaklik en maak my nie seer nie (as hy op die geweer is met dra oor die skouer). Die bipod is stewig en solied. Die tension throw lever werk regtig lekker en as jy eers 'n goeie stywe setting kry, dan is hy stewig genoeg om van af te skiet, maar ook "los" genoeg om te beweeg as dit moet. Het 'n vark aan die beweeg geskiet met hom en dit was 'n aangename verassing om te sien hoe glad hy beweeg en nog steeds stewig is. Sover geniet ek hom baie.

Groete,
Hein
.22-250 Rem - Savage Mod 12 LPV
7mm-08 Rem Custom
.375 H&H Mag - Win mod 70 pre-'64
450 400 3" Dubbel
pietskiet
Full Member
Full Member
Posts: 143
Joined: Fri Jun 26, 2009 10:28 am

Re: Ligte bipod met quick release

Post by pietskiet »

Goeie terugvoer thanks. Vir sy pryspunt lyk dit nie na n slegte roep nie.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Ligte bipod met quick release

Post by ruaanb »

My Harris pla nie oor die skouer nie. Ek het wel 2 studs voor en dra op 2de een so dit lig die bipod na bo die skouer.
Post Reply